Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kan Afrika opstaan?
Re: Kan Afrika opstaan? [boodskap #26484] Ma, 20 September 1999 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Johan wrote:

> Maar nog steeds vra ek: sal daar ooit 'n punt kom waar Afrika ophou agtertoe
> kyk na wie hom iets skuld en begin om op sy eie bene te staan?

Hier is Johan in al sy volle glorie weer op die "Afrika"- perd. Noudat jyin die VSA
bly, hoekom analiseer jy nie liewer die situasie in die VSA
nie.

Gloudina
Re: Kan Afrika opstaan? [boodskap #26485 is 'n antwoord op boodskap #26484] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Sep 1999 16:34:57 GMT, @sympatico.ca wrote:
|Ek dink dat Amerika en Rusland "reparasies" moet betaal aan die mense va=
|n die
|Kongo.Dis hulle wat die koue oorlog op Angolese bodem begin het. Veral di=
|e
|Amerikaners
|skuld dit aan die mense van Angola, en die Kongo (waar hulle Mobutu baie =
|lank in
|stand gehou het.)
|
En Kuba?

Op die oomblik verkoop Angola baie diamante aan Amerika - wat word van die geld?
Wanneer laas was iemand in Angola wat ons bietjie meer kan vertel?

Rusland kan nie eers sy eie gulp toekry nie, wat nog reparasies betaal aan
iemand anders! Jy verwar hom met die ou USSR en dié bestaan nie meer nie - en
saam met sy ondergang het sy skulde ook verdwyn....

Maar nog steeds vra ek: sal daar ooit 'n punt kom waar Afrika ophou agtertoe
kyk na wie hom iets skuld en begin om op sy eie bene te staan? Beckett het in
sy program Beckett's Trek voortdurend so baie potensiaal uitgewys vir al die
mense van suider Afrika om goeie bestaan te maak vooruit te boer.
Re: Kan Afrika opstaan? [boodskap #26486 is 'n antwoord op boodskap #26484] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

> Die res van die wêreld het egter om veral drie redes van Afrika vergeet. Die
> eerste is dat Afrika ná die beëindiging van die Koue Oorlog baie van sy
> strategiese waarde verloor het.

Ek dink dat Amerika en Rusland "reparasies" moet betaal aan die mense van die
Kongo.Dis hulle wat die koue oorlog op Angolese bodem begin het. Veral die
Amerikaners
skuld dit aan die mense van Angola, en die Kongo (waar hulle Mobutu baie lank in
stand gehou het.)

Gloudina
Vorige onderwerp: Change of Direction
Volgende onderwerp: LekkerLees uit UPE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 06:12:41 MGT 2024