Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ferdi - oor taalgebruik
Ferdi - oor taalgebruik [boodskap #26478] So, 19 September 1999 00:00 na volgende boodskap
Henry  is tans af-lyn  Henry
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ferdi skryf onder andere:
"My here man, ons het mos oor IETS gepraat!"

Volgende keer wanneer jy lus voel om die Naam van die Here ydellik te
gebruik in enige gesprek metmy, moet jy dit (die begeerte) maar liewer
onderdruk. Dit staan my glad nie aan nie.

Henry
Re: Ferdi - oor taalgebruik [boodskap #26524 is 'n antwoord op boodskap #26478] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi het ook fonetiese skrif ontdek.

Nou spel jy mooi.

Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Sun, 19 Sep 1999 12:29:31 -0400, "Henry"
> wrote:
>
> > "My here man, ons het mos oor IETS gepraat!"
>>
>> Volgende keer wanneer jy lus voel om die Naam van die Here ydellik te
>> gebruik in enige gesprek metmy, moet jy dit (die begeerte) maar liewer
>> onderdruk. Dit staan my glad nie aan nie.>>
>
> My jirre Henry !
>
Re: Ferdi - oor taalgebruik [boodskap #26525 is 'n antwoord op boodskap #26478] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Sep 1999 14:38:54 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:

|On Sun, 19 Sep 1999 12:29:31 -0400, "Henry"
|wrote:
|
|"My here man, ons het mos oor IETS gepraat!"
|>
|>Volgende keer wanneer jy lus voel om die Naam van die Here ydellik te
|>gebruik in enige gesprek metmy, moet jy dit (die begeerte) maar liewer
|>onderdruk. Dit staan my glad nie aan nie.>>
|
|My jirre Henry !
|
|
Asseblief, dis nie nodig nie en afronteer meer mense as net vir Henry...
Re: Ferdi - oor taalgebruik [boodskap #26526 is 'n antwoord op boodskap #26478] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , Pierre Du Plessis
wrote:
> This is a multi-part message in MIME format.
> --------------1A2E879E8B7FB9F5C7272E87
> Content-Type: text/plain; charset=iso-8859-1
> Content-Transfer-Encoding: 8bit
> Dit grief my net so baie dat die Amerikaners dieselfde
> doen deur vir die
> geringste dingetjie te kan sê "Oh my God!". Ons het
> 'n baie moeilike tyd
> om vir ons 3 jarige seuntjie te leer dat dit nie reg
> is om dit so te
> gebruik nie, maar dit word oral op TV gebruik, selfs
> deur kinders in
> kinderprogramme.
> Henry wrote:
>> Ferdi skryf onder andere:
>> "My here man, ons het mos oor IETS gepraat!"
>>
>> Volgende keer wanneer jy lus voel om die Naam van
> die Here ydellik te
>> gebruik in enige gesprek metmy, moet jy dit (die
> begeerte) maar liewer
>> onderdruk. Dit staan my glad nie aan nie.
>>
>> Henry
> --------------1A2E879E8B7FB9F5C7272E87
> Content-Type: text/x-vcard; charset=us-ascii;
> name="Pierre.Du.Plessis.vcf"
> Content-Transfer-Encoding: 7bit
> Content-Description: Card for Pierre Du Plessis
> Content-Disposition: attachment;
> filename="Pierre.Du.Plessis.vcf"
> begin:vcard
> n:Du Plessis;Pierre
> tel;work:(412) 747-1599
> x-mozilla-html:FALSE
> adr:;;;;;;
> version:2.1
> email;internet:P...@sabre.com
> fn:Pierre Du Plessis
> end:vcard
> --------------1A2E879E8B7FB9F5C7272E87--

Leer die kind om te sê: Oh my God, how great Thow are. Dan
verander jy ontheiliging in eering.

Re: Ferdi - oor taalgebruik [boodskap #26527 is 'n antwoord op boodskap #26478] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
Henry, jy't "duidelik" verkeerd gespel. Nou lyk dit of jy geskryf het
"ydellik".

Henry skryf in boodskap news:7s331i$8g58$1@newssvr04-int.news.prodigy.com...
> Ferdi skryf onder andere:
> "My here man, ons het mos oor IETS gepraat!"
>
> Volgende keer wanneer jy lus voel om die Naam van die Here ydellik te
> gebruik in enige gesprek metmy, moet jy dit (die begeerte) maar liewer
> onderdruk. Dit staan my glad nie aan nie.

Jilll

--
NB : when I write here, I spell the way I speak,
but when I translate professionally, I write well.

Samuel Murray (translator and proofreader)
smu...@yebo.co.za, cc le...@geocities.com
http://www.afrikaner.co.za/termwerf/smurray.html
or try my personal page http://ey.to.hey.to/
Re: Ferdi - oor taalgebruik [boodskap #26528 is 'n antwoord op boodskap #26478] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pierre Du Plessis  is tans af-lyn  Pierre Du Plessis
Boodskappe: 7
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dit grief my net so baie dat die Amerikaners dieselfde doen deur vir die
geringste dingetjie te kan sê "Oh my God!". Ons het 'n baie moeilike tyd
om vir ons 3 jarige seuntjie te leer dat dit nie reg is om dit so te
gebruik nie, maar dit word oral op TV gebruik, selfs deur kinders in
kinderprogramme.

Henry wrote:

> Ferdi skryf onder andere:
> "My here man, ons het mos oor IETS gepraat!"
>
> Volgende keer wanneer jy lus voel om die Naam van die Here ydellik te
> gebruik in enige gesprek metmy, moet jy dit (die begeerte) maar liewer
> onderdruk. Dit staan my glad nie aan nie.
>
> Henry
Re: Ferdi - oor taalgebruik [boodskap #26529 is 'n antwoord op boodskap #26478] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
(Ferdi Greyling) wrote:
> My jirre Henry !

As kinders onthou ek dat ons mekaar ook so gekoggel het as
ons nie aan 'n beter antwoord kon dink nie...

Re: Ferdi - oor taalgebruik [boodskap #26530 is 'n antwoord op boodskap #26478] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henry  is tans af-lyn  Henry
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
En die punt wat jy probeer maak, Jill, is.... wat?

Samuel Murray skryf in boodskap news:7s6amp$o6h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Henry, jy't "duidelik" verkeerd gespel. Nou lyk dit of jy geskryf het
> "ydellik".
Re: Ferdi - oor taalgebruik [boodskap #26531 is 'n antwoord op boodskap #26478] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 Sep 1999 12:29:31 -0400, "Henry" wrote:

"My here man, ons het mos oor IETS gepraat!"[/color]
>
> Volgende keer wanneer jy lus voel om die Naam van die Here ydellik te
> gebruik in enige gesprek metmy, moet jy dit (die begeerte) maar liewer
> onderdruk. Dit staan my glad nie aan nie.>>

My jirre Henry !
Re: Ferdi - oor taalgebruik [boodskap #26591 is 'n antwoord op boodskap #26478] Di, 21 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Sep 1999 08:11:37 -0700, Kwarantyn
wrote:

> My jirre Henry ![/color]
>
> As kinders onthou ek dat ons mekaar ook so gekoggel het as
> ons nie aan 'n beter antwoord kon dink nie...>>

Gepraat van die dinge, toe ons kinders was en ons wou nie ongemaklike
vrae antwoord nie, het ons soms die ou wat die vrae gevra het, begin
kritiseer. Dan was die aandag afgelei van die vrae.

Jy daai een seker ook baie gespeel.

N.S. Gebruik jy ooit die uitdrukking "Alla wêreld!" Hmm?
Re: Ferdi - oor taalgebruik [boodskap #26592 is 'n antwoord op boodskap #26478] Di, 21 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nee maar kyk, as die ouens hier so 'n goeie verhouding met die Here het om
Sy naam so te kan gebruik, het ek duidelik nie 'n probleem nie. Die
teendeel is egter waar: Ek staan saam met Henry in hierdie saak.

Die ydelike gebruik van enige mens se naam is onsinnig en stupid. Waarom
God se naam dan ook so gebruik?

Ja ek weet ons gebruik dit heel dikwels as 'n stopwoord, maar sal ek en jy
toelaat dat ons naam as stopwoord gebruik word?

Gegroet mede-aferkaners!

Thys hie oppie Bos

Henry wrote in message ...
> En die punt wat jy probeer maak, Jill, is.... wat?
>
> Samuel Murray wrote in message
> news:7s6amp$o6h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Henry, jy't "duidelik" verkeerd gespel. Nou lyk dit of jy geskryf het
>> "ydellik".
>
Re: Ferdi - oor taalgebruik [boodskap #26807 is 'n antwoord op boodskap #26478] Vr, 24 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Sep 1999 11:28:14 +0200, "Thys de Wet" wrote:

Ek het altyd gedink die ydelike gebruik van God se naam is wanneer 'n
mens hom/haar/dit woorde en betekenisse in die mond le (uit die aard
van die saak by wyse van spreke hier) en hom/haar/dit inspan om jou
eie siening af te dwing.

En dit word so gereeld in die wereld gedoen..... en toegejuig....

> Nee maar kyk, as die ouens hier so 'n goeie verhouding met die Here het om
> Sy naam so te kan gebruik, het ek duidelik nie 'n probleem nie. Die
> teendeel is egter waar: Ek staan saam met Henry in hierdie saak.
>
> Die ydelike gebruik van enige mens se naam is onsinnig en stupid. Waarom
> God se naam dan ook so gebruik?
>
> Ja ek weet ons gebruik dit heel dikwels as 'n stopwoord, maar sal ek en jy
> toelaat dat ons naam as stopwoord gebruik word?
Vorige onderwerp: Oor die howe,politici en dinge.
Volgende onderwerp: Apartheid in Australië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:12:39 MGT 2024