Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Die Brommer" deur CHARL-PIERRE NAUDE
Re: "Die Brommer" deur CHARL-PIERRE NAUDE [boodskap #26369 is 'n antwoord op boodskap #26270] Do, 16 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Sep 1999 16:41:17 GMT, @sympatico.ca wrote:

|Johan wrote:
|
|> |Wanneer ek
|> |'n ekonoom se werk lees, veroordeel ek hom nie tensy ek iets weet van
|> |hoe die ekonomiste hulle dinge doen nie.
|>
|> As hy sy oorsig sê byvoorbeeld oor die begroting sou begin met:
|> "Dis was maar 'n k@k begroting hierdie...." , sou jy werklik baie waar=
|de aan sy
|> opinie geheg het???
|
|Wel, dis presies wat jy met Naude se gedig gedoen het.

Jy volg nie baie lekker nie, né.
Dis presies wat Naude IN sy gedig gedoen het.
Re: "Die Brommer" deur CHARL-PIERRE NAUDE [boodskap #26371 is 'n antwoord op boodskap #26270] Do, 16 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ongelukkig beperk my ooreenkoms met die uitgewers my om van my gepubliseerde
gedigte op hierdie nuusgroep te plaas - een of ander wetgewing te doen met
hulle regte om dit uitsluitlik te mag publiseer. Ek is besig met 'n roman
wat ek ook deur hulle wil laat publiseer, en wil dus nie onnodig op tone
trap nie.....

Gloudina, jy verbaas my deur te vra waar is die res van die gedig..... this
is it! Sê dit nie reeds genoeg nie??

Jan van Perth.
(IBICF)
djle...@bigfoot.com
squa...@perspiration.com.au
http://www.perspiration.com.au
ICQ 21792471
>> "Kom ons dans, op die dundraadweb van ons seesandlos emosies"
>>
>
> Waar is die res van die gedig? Kan jy vir ons van jou gepubliseerde gedigtepos,
> asseblief.
>
> Gloudina
>
Re: "Die Brommer" deur CHARL-PIERRE NAUDE [boodskap #26372 is 'n antwoord op boodskap #26270] Do, 16 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Krokkie wrote:

> Gloudina kom ons vra jou om die gedig te ontleed, dan kan ek ook weet
> waaroor dit gaan.

Krokkie, lees die gedig net noukeurig, een frase op 'n slag, en dink. Hier
en daar het jy seker hulp nodig. 'n Toeareg is 'n Noord-Afrikaanse woestyn-
bewoner, met kleurvolle klere, gedomineer deur blou. En moenie dink jy
kan nie die gedig verstaan nie. Jy verstaan dit. Maar jy dink jy verstaan dit
nie, want jou vooropgestelde idees van wat 'n gedig moet en kan doen,
staan in jou weg.

Gloudina

>
Re: "Die Brommer" deur CHARL-PIERRE NAUDE [boodskap #26374 is 'n antwoord op boodskap #26270] Do, 16 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> Hoe hou jy van die naam Charlize Theron. Ek verbaas my dat sy so baie
> filmrolle in die VSA kry.
>
> Gloudina

Ten minste het sy nie die naam van 'n handoek nie of wat sê ek alles?
Re: "Die Brommer" deur CHARL-PIERRE NAUDE [boodskap #26375 is 'n antwoord op boodskap #26270] Do, 16 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Daniel wrote:

> Iets wat ek jare terug aan/vir iemand baie besonders geskryf het.... in die
> dae toe ek nog geweet het wat dit beteken om verlief te wees....
>
> "Kom ons dans, op die dundraadweb van ons seesandlos emosies"
>
> Jan van Perth.
> (
>
>

Waar is die res van die gedig? Kan jy vir ons van jou gepubliseerde gedigtepos,
asseblief.

Gloudina
Re: "Die Brommer" deur CHARL-PIERRE NAUDE [boodskap #26376 is 'n antwoord op boodskap #26270] Do, 16 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 16 Sep 1999 23:14:31 +0800, "Daniel" wrote:

|Gloudina, jy verbaas my deur te vra waar is die res van die gedig..... this
|is it! Sê dit nie reeds genoeg nie??
|

|> > "Kom ons dans, op die dundraadweb van ons seesandlos emosies"
|> >
|> >

|> Waar is die res van die gedig? Kan jy vir ons van jou gepubliseerde
|gedigtepos,
|> asseblief.

Miskien moet ons Joan Hambidge kry om dit aan Gloudina te verduidelik....
Re: "Die Brommer" deur CHARL-PIERRE NAUDE [boodskap #26377 is 'n antwoord op boodskap #26270] Do, 16 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Johan wrote:

> Miskien moet ons Joan Hambidge kry om dit aan Gloudina te verduidelik....
Re: "Die Brommer" deur CHARL-PIERRE NAUDE [boodskap #26405 is 'n antwoord op boodskap #26270] Vr, 17 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> ou lo...@hotmail.dinges.com

> Liewe hemel. Dit word by die dag duideliker dat jy Johan aanval bloot
> omdat dit Johan is

Soms wel - jammer johan. Maar darem nie altyd nie.
Re: "Die Brommer" deur CHARL-PIERRE NAUDE [boodskap #26406 is 'n antwoord op boodskap #26270] Vr, 17 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
ProPacem wrote:
>
>> e...@dot.com (Johan)
>
>> Dink jy dis die moeite werd? Hoekom maak jy nie jou eie mind op oor die
>> gedig
>> of Naude se werk nie? Hou JY daarvan?
>
> Sy het reeds dit reeds gedoen en gesê. Jy, aan die ander kant .....

Liewe hemel. Dit word by die dag duideliker dat jy Johan aanval bloot
omdat dit Johan is.
Vorige onderwerp: "'n Kleinvers vir Ma" deur ANNE-MARIE CONRADIE
Volgende onderwerp: Vir Reisiger: 'n Gedig van KABIR
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:38:52 MGT 2024