Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zuidafrikaanse borrelhapjes
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2653 is 'n antwoord op boodskap #2648] Di, 30 September 2003 22:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Liewe hemel Katryn dit klink verskriklik geweldadig!:-))
> Ek gaan koop sommer vir my ook 'n leaf blower.... dit klink soos iets om te
> doen as mens die dag spinnerakke op die gemoed het (ongelukkig het ek nie
> genoeg blare in my tuintjie nie:-( )

LOL!! Dit is nou alweer 'n ander manier om daarna te kyk!! :-)) Ek
het nooit gedink dat die blaser eintlik terapeutiese waarde ook het
nie. :-)))
Dalk moet ek jou nie vertel van die kettingsaag nie!!
:-)))
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2654 is 'n antwoord op boodskap #2651] Di, 30 September 2003 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Ek wou nog byvoeg dat ek vandag so iets nodig gehad het, dit was een van
> daai dae wat alles 'n frustrerende rivier van onmoontlike situasies was wat
> net erger geword het. So as ek nou vandag my hande op 'n leaf blower kon lê
> sou ek dit dalk as wapen gebruik het:-))

LOLOL!! Nou sien jy waarom ek jou liewer nie netnou in my antwoord
wou vertel van die ketting saag nie. Dink net wat jy met DIT sou kon
aanvang as jy dink die leaf blower is 'n geweldadige ding!! :-))))

Ai, Lorinda. Ek hoop môre is 'n baie beter dag vir jou. Sulke dae
soos joune vandag, is goor. Wat jy nou dalk nodig het is 'n borrel
met 'n paar borrelhapjes. Ek dink dit kan dalk ook terapeuties wees
om pap balletjies te rol, soos ons mos laas nog probeer uitwerk het??
:-)))

Lekker slaap. :-)
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2656 is 'n antwoord op boodskap #2653] Di, 30 September 2003 22:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:64vjnv8jn5qtrgs4tjtsl6b27rej2aclfk@4ax.com...
> LOL!! Dit is nou alweer 'n ander manier om daarna te kyk!! :-)) Ek
> het nooit gedink dat die blaser eintlik terapeutiese waarde ook het
> nie. :-)))
> Dalk moet ek jou nie vertel van die kettingsaag nie!!
> :-)))

:-)) Dit laat my nou dink aan die einde van daai fliek "Fargo".... Onthou jy
hoe die een misdadiger aan sy einde gekom het? Wat was daardie ding waarin
sy accomplice hom gedruk het, was dit 'n woodchipper of so iets? Het jy een?

Lorinda
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2657 is 'n antwoord op boodskap #2654] Di, 30 September 2003 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:bkvjnv012m80d3v5qg1dr5ca1d94heh2iv@4ax.com...
> LOLOL!! Nou sien jy waarom ek jou liewer nie netnou in my antwoord
> wou vertel van die ketting saag nie. Dink net wat jy met DIT sou kon
> aanvang as jy dink die leaf blower is 'n geweldadige ding!! :-))))
>
> Ai, Lorinda. Ek hoop môre is 'n baie beter dag vir jou. Sulke dae
> soos joune vandag, is goor. Wat jy nou dalk nodig het is 'n borrel
> met 'n paar borrelhapjes. Ek dink dit kan dalk ook terapeuties wees
> om pap balletjies te rol, soos ons mos laas nog probeer uitwerk het??
> :-)))
>
> Lekker slaap. :-)

Ag baie dankie Katryn! Ek voel al klaar baie beter, selfs sonder die pap
balletjies. Julle het my die wereld se goed gedoen. Maar die pap balletjie
idee is een waaraan ons beslis moet werk, so as ons eendag weer daardie
vraag gevra word sal ons reg wees met die antwoord.

Sien julle môre!

Lorinda
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2658 is 'n antwoord op boodskap #2656] Di, 30 September 2003 22:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> :-)) Dit laat my nou dink aan die einde van daai fliek "Fargo".... Onthou jy
> hoe die een misdadiger aan sy einde gekom het? Wat was daardie ding waarin
> sy accomplice hom gedruk het, was dit 'n woodchipper of so iets? Het jy een?

Yikes!!!! Gross!! :-)))))
Neeeee, ek het nie ene nie. Ja, ek weet presies waarvan jy praat.
Dit was 'n woodchipper. :-))

Die ander een van die Coen broers wat ek nogal baie geniet het (maar
mens mag dit nie eintlik hardop sê nie ) is, Brother Where Art
Though. Eintlik hou ek nogal van Bluegrass musiek. :-)

Terloops....het jy gesien waar Roely se "borrelhapjes" vraag gedraai
het? Bloediglik in 'n WOODCHIPPER iewers in Minnesota!!!
:-))))

Wel, ek beter ook gaan kosmaak, voor ek dalk ook iewers beland waar ek
nie wil wees nie!! :-))
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2660 is 'n antwoord op boodskap #2548] Wo, 01 Oktober 2003 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f79d77b$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> Ek neem aan venkel in "fennel", ek is nie op die oomblik naby my woordeboek
> nie:-). Wil jy vir haar die resep vra en dit hier pos nie? Ek het nog nooit
> daarmee sop gekook nie.

Venkel is inderdaad fennel.
Mijn schoonmoeder maakt er een heel eenvoudige soep van:
maak een pittige runderbouillon (of neem een potje bouillon) en laat daarin
een schoongemaakte en kleingesneden venkelknol 20 minuten meekoken. Bewaar
iets van het mooie groen van de venkelknol en knip dat fijn boven je bord
soep.
Er is ook crèmige venkelsoep en dat recept heb ik voor je opgezocht (voor 2
personen):

1 venkelknol (ca.300 gram)
2 deciliter melk
2 deciliter bouillon
1 eierdooier (het geel)
2 eetlepels slagroom
1 eetlepel pastis (Pernod, Ricard)
peper, zout

De kleingesneden venkel met de melk en bouillon in 20 minuten gaarkoken.
Pureren in de foodprocessor of door de zeef wrijven tot een gladde soep.
Soep weer in de pan doen. Dooier met slagroom en pastis losroeren.
Venkelgroen fijnknippen.
Bereiding: Soep zachtjes verwarmen. Door het dooiermengsel enkele eetlepels
hete soep mengen. Al roerend het dooiermengsel bij de soep schenken. Blijven
roeren tot de soep gebonden is maar niet meer laten koken! Peper en zout
naar smaak en misschien nog een scheutje pastis :-)? Lekker stukje stokbrood
erbij en je bent weer helemaal vrolijk.

Roely
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2661 is 'n antwoord op boodskap #2660] Wo, 01 Oktober 2003 21:15 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:ble2oj$b2fns$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> Er is ook crèmige venkelsoep en dat recept heb ik voor je opgezocht (voor 2
> personen):
>
> 1 venkelknol (ca.300 gram)
> 2 deciliter melk
> 2 deciliter bouillon
> 1 eierdooier (het geel)
> 2 eetlepels slagroom
> 1 eetlepel pastis (Pernod, Ricard)
> peper, zout
>
> De kleingesneden venkel met de melk en bouillon in 20 minuten gaarkoken.
> Pureren in de foodprocessor of door de zeef wrijven tot een gladde soep.
> Soep weer in de pan doen. Dooier met slagroom en pastis losroeren.
> Venkelgroen fijnknippen.
> Bereiding: Soep zachtjes verwarmen. Door het dooiermengsel enkele eetlepels
> hete soep mengen. Al roerend het dooiermengsel bij de soep schenken. Blijven
> roeren tot de soep gebonden is maar niet meer laten koken! Peper en zout
> naar smaak en misschien nog een scheutje pastis :-)? Lekker stukje stokbrood
> erbij en je bent weer helemaal vrolijk.
>
> Roely

Roely hierdie is 'n baie interessante resep en ek gaan dit beslis probeer!
Ek het nog nooit Pernod in sop probeer nie. Ek kan dink dat die baie goed
sal werk saam met venkel. Baie dankie.

Lorinda
Re: Zuidafrikaanse borrelhapjes [boodskap #2721 is 'n antwoord op boodskap #2562] Do, 25 September 2003 23:30 Na vorige boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f73786d_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>> Nee, ek dink nie ek het dit al gesien nie. Macdonalds pas hulle produkte
aan
> by die smaak van die betrokke land. Hier sien ek hulle adverteer 'n Nan
> burger, wat lamsvleis op Indiese nan brood is, vir mense wat van Indiese kos
> hou of van die Indiese subkontinent afkomstig is.
>
> Lorinda
>
>
Naan noemen ze dat hier. Het lijkt me een lekker broodje, met lamsvlees.
Maar nu ga ik slapen. Welterusten voor straks!

Roely
Vorige onderwerp: Happy sage se einde
Volgende onderwerp: GRONDROOF KOM VERSEKER BAIE GOU
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:01:56 MGT 2024