Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Apartheid in Australië
Re: Apartheid in Australië [boodskap #26502] Ma, 20 September 1999 00:00
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Waar sal 'n mens so baie hondekak in die hande kry ?

gee vir elkeen 'n hoop hondekak sodat
> hulle elek dag hulle gslagsdele daarin kan druk, maar bly weg van normale
> mense
>
Re: Apartheid in Australië [boodskap #26503 is 'n antwoord op boodskap #26502] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Sep 1999 16:39:15 GMT, @sympatico.ca wrote:
|Dit verbaas my altyd hoe baie van die veranderings op die gebiedvan die
|menseregte vir homoseksueles in Kanada begin is deur vroue.
|In byna elke opsig, het 'n vrou 'n toetssaak begin. Ons het egter ook
|'n baie aktiewe openlike gay MP, Svend Robinson, wat hoog
|gerespekteer word vir sy veg vir menseregte in die algemeen, in ander
|dele van die wereld.
|
As jy nou sê ander dele van die wereld, bedoel jy daarmee dat die regte van gays
in Kanada al grotendeels erken word? Is hy verkies na hy "uitgekom" het?
Re: Apartheid in Australië [boodskap #26504 is 'n antwoord op boodskap #26502] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Fanjan wrote:

> ... Discrimination against gay and lesbian people is as morally
> repugnant as racism or anti-Semitism. As a nation we have fallen
> behind comparable jurisdictions, such as New Zealand, Canada and South
> Africa in terms of protecting the human rights of homosexual people.
>
>

Dit verbaas my altyd hoe baie van die veranderings op die gebiedvan die
menseregte vir homoseksueles in Kanada begin is deur vroue.
In byna elke opsig, het 'n vrou 'n toetssaak begin. Ons het egter ook
'n baie aktiewe openlike gay MP, Svend Robinson, wat hoog
gerespekteer word vir sy veg vir menseregte in die algemeen, in ander
dele van die wereld.

Gloudina
Re: Apartheid in Australië [boodskap #26505 is 'n antwoord op boodskap #26502] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Krokkie"
wrote:
> Hy is seker 'n boudkapper.
> Jammer hulle het die wette hier verander. Dink aan die
> kinders wat sien as 2
> hand aan hand in die staat stap.
> Dit lyk sleg en is verkeerd , hemel , gee vir elkeen
> 'n hoop hondekak sodat
> hulle elek dag hulle gslagsdele daarin kan druk, maar
> bly weg van normale
> mense
> Krokkie
> Fanjan wrote in message
> ...
>> Die woord apartheid het weer hard en duidelik deur
> die Australiese
>> parlement gebeier met Senator Brian Greig se
> toetrede tot die senaat.
>> Hier volg 'n uittreksel van sy intrede toespraak soos
> gelewer in die
>> Senaat op 1 September '99.
>>
>> "As a nation, Australia maintains appalling laws
> against gay and
>> lesbian people. We live under a regime of apartheid.
> It is apartheid
>> not based on the colour of our skin, but on the
> colour of our
>> sexuality. Homophobia is nothing less than sexual
> racism.
>>
>> ... Discrimination against gay and lesbian people is
> as morally
>> repugnant as racism or anti-Semitism. As a nation we
> have fallen
>> behind comparable jurisdictions, such as New Zealand,
> Canada and South
>> Africa in terms of protecting the human rights of
> homosexual people.
>>
>> For as long as governments condone this apartheid,
> they are creating
>> the social and political environment that leads to
> harassment and
>> violence towards gay and lesbian people.."
>>
>> A la Senator Greig.
>>
>> Alwyn - uit Perth
>>
>>
>>

Stem nie saam nie. Gays is pragtige mense, as jy hulle goed
ken. Hulle is groot Christene. Het hulle eie kerk êrens in
SA. Wil nie skryf waar nie. Indien jy hulle sielkunde ken,
sal jy verstaan, en nie vinger na hulle wys nie. Gays wat
met jy net vriende wil wees, sal jou altyd respekteer
daarvoor. Dan weet hulle 'n mens is nie 'n bedreiging vir
hulle vriendskappe nie. Hulle is die mees skreeusnaakste
mense wat ek ken. Was dit nie vir een van hulle nie, sou SA
anders gewees het vandag. Besef dit. Kliphard.

Re: Apartheid in Australië [boodskap #26506 is 'n antwoord op boodskap #26502] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Johan wrote:

> |'n baie aktiewe openlike gay MP, Svend Robinson, wat hoog
> |gerespekteer word vir sy veg vir menseregte in die algemeen, in ander
> |dele van die wereld.
> |
> As jy nou sê ander dele van die wereld, bedoel jy daarmee dat die regte van gays
> in Kanada al grotendeels erken word? Is hy verkies na hy "uitgekom" het?

Ja, almal het geweet hy is gay. En hy is met nog 'n groter meerderheid verkiesnadat
hy "uitgekom" het.
En ja, ek dink die "regte van gays" sover ek weet totaal in Kanada erken word.
In die regeringsdiens erf hulle mekaar se pensioene. Ek kan nou nie onthou of
huwelike offisieel erken word nie. Maar as hulle lank genoeg saamgeleef het,
is hulle in alle geval common law spouses, en kan hulle mekaar dagvaar vir
alimony.

Gloudina
Re: Apartheid in Australië [boodskap #26507 is 'n antwoord op boodskap #26502] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Sep 1999 16:18:10 +0200, "Krokkie" wrote:

|Hy is seker 'n boudkapper.
|
|Jammer hulle het die wette hier verander. Dink aan die kinders wat sien as 2
|hand aan hand in die staat stap.
|Dit lyk sleg en is verkeerd , hemel , gee vir elkeen 'n hoop hondekak sodat
|hulle elek dag hulle gslagsdele daarin kan druk, maar bly weg van normale
|mense
|
Waarvoor is jy so bang, Krokkie?
Re: Apartheid in Australië [boodskap #26508 is 'n antwoord op boodskap #26502] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hy is seker 'n boudkapper.

Jammer hulle het die wette hier verander. Dink aan die kinders wat sien as 2
hand aan hand in die staat stap.
Dit lyk sleg en is verkeerd , hemel , gee vir elkeen 'n hoop hondekak sodat
hulle elek dag hulle gslagsdele daarin kan druk, maar bly weg van normale
mense

Krokkie

Fanjan wrote in message ...
> Die woord apartheid het weer hard en duidelik deur die Australiese
> parlement gebeier met Senator Brian Greig se toetrede tot die senaat.
> Hier volg 'n uittreksel van sy intrede toespraak soos gelewer in die
> Senaat op 1 September '99.
>
> "As a nation, Australia maintains appalling laws against gay and
> lesbian people. We live under a regime of apartheid. It is apartheid
> not based on the colour of our skin, but on the colour of our
> sexuality. Homophobia is nothing less than sexual racism.
>
> ... Discrimination against gay and lesbian people is as morally
> repugnant as racism or anti-Semitism. As a nation we have fallen
> behind comparable jurisdictions, such as New Zealand, Canada and South
> Africa in terms of protecting the human rights of homosexual people.
>
> For as long as governments condone this apartheid, they are creating
> the social and political environment that leads to harassment and
> violence towards gay and lesbian people.."
>
> A la Senator Greig.
>
> Alwyn - uit Perth
>
Re: Apartheid in Australië [boodskap #26509 is 'n antwoord op boodskap #26502] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Sep 1999 19:26:37 GMT, @sympatico.ca wrote:
|Ja, almal het geweet hy is gay. En hy is met nog 'n groter meerderheid ve=
|rkiesnadat
|hy "uitgekom" het.
|En ja, ek dink die "regte van gays" sover ek weet totaal in Kanada erken =
|word.
|In die regeringsdiens erf hulle mekaar se pensioene. Ek kan nou nie ontho=
|u of
|huwelike offisieel erken word nie. Maar as hulle lank genoeg saamgeleef h=
|et,
|is hulle in alle geval common law spouses, en kan hulle mekaar dagvaar vi=
|r
|alimony.
|
Dankie, dis regtig lekker as jy 'n mens ordentlik antwoord..!

Ek verstaan net nie die volgorde van jou eerste twee sinne nie -

almal weet hy is gay en kies hom
toe kom hy uit en hulle herkies hom.

Almal kon eers weet hy is gay na hy "uitgekom" het?!?!

Maw in die eerste verkiesing het niemand geweet nie, toe kies hulle hom, toe kom
hy uit, toe herkies hulle hom met 'n groter meerderheid.

Dis seker al groot vooruitgang wat 'n land se samelewing kan maak. Is daar nog
"hate crimes" teenoor gay mense in Kanada? Daar's mos so jaar terug hier in
Amerika 'n outjie vermoor omdat hy gay was.
Vorige onderwerp: LekkerLees uit UPE
Volgende onderwerp: Re: Afrikaanse teater: het dit huidiglik bestaansreg ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 12:47:40 MGT 2024