Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Re: "Droee Waterval" deur FERDI GREYLING
Re: "Droee Waterval" deur FERDI GREYLING [boodskap #26437] Sa, 18 September 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , @sympatico.ca
wrote:
> DRO=CB WATERVAL
> Ferdi Greyling
> In die Klein Karoo vertel ek my kinders
> van die werklikheid wat Oudtshoorn was.
> Hier waar die tyd stadig uit die skerp lug
> =91n lewe om my gedrup het.
> Hier was nagte soos koue yster
> met die veraf klank van aankomende treine
> spierwit velde ryp vroegoggend
> om die huis
> en my ma
> wat soos =91n vreugdevolle wetenskaplike
> uitvind
> in die nag
> het die water =91n gletsertjie van ys
> by die tuinslang uitgedrup
> mense wat veraf in koerante sterf
> die geweerskote plat letters op papier
> name wat sag weerklink
> tussen die beiering van die vier heilige seisoene deur
> =85. Poqo=85. Mandela=85
> en aande in die agterkop gaan lê
> op die beeld van bruin Hermaans die verwer
> =91n goeie man
> wat bakhand voor die agterdeur
> die seëning van werk by ander met wit velle moes vra
> skoonheid wat onverskillig in =91n meisie brand
> terwyl die rook van houtvure
> vroegaand oor die blou dorp neersak
> en net oor die berge die see
> =91n reuse blou woud vol gevare en geheime
> waatlemoene wat rooi in die somer oopbreek
> soos soet halfedelgesteentes
> klonte bougainvilleas wat in die warmte
> teen die dorp se bome gloei.
> Ons ry oor die Swartberge
> na waar die Groot Karoo wyd en oop lê.
> Ek en my kinders.
> Hulle luister verveeld uit hulle helder lewens
> na die eggo=92s
> van my verlede.
> Op die berg - uitgeplof deur vulkane
> en geplooi deur gletsers -
> staan ons soos ander toeriste
> en kyk na:
> Droëwaterval.
> =91n Mindere geologiese gebeurtenis;
> swart oervlekke in strepe teen die rots.
> Soos die skaduwee van water.
> As jy lank genoeg na die klip staar,
> kan jy jou verbeel
> jy hoor water,
> =91n dun verbrokkelde stroom
> wat soos vloeibare koelte
> in spattende eggo=92s val.
> My kinders dink die naam Droëwaterval is snaaks.
> Ek weet dis laf.
> Donker vlekke op rots is nie water nie.
> Ons klim in die kar en ry.
> My kinders giggel om verveling te besweer.
> Agter hulle oë, diep in die toekoms,
> bruis hulle dade reeds onkeerbaar oor dae.
> (Kyk!
> Hulle ry alleen oor die oop Karoo
> en los my by die gevlekte rotse
> van my berg!
> Op die dun pad
> na Beaufort-Wes
> en verder noord,
> verby Zimbabwe
> tot oorkant Olduvai
> waar die horing van Afrika
> afsplit in =91n nuwe land
> ry hulle steeds!
> Dit pla hulle nie
> dat vroeë mens en dier
> uit die tye van die groen Karoo
> vergete in die gestolde klippe lê
> waarmee die dun pad gepak is!)
> Hulle ry voort.
> Hulle ry steeds voort.

Profesie oor SA?

Re: "Droee Waterval" deur FERDI GREYLING [boodskap #26438 is 'n antwoord op boodskap #26437] Sa, 18 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:
> In article ,
> @sympatico.ca
> wrote:
>> DRO=CB WATERVAL
>> Ferdi Greyling
>> In die Klein Karoo vertel ek my kinders
>> van die werklikheid wat Oudtshoorn was.
>> Hier waar die tyd stadig uit die skerp lug
>> =91n lewe om my gedrup het.
>> Hier was nagte soos koue yster
>> met die veraf klank van aankomende treine
>> spierwit velde ryp vroegoggend
>> om die huis
>> en my ma
>> wat soos =91n vreugdevolle wetenskaplike
>> uitvind
>> in die nag
>> het die water =91n gletsertjie van ys
>> by die tuinslang uitgedrup
>> mense wat veraf in koerante sterf
>> die geweerskote plat letters op papier
>> name wat sag weerklink
>> tussen die beiering van die vier heilige seisoene
> deur
>> =85. Poqo=85. Mandela=85
>> en aande in die agterkop gaan lê
>> op die beeld van bruin Hermaans die verwer
>> =91n goeie man
>> wat bakhand voor die agterdeur
>> die seëning van werk by ander met wit velle moes
> vra
>> skoonheid wat onverskillig in =91n meisie brand
>> terwyl die rook van houtvure
>> vroegaand oor die blou dorp neersak
>> en net oor die berge die see
>> =91n reuse blou woud vol gevare en geheime
>> waatlemoene wat rooi in die somer oopbreek
>> soos soet halfedelgesteentes
>> klonte bougainvilleas wat in die warmte
>> teen die dorp se bome gloei.
>> Ons ry oor die Swartberge
>> na waar die Groot Karoo wyd en oop lê.
>> Ek en my kinders.
>> Hulle luister verveeld uit hulle helder lewens
>> na die eggo=92s
>> van my verlede.
>> Op die berg - uitgeplof deur vulkane
>> en geplooi deur gletsers -
>> staan ons soos ander toeriste
>> en kyk na:
>> Droëwaterval.
>> =91n Mindere geologiese gebeurtenis;
>> swart oervlekke in strepe teen die rots.
>> Soos die skaduwee van water.
>> As jy lank genoeg na die klip staar,
>> kan jy jou verbeel
>> jy hoor water,
>> =91n dun verbrokkelde stroom
>> wat soos vloeibare koelte
>> in spattende eggo=92s val.
>> My kinders dink die naam Droëwaterval is snaaks.
>> Ek weet dis laf.
>> Donker vlekke op rots is nie water nie.
>> Ons klim in die kar en ry.
>> My kinders giggel om verveling te besweer.
>> Agter hulle oë, diep in die toekoms,
>> bruis hulle dade reeds onkeerbaar oor dae.
>> (Kyk!
>> Hulle ry alleen oor die oop Karoo
>> en los my by die gevlekte rotse
>> van my berg!
>> Op die dun pad
>> na Beaufort-Wes
>> en verder noord,
>> verby Zimbabwe
>> tot oorkant Olduvai
>> waar die horing van Afrika
>> afsplit in =91n nuwe land
>> ry hulle steeds!
>> Dit pla hulle nie
>> dat vroeë mens en dier
>> uit die tye van die groen Karoo
>> vergete in die gestolde klippe lê
>> waarmee die dun pad gepak is!)
>> Hulle ry voort.
>> Hulle ry steeds voort.
> Profesie oor SA?
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The
> Internet's Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate
> in Usenet - Free!

This temptation of the mind to reduce every wonder, every
mystery, to a question, is basically fear-oriented. We are
afraid, afraid of the tremendousness of life, of this
incredible existence. We are afraid. Out of fear we create
some small knowledge around ourselves as a protection,
as an armor, as a defense. It is only cowards who reduce
the tremendously valuable capacity of wondering to
questions. The really brave, the courageous person, leaves
it as it is.

Glad nie 'n profesie oor SA nie. Wanneer ons in God glo,
sal Hy ons beskerm, en ons op ons hande dra. 'n Mens se
geloof in God, dat Hy ons paaie sal reguit maak, is al wat
nodig is. Vergeet van profesieë.

Vorige onderwerp: "Die onophoudelike weerligstraal" deur CHARL-PIERRE NAUDE
Volgende onderwerp: Re: Oor brommers en gedigte...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 23:31:44 MGT 2024