Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrymesselary in perspektief
Vrymesselary in perspektief [boodskap #27151] Do, 07 Oktober 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wanneer 'n mens niks weet van 'n groep, begaan 'n mens die fout om die
groep te oordeel aan die negatiewe dade van diegene wat die groep
gebruik vir hulle persoonlike agendas. Die groep kry ongelukkig die
skuld, i.p.v. diegene wat die groep gebruik het, en verantwoordelik is
in hulle eie persoonlike hoedanigheid. Gebruik enige groep as
voorbeeld, bv. godsdienste.

Kyk na elektrisiteit. Dit word gebruik om 'n huis te verlig, asook baie
ander belangrike gebruike. Klein mensies moet geleer word om nie hulle
vingers in die muurprop te druk nie. Wat dan gebeur, is nie die
elektrisiteit se skuld nie. Dit is onskuldig. Dit werk op 'n ander stel
reels, en moet nie misbruik word nie.

Vrymesselary is baie dieselfde. Dit is 'n totale neutrale stelsel. Die
verskil is hoe dit gebruik word. Dan moet die toepasser van die
beginsels geloof word, vir die uitvindsels wat vorendag kom.
Vrymesselaars het baie dinge uitgevind, wat die mensdom, veral
nie-Vrymesselaars, se lewe baie vergemaklik het. Besef dit.

Wil graag hierdie pragtige Organisasie bedank, in die openbaar, vir
alles wat hulle vir my as persoon, en vir die land en planeet gedoen
het. Dink maar aan rekenaars, die geld stelsel, industrie, opleiding,
mediese en pensioen fondse, bou van wooneenhede, ens. Veral vir die
belangrike rol wat hulle vandag nog, en in die toekoms gaan speel.

Vir die Vrymesselaars wat bygedra het, en die moeite gedoen het om die
stelsel aan my te verduidelik, julle innige dank. Sterkte op die pad
vorentoe. Dit is nooit die einde, nooit verby, nooit te laat nie. Nooit
nie.

Innige dank vir die Bankgroep wat ‘n vrou 'n lening toegestaan het, vir
R 7000, om 'n ou skool in 'n pragtige plaas woning om te skep. Aan die
einde maak dit nie saak of hulle Vrymesselaars is of nie. Bly
vriendelik teenoor U Bank. Dit is belangrik vir U toekoms. 'n Mens weet
nooit nie.

Sal mense aanraai om eers oor Vrymesselary te lees en self uit te vind,
voordat enige verdere besluite hieroor geneem word.

Re: Vrymesselary in perspektief [boodskap #27198 is 'n antwoord op boodskap #27151] Sa, 09 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Reisiger, gooi jy 'n klip in 'n bos of reageer jy op wat iemand anders gesê
het?

Jou brief begin en sluit af met die insuniasie dat daar mense is wat praat
oor dinge wat hulle nie van weet nie.
Ek hou hierdie nuusgroep al 'n rukkie dop en is nie bewus daarvan dat die
messelaars onlangs ter sprake was nie.

Wat weet jy van die bokryers af?

Daar is heelwat meer van hierdie tipe organisasies aan die gang en so
dikwels weet selfs die lede in laer grade nie eers waarmee hulle self besig
is nie maar verkeer onder die indruk dat hulle weet.

Dat hulle wel mooi dinge doen stem ek saam maar laat ons net so ietwat onder
die oppervlak kyk.

Kom ek vertel jou van iemand wat, na die derde uitnodiging om by 'n
spesifieke geslote organisasie aan te sluit, besluit het om eers meer uit te
vind, w�nt hy is 'n realis.

Dit is toe dat hy ondermeer verduidelik is om, wanneer hy geblindoek is en
gevra word wat sy grootste wens is, te antwoord "lig." Dan sou die blindoek
afgehaal word en die organisasie waar hy sou aansluit vir hom hom "lig gee".
My vriend, sy antwoord aan hulle was:
"Slegs God kan aan my Lig gee!"

En om oor 'n doodskis te tree? Sy vraag aan hulle was of hulle simbolies wil
voorgee dat hulle hom oor die dood laat tree.

Ons gaan wel oor die dood tree, maar dit is deur God en God alleen se
toedoen!

Ek noem slegs aan jou twee van vele dingetjies wat jy kan probeer
wegredeneer maar moet nooit vergeet dat simboliek 'n groot rol vertolk in
Die Waarheid.

(Ek sien jy spel "organisasie" met 'n hoofletter "O".)

Moet nooit 'n klip in die bos gooi as jy nie weet wat is tussen die takke
nie!

************************************************************ **********

reisiger skryf in boodskap news:2750ac20.78d40237@usw-ex0101-007.remarq.com...
> Wanneer 'n mens niks weet van 'n groep, begaan 'n mens die fout om die
> groep te oordeel aan die negatiewe dade van diegene wat die groep
> gebruik vir hulle persoonlike agendas. Die groep kry ongelukkig die
> skuld, i.p.v. diegene wat die groep gebruik het, en verantwoordelik is
> in hulle eie persoonlike hoedanigheid. Gebruik enige groep as
> voorbeeld, bv. godsdienste.
>
> Kyk na elektrisiteit. Dit word gebruik om 'n huis te verlig, asook baie
> ander belangrike gebruike. Klein mensies moet geleer word om nie hulle
> vingers in die muurprop te druk nie. Wat dan gebeur, is nie die
> elektrisiteit se skuld nie. Dit is onskuldig. Dit werk op 'n ander stel
> reels, en moet nie misbruik word nie.
>
> Vrymesselary is baie dieselfde. Dit is 'n totale neutrale stelsel. Die
> verskil is hoe dit gebruik word. Dan moet die toepasser van die
> beginsels geloof word, vir die uitvindsels wat vorendag kom.
> Vrymesselaars het baie dinge uitgevind, wat die mensdom, veral
> nie-Vrymesselaars, se lewe baie vergemaklik het. Besef dit.
>
> Wil graag hierdie pragtige Organisasie bedank, in die openbaar, vir
> alles wat hulle vir my as persoon, en vir die land en planeet gedoen
> het. Dink maar aan rekenaars, die geld stelsel, industrie, opleiding,
> mediese en pensioen fondse, bou van wooneenhede, ens. Veral vir die
> belangrike rol wat hulle vandag nog, en in die toekoms gaan speel.
>
> Vir die Vrymesselaars wat bygedra het, en die moeite gedoen het om die
> stelsel aan my te verduidelik, julle innige dank. Sterkte op die pad
> vorentoe. Dit is nooit die einde, nooit verby, nooit te laat nie. Nooit
> nie.
>
> Innige dank vir die Bankgroep wat â�,��on vrou 'n lening toegestaan het, vir
> R 7000, om 'n ou skool in 'n pragtige plaas woning om te skep. Aan die
> einde maak dit nie saak of hulle Vrymesselaars is of nie. Ondersteun U
> Bank. Dit is belangrik vir U toekoms. 'n Mens weet nooit nie.
>
> Sal mense aanraai om eers oor Vrymesselary te lees en self uit te vind,
> voordat enige verdere besluite hieroor geneem word.
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Re: Vrymesselary in perspektief [boodskap #27213 is 'n antwoord op boodskap #27151] So, 10 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dave Du Plessis wrote in message
> Kom ek vertel jou van iemand wat, na die derde uitnodiging om by 'n
> spesifieke geslote organisasie aan te sluit, besluit het om eers meer uit te
> vind, w�nt hy is 'n realis.

Ek weet nie watter organisasie hierdie kon wees nie, maar beslis nie
Vrymesselaars nie. Sien, hulle werf nie lede nie. Nooit ooit nie. Jy
vra HULLE of jy kan aansluit en dan gaan jy deur 'n keurings proses.
Vertel ons wie hierdie "geslote organisasie" was. Ek is heel
nuuskierig ...

Alwyn - uit Perth
Re: Vrymesselary in perspektief [boodskap #27214 is 'n antwoord op boodskap #27151] So, 10 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
BOAZ

--
************************************************************ **
He who controls the past, commands the future:
He who commands the future, conquers the past.
************************************************************ **
Birdpersons visit these sites:
http://www.upatsix.com/liz/
http://www.parrotline.org/

My free flying parrots:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
************************************************************ **
Re: Vrymesselary in perspektief [boodskap #27242 is 'n antwoord op boodskap #27151] Ma, 11 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Dave Du Plessis"
wrote:
> Reisiger, gooi jy 'n klip in 'n bos of reageer jy op wat iemand
> anders gesê
> het?
> Jou brief begin en sluit af met die insuniasie dat daar mense is
> wat praat
> oor dinge wat hulle nie van weet nie.

Bedoel myself, toe maande gelede losgetrek is oor Verwoerd se moord.
Vra vir Leendert.

> Wat weet jy van die bokryers af?

Sal self gaan uitvind.

> Ek noem slegs aan jou twee van vele dingetjies wat jy kan probeer
> wegredeneer maar moet nooit vergeet dat simboliek 'n groot rol
> vertolk in
> Die Waarheid.

Baie dankie vir die advies. Heldersiendheid het ook baie met simboliek
te doen. Om die simbole te interpreteer, en in die huidige opset toe te
pas. Gebruik dit al vir 'n tyd. Kyk gerus na Openbaring.

Re: Vrymesselary in perspektief [boodskap #27243 is 'n antwoord op boodskap #27151] Ma, 11 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Bees" wrote:
> reisiger wrote in message
> news:2750ac20.78d40237@usw->
>> Wil graag hierdie pragtige Organisasie bedank, in die openbaar,
> vir
>> alles wat hulle vir my as persoon, en vir die land en planeet
> gedoen
>> het. Dink maar aan rekenaars, die geld stelsel, industrie,
> opleiding,
>> mediese en pensioen fondse, bou van wooneenhede, ens. Veral vir
> die
>> belangrike rol wat hulle vandag nog, en in die toekoms gaan
> speel.
> Liewe genade reisiger
> Geld, industrie en rekenaars....... Dit is waansinnig om voor te
> gee dat een enkele organisasie 'n leidende rol in die
> ontwikkeling van al die goed gespeel het.
> Jou onsamehangende gebrabbel het my altyd laat wonder. Nie meer
> nie.
> Bees

Het 'n lang pad gestap. En hierdie pad het nog altyd vriendskappe met
Vrymesselaars ingesluit. Nou weet julle dit.

Hulle lede is verteenwoordigend in baie aspekte van die samelewing.
Soos Afrikaanses. Dit bewys 'n mens is nie regs nie, soos wat baie
gedink het. Geskryf 'n mens hop rond soos 'n verkleurmannetjie op 'n
smartiedoos, asook 'n gemaksone breker. Sal self die feite uitvind, en
terugvoer as dit toelaatbaar is.

Re: Vrymesselary in perspektief [boodskap #27244 is 'n antwoord op boodskap #27151] Ma, 11 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Reisiger, gooi jy 'n klip in 'n bos of reageer jy op wat iemand anders
gesêffffea
Vorige onderwerp: Tempe-man 'moes 200 geskiet het'
Volgende onderwerp: TSAFENDAS, TSAFENDAS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 11:46:34 MGT 2024