Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » naar zuid afrika emigreren
naar zuid afrika emigreren [boodskap #26878] Di, 28 September 1999 00:00
xavier papillon  is tans af-lyn  xavier papillon
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hallo ,

kan er iemand mij de de weg tonen om in zuid afrika te kunnen emigreren.

Ik ben vastgoedmakelaar
en mijn vrouw advocaat
wij zijn afkomstig uit België

met dank,

Xavier Papillon & Sabrina Tshombe-Naweji
xavier....@advalvas.be
Re: naar zuid afrika emigreren [boodskap #26879 is 'n antwoord op boodskap #26878] Di, 28 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Xavier,

Ek wil regtigwaar nie probeer om jou af te skrik nie, maar dit is veel beter
vir jou om te bly waar jy is. Ten sy jy baie geld het en van plan is om af
te tree.

Suid Afrika se immigrasie proses is baie burokraties en direk gemik daarop
om buitelanders buite die land te hou tensy hulle toeriste is met sakke vol
geld.

Die Departement van Binnelandse Sake het geen Website nie maar probeer die
volgende :

http://www.southafrica.net

http://www.polity.org.za/lists/govsites.html

http://www.queensu.ca/samp/

Wees oor voorbereid op 'n sekere hoeveelheid misinformasie van enige
amptenaar van Suid Afrika wat in die buiteland werk.

Beste wat ek vir jou kan doen is om vir jou 'n e-mail addres vir hulle te
gee......hulle sal nie baie bly wees daaroor nie, maar ek is nie bang nie.

Francois

xavier papillon wrote in message ...
> Hallo ,
>
> kan er iemand mij de de weg tonen om in zuid afrika te kunnen emigreren.
>
> Ik ben vastgoedmakelaar
> en mijn vrouw advocaat
> wij zijn afkomstig uit België
>
> met dank,
>
> Xavier Papillon & Sabrina Tshombe-Naweji
> xavier....@advalvas.be
>
Vorige onderwerp: Re: naar zuid afrika emigreren
Volgende onderwerp: Re: Wie se bloed het jy ontvang?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 16:04:56 MGT 2024