Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die Anglo-Boere Oorlog: 100 jaar later en nog steeds kriewelrig
Re: Die Anglo-Boere Oorlog: 100 jaar later en nog steeds kriewelrig [boodskap #27222] Ma, 11 Oktober 1999 00:00
Raka[1]  is tans af-lyn  Raka[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
On 11 Oct 1999 03:25:57 -0700, Cyber Sakkie wrote:

>
> Nietemin, vandag is dit 100 jaar nadat die ZAR se ultimatum vestryk het en daar
> oorlog verklaar is teen die Empire. Ek sluit die Engelse in onder my "naaste"
> vir wie ek lief het, maar nogtans voel ek vandag besonder kriewelrig as ek dink
> aan die gebeure een eeu gelede en gekwel oor wat die Engelse gedoen het met die
> verbrande aarde beleid en die konsentrasie kampe. Ek sal nie omgee as Lord
> Kitchener na al die jare as "oorlogsmisdadiger" verklaar word nie.
>
> Is daar ander wat ook vandag effens anders voel oor die gebeure 'n eeu gelede?
>

Janee, ek voel ons oorblywendes is seker geregtig op 'n bietjie
restitusie soos die oorlewendes van die "holocaust". Etniese
suiwering bly immers etniese suiwering, of wat. (En moenie
vergeet nie, ou Siener van Rensburg het nog ellende vir die
engelse vrouens en kinders voorspel ook.)
Vorige onderwerp: TSAFENDAS, TSAFENDAS
Volgende onderwerp: Re: vertaling en Anglo Boere Oorlog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 18:42:02 MGT 2024