Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie se bloed het jy ontvang?
Wie se bloed het jy ontvang? [boodskap #26902] Wo, 29 September 1999 00:00 na volgende boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Bloedgroepe is eers in 1900 deur Drs. Karl Landsteiner en Shatock
ontdek.
Daar is gevind dat bloed sy eie identiteit behou volgens vasgestelde reëls.
Moore sê dat ' groeperinge ook gevind kan word in sperma, saadvog,
speeksel, melk en
orgaanweefsel' (Heredity Mainly Human. London 1934 p. 151)
Manoiloff skryf dat daar 'n spesifieke stof in bloed moet wees wat die rasse
onderskei van mekaar.
Sy eksperimente toon dat hy dit moontlik gevind het om die verskil tussen
Russiese en Joodse bloed te sien en dat hy ook kon sê of daar 'n vermenging
plaasgevind het, al dan nie. (American Journal of Physical Anthropology.
Discernment of Human Races by Blood Jan. 1927 PP. 11-12)
Hierdie onderwerp word egter onderdruk, of in die geheim nagevors. Wat,
byvoorbeeld, sou die Rooikruis en die Bloedoortappingsdienste vir die
publiek sê as die wetenskaplikes sou aankondig dat rasse in
bloedsamestelling verskil? Die Bloedoortappingdienste sorteer lankal nie
meer bloed volgens ras nie.
Diegene wat ontken dat daar enige verskille tussen die
bloedgroepe van rasse is, moet in ag neem dat die bloed van ape ook deur die
Rooi Kruis gebruik kan word. Baker gee dit toe ( Race N.Y. 1974 p.187) en
Moore verklaar dat sjimpansees oor bloedgroep A beskik en oerang-oetangs oor
bloedgroepe A en B (Eldon Moore, Heredity Mainly Human. London 1934 p. 146)
Dus, as die Rooi Kruis sou gebruik maak van ape om uit te help met
bloedskenkings, behoort die rassevermengers geen teenargument te hê nie.

Vertaal uit "Racial Hybridity by Paul Jones"

Wat ek graag sou weet is:
Kan sulke vreemde ingieting van bloed enige nagevolge hê op die persoon wat
die bloed ontvang het?
Groete
Tobie.
--
************************************************************ **
Birdpersons visit these sites:
http://www.parrotline.org/
http://www.upatsix.com/liz/
************************************************************ **
My free flying parrots:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
************************************************************ **
Re: Wie se bloed het jy ontvang? [boodskap #26903 is 'n antwoord op boodskap #26902] Wo, 29 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Tobie wrote in message ...
> Bloedgroepe is eers in 1900 deur Drs. Karl Landsteiner en Shatock
> ontdek.
> Daar is gevind dat bloed sy eie identiteit behou volgens vasgestelde reëls.
> Moore sê dat ' groeperinge ook gevind kan word in sperma, saadvog,
> speeksel, melk en
> orgaanweefsel' (Heredity Mainly Human. London 1934 p. 151)
> Manoiloff skryf dat daar 'n spesifieke stof in bloed moet wees wat die rasse
> onderskei van mekaar.
> Sy eksperimente toon dat hy dit moontlik gevind het om die verskil tussen
> Russiese en Joodse bloed te sien en dat hy ook kon sê of daar 'n vermenging
> plaasgevind het, al dan nie. (American Journal of Physical Anthropology.
> Discernment of Human Races by Blood Jan. 1927 PP. 11-12)
> Hierdie onderwerp word egter onderdruk, of in die geheim nagevors.

Liewe Tobie,

Ek sou nie bronne wat dateer uit 1927 en 1934 as baie gesaghebbend beskou in
'n wetenskap wat so vinnig ontwikkel as die mediese en ander biologiese
wetenskappe nie.

Tensy mens natuurlik graag nonsens wil verkondig vir die waarheid.

Vriendelike groete, Leendert.
Re: Wie se bloed het jy ontvang? [boodskap #26922 is 'n antwoord op boodskap #26902] Do, 30 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 29 Sep 1999 22:55:35 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

'n wetenskap wat so vinnig ontwikkel as die mediese en ander biologiese[/color]
> wetenskappe nie.
>
> Tensy mens natuurlik graag nonsens wil verkondig vir die waarheid.>>

Ek het nou die dag n artikel in New Scientist gelees oor die feit dat
ons en sjimpansees se genetiese samestelling maar met iets soos 1 of 2
persetn verskil. Toe verwys hulle na n geval in die VSA in die jare 60
dink ek waar n mediese span uit desperaatheid - en met die kennis van
die genetiese ooreenkomste in gedagte - niere van n sjimp op n mens
oorgeplant het.
Die man is twee dae later dood want die niere het baie, baie snaaks
begin werk, se die artikel. Reuse hoeveelhede water is afgeskei, tot
so n mate dat hulle nie kon bybly met die invoer daarvan nie en
dehidarsie die dood veroorsaak het.
Die gevolgtrekking waartoe New Scientist gekom het in die artikel
rakende die voorbeeld, is dat daat 1 of 2 persent moerse belangrik kan
wees.

Nou die dag het hulle geskryf dat vark-organe glo maklik in ons
oorgeplant kan word.

Ons is glo in die opsig baie naby aan varke. Waarskynlik in ander
opsigte ook, maar dis n ander terrein.
Re: Wie se bloed het jy ontvang? [boodskap #26923 is 'n antwoord op boodskap #26902] Do, 30 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi,

Iemand het nou die dag (ek dink dit was Erik Holm) ook die ding kwytgeraak
dat ons geneties omtrent identies is aan 'n Sjimpansee (maw net die 1 of
2%) maar toe sê hy ook dat voordat 'n mens daaroor opgewonde raak, moet jy
net daaraan dink dat 'n mens geneties ook nie veel van 'n boom verskil
nie... Ek kon toe nie help om te dink dat die uitdrukking "So vlak soos 'n
plank" dalk meer waarheid in het as wat ons besef nie!

Groete,
Dries

Ferdi Greyling wrote in article
...

> Ek het nou die dag n artikel in New Scientist gelees oor die feit dat
> ons en sjimpansees se genetiese samestelling maar met iets soos 1 of 2
> persetn verskil. Toe verwys hulle na n geval in die VSA in die jare 60
> dink ek waar n mediese span uit desperaatheid - en met die kennis van
> die genetiese ooreenkomste in gedagte - niere van n sjimp op n mens
> oorgeplant het.
Re: Wie se bloed het jy ontvang? [boodskap #26924 is 'n antwoord op boodskap #26902] Do, 30 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Tobie skryf in boodskap news:7sthm2$i7v$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat ek graag sou weet is:
> Kan sulke vreemde ingieting van bloed enige nagevolge hê op die persoon wat
> die bloed ontvang het?

Dit sou afhang van wat 'verkeert' sou gewees het met die oorspronklike bloed.
Sou dit gebeur dat vir een of ander rede die oorspronlike bloed viruse of
ander 'siektes' hê (soos hiv) dan kan die ontvanger negatief benadeel word.
Indien die oorspronklike bloed weerstandsligame bevat kan die ontvanger
bevoordeel word (en dit is ook benadeel want die ontvanger se bloed is
verander). So, vra jy nou eintlik of 'n voordeel 'n nadeel is of, moet daar
net gekyk word na die negetiewe kant? Onthou, bloed kan ook kunsmatig gemaak
word.

Ernest Bessinger
Re: Wie se bloed het jy ontvang? [boodskap #26945 is 'n antwoord op boodskap #26902] Vr, 01 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Dankie Ernest vir jou positiewe antwoord.
groete
Tobie
--
************************************************************ **
Birdpersons visit these sites:
http://www.parrotline.org/
http://www.upatsix.com/liz/
************************************************************ **
My free flying parrots:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
************************************************************ **
Ernest Bessinger wrote in message ...
>
> Tobie wrote in message
> news:7sthm2$i7v$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat ek graag sou weet is:
>> Kan sulke vreemde ingieting van bloed enige nagevolge hê op die persoon wat
>> die bloed ontvang het?
>
> Dit sou afhang van wat 'verkeert' sou gewees het met die oorspronklike bloed.
> Sou dit gebeur dat vir een of ander rede die oorspronlike bloed viruse of
> ander 'siektes' hê (soos hiv) dan kan die ontvanger negatief benadeel word.
> Indien die oorspronklike bloed weerstandsligame bevat kan die ontvanger
> bevoordeel word (en dit is ook benadeel want die ontvanger se bloed is
> verander). So, vra jy nou eintlik of 'n voordeel 'n nadeel is of, moet daar
> net gekyk word na die negetiewe kant? Onthou, bloed kan ook kunsmatig gemaak
> word.
>
> Ernest Bessinger
>
Vorige onderwerp: Tweede Wereld Oorlog vlieeniers
Volgende onderwerp: Van erg tot erger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 05:04:28 MGT 2024