Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina beswadder!
Gloudina beswadder! [boodskap #25802] Do, 02 September 1999 00:00 na volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>> Ek hang die God van die Bybel aan en vertrou dat Hy my sal lei. DIe
>> hoofsaak van jou geloof is Gloudina dat jy in werklikheid geen geloof
>> het nie - jy praat Boedisme nou, later kwoteer jy Blake - so deurmekaar
>> soos 'n verkleurmannetjie op 'n Smartie boks. Jy hoof uitgangspunt moet
>> die Bybel wees - moenie te veel op mense en engele vertrou nie
>
> Lou, dit is vir my merkwaardig dat baie van die mense op hierdie nuusgroepwat 'n
> aggressiewe Protestantse tipe Christelike leer aanhang (dis alles of
> niks) en ek dink nou aan mense soos jy en Johan en Leendert spesifiek, juis
> die mense is wat ook taamlik aggressiewe opmerkings maak teenoor mense
> met wie hulle nie saamstem wat politiek en rasseverhoudinge ensovoorts
> aangaan nie. Ek kan nie vergeet dat jy jou lewe op hierdie nuusgroep begin
> het met taamlike growwe rassistiese opmerkings nie.

Gloudina - Ek stel dit aan jou hier op die nuusgroep dat jy LIEG! Bring
die bewyse aangaande my sogenaamde rassistiese opmerkings. Let ook
daarop dat jy besig is met naamskending - en daar was al 'n paar hofsake
daaroor - en ek sal nogal kan doen met 'n paar Kanades Dollars. EK eis
dus dat jy 'n verskoning vir jou infame leuens aangaande my op hierdie
nuusgroep publiseer andersins sal ek dit moet verder neem.

> Wat is dit met julle? Gaan maar na die Bybel en lees
> weer die dinge daar. Dit lyk my vir sommige van julle dis alleen nodig om
> te "glo" en nie om Christus te volg nie.

Gloudina - ek verwater nie my Godsdiens om by menslike praktyke aan te
pas nie. Die geloof soos grootliks vervat in die geloofsbelydenis is wat
nodig is. Die goeie dade volg self daaruit. Deur goed te doen is nie
genoeg nie. Jy kan nie jou siel red deur net goeie dinge te doen nie -
die geloof is allerbelangriks.
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #25811 is 'n antwoord op boodskap #25802] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Gloudina byter!! wrote:

> Aan Lou en andere,
>
> Moenie opge-"charge" raak deur Gloudina se "perculiar" en "weird" opinies nie.

> Maar moenie dat sy jou opwen nie, sy het skynbaar niks beter om te doen nie.

Gloudina se teenwoordigheid op hierdie nuusgroep laat mense Afrikaans skryf(soms
very perculiar Afrikaans, to quote you.) dat die kuberspoeg so spat. Kyk
nou net maar vir jou ou broer.

Tant Hessie se witperd.
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #25812 is 'n antwoord op boodskap #25802] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gloudina byter!!  is tans af-lyn  Gloudina byter!!
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Aan Lou en andere,

Moenie opge-"charge" raak deur Gloudina se "perculiar" en "weird" opinies nie.
Dis haar manier om verveeldheid te beveg. Dit wil voorkom asof hierdie ng net
sowel "When Gloudina gets bored, she gets boring" genoem kan word. Sy monitor
ook skynbaar die ng dag en nag. Dit is so al asof sy niks anders het om te doen
nie. Ek probeer om die nuusgroep deurlopend monitor en vir die een of twee keer
per dag wat ek hier uitkom is daar klokslag veertien of meer Gloudina
boodskappies. (Aan Gloudina: "Get a life!")

Aan Lou: indien jy van mening is dat sy lasterlik teenoor jou uitgevaar het,
laster terug en plaas die bal in haar en haar sensasie soekende seun se baan. Ek
lanklaas gesien dat 'n mamma iemand met haar seuntjie dreig. Laat my dink aan
"my son wil beat-up your son"-tipe van dreigement. Ek kan onthou dat dit die
tipe argument in die kleuterskool was.

Maar moenie dat sy jou opwen nie, sy het skynbaar niks beter om te doen nie.
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #25822 is 'n antwoord op boodskap #25802] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

> Gloudina - Ek stel dit aan jou hier op die nuusgroep dat jy LIEG! Bring
> die bewyse aangaande my sogenaamde rassistiese opmerkings. Let ook
> daarop dat jy besig is met naamskending - en daar was al 'n paar hofsake
> daaroor - en ek sal nogal kan doen met 'n paar Kanades Dollars. EK eis
> dus dat jy 'n verskoning vir jou infame leuens aangaande my op hierdie
> nuusgroep publiseer andersins sal ek dit moet verder neem.

Jy is welkom Lou om dit verder te neem. My prokureur-seun sal hou vandie
internasionale publisiteit wat so 'n saak vir sy prokureursfirma sal werf.
Dit sal groot opslae maak, veral in Noord-Amerika, waar "rassisme" nou
'n groot onderwerp van bespreking is. Hoop jy het genoeg geld, want dit
gaan 'n groot saak word, tot by die Supreme Court van Kanada.

Gloudina

>
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #25862 is 'n antwoord op boodskap #25802] Vr, 03 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 02 Sep 1999 09:14:48 +0200, lou wrote:
daarop dat jy besig is met naamskending - en daar was al 'n paar hofsake[/color]
> daaroor - en ek sal nogal kan doen met 'n paar Kanades Dollars. >>

Prossedeer Lou, prossedeer .

(Kan doen met n sirkus.)
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #25940 is 'n antwoord op boodskap #25802] Ma, 06 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Thu, 02 Sep 1999 09:14:48 +0200, lou
> wrote:
> > die bewyse aangaande my sogenaamde rassistiese opmerkings. Let ook
>> daarop dat jy besig is met naamskending - en daar was al 'n paar hofsake
>> daaroor - en ek sal nogal kan doen met 'n paar Kanades Dollars. >>
>
> Prossedeer Lou, prossedeer .
>
> (Kan doen met n sirkus.)

Seker Ferdi, ek het juis 'n hoofnar nodig.
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #25941 is 'n antwoord op boodskap #25802] Ma, 06 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca lieg al weer:
>
> lou wrote:
>
>> Gloudina - Ek stel dit aan jou hier op die nuusgroep dat jy LIEG! Bring
>> die bewyse aangaande my sogenaamde rassistiese opmerkings. Let ook
>> daarop dat jy besig is met naamskending - en daar was al 'n paar hofsake
>> daaroor - en ek sal nogal kan doen met 'n paar Kanades Dollars. EK eis
>> dus dat jy 'n verskoning vir jou infame leuens aangaande my op hierdie
>> nuusgroep publiseer andersins sal ek dit moet verder neem.
>
> Jy is welkom Lou om dit verder te neem. My prokureur-seun sal hou vandie
> internasionale publisiteit wat so 'n saak vir sy prokureursfirma sal werf.
> Dit sal groot opslae maak, veral in Noord-Amerika, waar "rassisme" nou
> 'n groot onderwerp van bespreking is. Hoop jy het genoeg geld, want dit
> gaan 'n groot saak word, tot by die Supreme Court van Kanada.
>
> Gloudina

My liewe ou Gloudina Liegbek

Jy weet die bagasie wat jy met jou saamdra is jou probleem maar wanneer
gaan jy eendag die mens wat jou gedwing het om op te hou afrikaans praat
en jou kinders engels groot te maak vergewe? Jy i sdarem maar 'n ou
bitterbek.

Ek is intussen besig om bietjie navorsing te doen insake 'n seker
Gloudina Bouwer wat kamstig daar op Marchand groot geword het. My
familie daar op die Skema ken nogal heelwat mense van daai geweste en
sal seker 'n hele paar sappige stukkies info kan verska, Dit kan ons
sommer bietjie jou agtergrond ook bysleep - vir die hofsaak sien.

Die liegstories wat jy oor die net verkondig sal nie juis groot opslae
hier veroorsaak nie, ons politici sê dis Ok om te lieg - so kom ons hou
dit sommer daar op Upington, dis juis so lekker warm plek in die some,
en kan jy bietjie kom kuier en jou van die ware feite vergewis en kan
ons die ou sakie sommer vinnig afhandel en 'n terselftertyd kanaal-aap
reunie hou. As jou timing reg is kan jy selfs die jaarlikse Rosyntjie
fees bywoon en 'n paar lekker bottle Upington Wyn saamvat huis toe.

En is dit jou seun se firma - so klink dit my - of is jy weer besig om
kwistig met die feite om te gaan? Jy weet mos wat hulle sê van
prokureurs ne? Maar dan het hy jou gehad om hom te leer hoe mens die
waarheid vertel.

Intussen lekker lieg hoor ...
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #25942 is 'n antwoord op boodskap #25802] Ma, 06 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

>  My liewe ou Gloudina Liegbek
>
>  Ek is intussen besig om bietjie navorsing te doen insake 'n seker
>  Gloudina Bouwer wat kamstig daar op Marchand groot geword het. My
>  familie daar op die Skema ken nogal heelwat mense van daai geweste en
>  sal seker 'n hele paar sappige stukkies info kan verska, Dit kan ons
>  sommer bietjie jou agtergrond ook bysleep - vir die hofsaak sien.

My familie is natuurlik nie as Bouwer bekend nie. Maar as Rykheer. Eksal dit
interessant vind oor wat hulle uitvind. Moet my net nie verwar met
my niggie, Gloudina Rykheer,  nou onlangs in 'n hofsaak gewikkel met 'n
oud-springbok rugbyspeler nie. Ook die publiseerder van die eerste en sover
ek weet die enigste verplegingsopleidings-handboek in Afrikaans.

>
>
>
>   so kom ons hou
>  dit sommer daar op Upington, dis juis so lekker warm plek in die some,
>  en kan jy bietjie kom kuier en jou van die ware feite vergewis en kan
>  ons die ou sakie sommer vinnig afhandel en 'n terselftertyd  kanaal-aap
>  reunie hou. As jou timing reg is kan jy selfs die jaarlikse Rosyntjie
>  fees bywoon en 'n paar lekker bottle Upington Wyn saamvat huis toe.
>
>

Nee ou Lou, die hofsaak sal in Kanada moet geskied. Jy is die dagvaarder.Dis jou
prokureur wat vir my met die nodige dagvaarding moet bedoen.
Ondersoek tog ook sommer die verskil tussen julle Romeins-Hollandse
regstelsel en ons "Common Law" regstelsel. Maar dit sal natuurlik 'n
siviele saak wees, nie 'n kriminele saak nie. Ek wag met ingehoue asem
vir die dagvaarding.

Gloudina
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #25996 is 'n antwoord op boodskap #25802] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

>   En hoekom sou dit 'n kriminele saak wees?  Bietjie
>  dof huh?

Ek het, my liewe Lou, aangedui dat jou dagvaarding 'n siviele saak sal wees. Jy lees
weer met jou oogvelle.
'n Goeie prokureur van jou kant af sal weet hoe om
dinge te doen. Maar hier in Kanada is hulle $200 per
uur. Ek hoop jy het hope geld. En hulle sal lank
moet argumenteer. En jy sal verseker verloor, en dan
sal jou kant nog ons onkoste ook moet betaal. So begin
spaar.

Gloudina
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #25998 is 'n antwoord op boodskap #25802] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca lieg al weer:
>
>  lou wrote:
>
>>  My liewe ou Gloudina Liegbek
>>
>>  Ek is intussen besig om bietjie navorsing te doen insake 'n seker
>>  Gloudina Bouwer wat kamstig daar op Marchand groot geword het. My
>>  familie daar op die Skema ken nogal heelwat mense van daai geweste en
>>  sal seker 'n hele paar sappige stukkies info kan verska, Dit kan ons
>>  sommer bietjie jou agtergrond ook bysleep - vir die hofsaak sien.
>
>  My familie is natuurlik nie as Bouwer bekend nie. Maar as Rykheer. Eksal dit
>  interessant vind oor wat hulle uitvind. Moet my net nie verwar met
>  my niggie, Gloudina Rykheer,  nou onlangs in 'n hofsaak gewikkel met 'n
>  oud-springbok rugbyspeler nie. Ook die publiseerder van die eerste en sover
>  ek weet die enigste verplegingsopleidings-handboek in Afrikaans.

Miskien lieg jy al weer!??

>
>>
>>
>>
>>   so kom ons hou
>>  dit sommer daar op Upington, dis juis so lekker warm plek in die some,
>>  en kan jy bietjie kom kuier en jou van die ware feite vergewis en kan
>>  ons die ou sakie sommer vinnig afhandel en 'n terselftertyd  kanaal-aap
>>  reunie hou. As jou timing reg is kan jy selfs die jaarlikse Rosyntjie
>>  fees bywoon en 'n paar lekker bottle Upington Wyn saamvat huis toe.
>>
>
>  Nee ou Lou, die hofsaak sal in Kanada moet geskied. Jy is die dagvaarder.Dis jou
>  prokureur wat vir my met die nodige dagvaarding moet bedoen.
>  Ondersoek tog ook sommer die verskil tussen julle Romeins-Hollandse
>  regstelsel en ons "Common Law" regstelsel. Maar dit sal natuurlik 'n
>  siviele saak wees, nie 'n kriminele saak nie. Ek wag met ingehoue asem
>  vir die dagvaarding.

Adres? Miskien kan my neef en ander familie sommer die ou takie daar in
Kanada vir my opneem. En hoekom sou dit 'n kriminele saak wees?  Bietjie
dof huh?
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26045 is 'n antwoord op boodskap #25802] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
e...@dot.com (Johan) wrote:

> So het ek al baie van
> Ingelse gepraat - die spelling is eintlik Engelse (het jy nooit agtergekom
> nie?). Of van Liesbet - en sy is eintlik Elizabeth Rex II.....

Waaragtig nie!

"Regina", asseblief, vir die vroulike van die spesie. (Nie dat dit met
daardie spesie saak maak nie. Almal ewe dom van inteling.)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26046 is 'n antwoord op boodskap #25802] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Sep 1999 01:26:41 +0800, "Alwyn Nel" wrote:

|Aikona Johan,
|
|Afrikaans is baie liberaal deesdae en die woord 'anglisisme' bestaan
|net in die woordeboek nog - ek weet. Maar vader-land, waar kom jy tog
|aan die woord "imagienasie ?"

Self uitgedink en baie trots daarop!
|
|Sies man, dit skreeu ten hemele.

Is nie - dis jy wat so skree....

|'Verbeelding' is tog 'n pragtige
|woord en gladnie vreemd in die volksmond nie.

Pragtig ja, dis hoekom ek hom so baie gebruik, en jy?

|En wat op dees aarde sou
|"figment" beteken?

Hier is ietsie uit 'n Engelse woordeboek:
Function: noun
Etymology: Middle English, from Latin figmentum, from fingere to shape
Date: 15th century
Meaning: something made up or contrived
|
|Alwyn - uit Perth
|
Aai, ek wens so ons kon hierdie gesprekke van aangesig tot aangesig uitgevoer
het! Dan sou ons baie minder beledigende kritiek uitgepreek het, baie beter
maniere geopenbaar het, en dan nou ook geoorloof gewees het om "oordrywing" soos
hierdie van my te pleeg met die regte stemtoon en een in die gesprek sou darem
hopelik effe smil.... glimlag.

Alwyn, wees rustig, ek weet ek sou in woordeboek Afrikaans seker maar iets soos
maaksel van sy verbeelding of verbeeldingsvlug gebruik het. Maar toe kom die
woorde "figment of his imagination" (die Engels) by my op en ek wil dit gebruik.
En toe dog ek nou ek gee dit so Afrikaanse draai (spelling) en dalk iewers in
die wereld is daar iemand wat vir 20 sekondes glimlag na hy/sy dit gelees
het.....

Kom ons noem dit maar so bietjie gespot met anglisismes. So het ek al baie van
Ingelse gepraat - die spelling is eintlik Engelse (het jy nooit agtergekom
nie?). Of van Liesbet - en sy is eintlik Elizabeth Rex II.....
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26048 is 'n antwoord op boodskap #25802] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 09 Sep 1999 14:21:53 GMT, @sympatico.ca wrote:
|
|Dis jou prokureur se plig om dit op te spoor.

Lou,
Dis beskikbaar op die internet - ek het dit destyds maklik opgespoor toe ek wou
agterkom of Gloudina 'n regte persoon is of net 'n figment van iemand se
imagienasie.
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26050 is 'n antwoord op boodskap #25802] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan wrote in message ...

> nie?). Of van Liesbet - en sy is eintlik Elizabeth Rex II.....

Elizabeth kan nie 'n Rex wees nie - wel 'n Regina, of is dit nou
'n ander soort van queen waarvan jy hier praat.

Swart Simon
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26051 is 'n antwoord op boodskap #25802] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gloudina byter!!  is tans af-lyn  Gloudina byter!!
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand daar in Kanada nie die ou heks se rekenaar van haar vervreem nie!
Steel dir breek dit, gooi dit weg, enige iets!  Die tannie moet eerder die
rekenaar los en konsentreer om haar sensasie soekende prokureur seuntjie se lewe
te "verhelder."  Dink hoe dit moet wees met so 'n mammie!

ANTIE, kry jy nou nog nie die boodskap nie, die mense in hierdie ng soek jou nie
hier nie. Loop nou! Loop liewer terwyl jy dit met 'n gryntjie selfrespek kan
doen.  Jou "fights" is nie eers meer mildly amusing nie. Alla wereld!!

In article , @sympatico.ca says...
>
> ou  lou knyp:
>
>>  Dit was juis my punt ou Gloudina, moet nou nie al weer vir jou gaan
>>  staan en stupid hou nie. Daai tipe van lieg stories kan nie 'n kriminele
>>  saak wees nie. Hoekom state jy die obvious? Baie dof!
>
> Dit was jy wat die sakie aangeroer het.
>
>>  Adres waar ons die dagvaarding op kan bestel? Stuur sommer na my email
>>  bo - haal, net die dinges uit.
>>
>
> Dis jou prokureur se plig om dit op te spoor. En jy kan nie sommer net'n brief
> skryf nie.
> Dit moet deur 'n Kanadese balju aan my persoonlik
> oorhandig word: die dagvaarding bedoel ek. Dis 'n wetsdokument.
> Ken jou prokureur die common law wat in Kanada gepraktiseer word?
> Oorkant die rivier, in Quebec, volg hulle die Franse sisteem wat deur
> Napoleon uitgewerk is. As jy in Quebec wil praktiseer.moet jy albei
> die sisteme bestudeer het en eksamens daarin geskryf het.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26052 is 'n antwoord op boodskap #25802] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
ou gloudina lieg al weer:
>
>  lou wrote:
>
>>   En hoekom sou dit 'n kriminele saak wees?  Bietjie
>>  dof huh?
>
>  Ek het, my liewe Lou, aangedui dat jou dagvaarding 'n siviele saak sal wees. Jy lees
>  weer met jou oogvelle.

Dit was juis my punt ou Gloudina, moet nou nie al weer vir jou gaan
staan en stupid hou nie. Daai tipe van lieg stories kan nie 'n kriminele
saak wees nie. Hoekom state jy die obvious? Baie dof!

>  'n Goeie prokureur van jou kant af sal weet hoe om
>  dinge te doen. Maar hier in Kanada is hulle $200 per
>  uur. Ek hoop jy het hope geld. En hulle sal lank
>  moet argumenteer. En jy sal verseker verloor, en dan
>  sal jou kant nog ons onkoste ook moet betaal. So begin
>  spaar.
>

Adres waar ons die dagvaarding op kan bestel? Stuur sommer na my email
bo - haal, net die dinges uit.

Lekker lieg ou liegbek ....
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26053 is 'n antwoord op boodskap #25802] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Gloudina byter wrote:

> ANTIE, kry jy nou nog nie die boodskap nie, die mense in hierdie ng soek jou nie
> hier nie. Loop nou! Loop liewer terwyl jy dit met 'n gryntjie selfrespek kan
> doen. Jou "fights" is nie eers meer mildly amusing nie. Alla wereld!!

Arme ou ding, wat so op sy senuwees gejaag word deur een ou antietjie.Het jy nie
iets beter om te doen nie?

Tant Hessie se witperd

>
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26054 is 'n antwoord op boodskap #25802] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina byter wrote:
> Kan iemand daar in Kanada nie die ou heks se rekenaar van haar vervreem nie!
> Steel dir breek dit, gooi dit weg, enige iets! Die tannie moet eerder die
> rekenaar los en konsentreer om haar sensasie soekende prokureur seuntjie se lewe
> te "verhelder." Dink hoe dit moet wees met so 'n mammie!
>
> ANTIE, kry jy nou nog nie die boodskap nie, die mense in hierdie ng soek jou nie
> hier nie. Loop nou! Loop liewer terwyl jy dit met 'n gryntjie selfrespek kan
> doen. Jou "fights" is nie eers meer mildly amusing nie. Alla wereld!!

Haai Byter,

Hou jy nou jou lyf uitsmyter?

Los vir Gloudina. Sy's _my_ vyand!

Vriendelike groete, Leendert

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26055 is 'n antwoord op boodskap #25802] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

ou  lou knyp:

>  Dit was juis my punt ou Gloudina, moet nou nie al weer vir jou gaan
>  staan en stupid hou nie. Daai tipe van lieg stories kan nie 'n kriminele
>  saak wees nie. Hoekom state jy die obvious? Baie dof!

Dit was jy wat die sakie aangeroer het.

>  Adres waar ons die dagvaarding op kan bestel? Stuur sommer na my email
>  bo - haal, net die dinges uit.
>
>

Dis jou prokureur se plig om dit op te spoor. En jy kan nie sommer net'n brief skryf nie.
Dit moet deur 'n Kanadese balju aan my persoonlik
oorhandig word: die dagvaarding bedoel ek. Dis 'n wetsdokument.
Ken jou prokureur die common law wat in Kanada gepraktiseer word?
Oorkant die rivier, in Quebec, volg hulle die Franse sisteem wat deur
Napoleon uitgewerk is. As jy in Quebec wil praktiseer.moet jy albei
die sisteme bestudeer het en eksamens daarin geskryf het.

Gloudina
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26056 is 'n antwoord op boodskap #25802] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 9 Sep 1999 23:11:47 +0200, "Simon van der Schans" wrote:

|Johan wrote in message ...
|
|>nie?). Of van Liesbet - en sy is eintlik Elizabeth Rex II.....
|
|Elizabeth kan nie 'n Rex wees nie - wel 'n Regina, of is dit nou
|'n ander soort van queen waarvan jy hier praat.
|
Lekker ou foutjie!!! Lekker gelag daaroor - die ou tannie sal my nooit vergewe
nie - ek wou eintlik net sê Elizabeth R...
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26105 is 'n antwoord op boodskap #25802] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Haai, Liesbet is nie 'n Rex nie, maar 'n Regina. Tensy sy iets aan
haarself laat doen het...

Groete,
Dries

Johan wrote in article ...
> On Fri, 10 Sep 1999 01:26:41 +0800, "Alwyn Nel" wrote:

> Kom ons noem dit maar so bietjie gespot met anglisismes. So het ek al baie van
> Ingelse gepraat - die spelling is eintlik Engelse (het jy nooit agtergekom
> nie?). Of van Liesbet - en sy is eintlik Elizabeth Rex II.....
>
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26106 is 'n antwoord op boodskap #25802] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca lieg al weer:
>
>  ou  lou knyp:
>
>>  Dit was juis my punt ou Gloudina, moet nou nie al weer vir jou gaan
>>  staan en stupid hou nie. Daai tipe van lieg stories kan nie 'n kriminele
>>  saak wees nie. Hoekom state jy die obvious? Baie dof!
>
>  Dit was jy wat die sakie aangeroer het.

Al weer verdomp stupid - gebruik jou Netscape gaan terug en probeer tog
Afrikaans verstaan?

>
>>  Adres waar ons die dagvaarding op kan bestel? Stuur sommer na my email
>>  bo - haal, net die dinges uit.
>>
>
>  Dis jou prokureur se plig om dit op te spoor. En jy kan nie sommer net'n brief skryf nie.
>  Dit moet deur 'n Kanadese balju aan my persoonlik
>  oorhandig word: die dagvaarding bedoel ek. Dis 'n wetsdokument.
>  Ken jou prokureur die common law wat in Kanada gepraktiseer word?
>  Oorkant die rivier, in Quebec, volg hulle die Franse sisteem wat deur
>  Napoleon uitgewerk is. As jy in Quebec wil praktiseer.moet jy albei
>  die sisteme bestudeer het en eksamens daarin geskryf het.
>

Weet jy wat dagvaarding bestel beteken Gloudina. Spesifiek die woord
bestel - lees jou woordeboek.

In elk geval - ek weet nie waarom ek my tyd mors nie - almal op die
nuusgroep ken jou as 'n persoon wat baie liberaal met die waarheid
omgaan (ingeval jy nie verstaan nie, jy lieg soos 'n tandetrekker) so ek
moet my seker nie te veel aan jou leuens steur nie.
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26107 is 'n antwoord op boodskap #25802] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Simon van der Schans wrote:

> Johan wrote in message
>
>> Soos wat ek 'n skaats het in iemand wat gekunsteld probeer voorkom en
>> dit nie is nie.
>
> Daar's nog hoop vir jou Gloudina! Ou Johan dink nie jy is
> gekunsteld nie. Hy dink jy maak maar net asof jy gekunsteld is.
>
> Swart Simon

Kom ons vra vir hom of hy weet wat "gekunsteld" beteken,en dan sien ons
wat kom uit die bos uit.

Gloudina-die-ongekunstelde
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26108 is 'n antwoord op boodskap #25802] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Sep 1999 00:23:18 GMT, @sympatico.ca wrote:

>
|
|Ja, Leendert, jy ken 'n goeie ding as jy dit sien.
|
|Gloudina
|
|
'n Mannetjie of 'n wyfie ding?
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26109 is 'n antwoord op boodskap #25802] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan wrote in message ...
> On Fri, 10 Sep 1999 00:20:21 GMT, @sympatico.ca wrote:
>
>
> |Ek het tog so 'n skaats in iemand wat van "Liesbet" en"Ingelse" praat.
>
> Soos wat ek 'n skaats het in iemand wat gekunsteld probeer voorkom en
> dit nie is nie.

Daar's nog hoop vir jou Gloudina! Ou Johan dink nie jy is
gekunsteld nie. Hy dink jy maak maar net asof jy gekunsteld is.

Swart Simon
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26110 is 'n antwoord op boodskap #25802] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Leendert van Oostrum wrote:

> Los vir Gloudina. Sy's _my_ vyand!
>
> Vriendelike groete, Leendert
>
>

Ja, Leendert, jy ken 'n goeie ding as jy dit sien.

Gloudina
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26112 is 'n antwoord op boodskap #25802] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ky die ingelse (kleinletters) het tog 'n gesegde van iets soos 'n "flash in
the pan", en ek ding die "figment van die imagienasie" is op dalk oppie
selle stasie!
Ek sal vir Dirk van Schalkwyk van die WAT moet vra of hulle al so 'm
imaginatiewe woord gehoor het. (WAT= Woordeboek vir die Afrikaanse Taal)
Hulle is net hier in die pad af van my...

En ek sal skryf soos ek wil! Is my se rekenaar en my se keyboard, askuus
sleutelbord, en ek sal my muis kliek waar ek wil, en pasop vir die effek van
willem hekke se mikrosagte korporasie se effek op jou brein en ek praat nie
eens van die hardeskyf nie....
My se ma sê ok soe! (aldus die TV reeks Manakwalanders! Maar daarvan sal
ons vrinde innie vreemde nou nie altyd weetie)

Nee kyk, as 'n ding nou onlekker is, dan is hy mos nou onlekker!

lekker afrikaanse boere groete hier van die kant af!
Alwyn Nel wrote in message ...
> Aikona Johan,
>
> Afrikaans is baie liberaal deesdae en die woord 'anglisisme' bestaan
> net in die woordeboek nog - ek weet. Maar vader-land, waar kom jy tog
> aan die woord "imagienasie ?"
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26113 is 'n antwoord op boodskap #25802] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Aikona Johan,

Afrikaans is baie liberaal deesdae en die woord 'anglisisme' bestaan
net in die woordeboek nog - ek weet. Maar vader-land, waar kom jy tog
aan die woord "imagienasie ?"

Sies man, dit skreeu ten hemele. 'Verbeelding' is tog 'n pragtige
woord en gladnie vreemd in die volksmond nie. En wat op dees aarde sou
"figment" beteken?

Alwyn - uit Perth

Johan skryf in boodskap news:37d7c897.520021485@Choice010...
> On Thu, 09 Sep 1999 14:21:53 GMT, @sympatico.ca wrote:
> |
> |Dis jou prokureur se plig om dit op te spoor.
>
> Lou,
> Dis beskikbaar op die internet - ek het dit destyds maklik opgespoor toe ek wou
> agterkom of Gloudina 'n regte persoon is of net 'n figment van iemand se
> imagienasie.
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26114 is 'n antwoord op boodskap #25802] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

>
> e...@dot.com (Johan) wrote:
>
>> So het ek al baie van
>> Ingelse gepraat - die spelling is eintlik Engelse (het jy nooit
> agtergekom
>> nie?). Of van Liesbet - en sy is eintlik Elizabeth Rex II....

Ek het tog so 'n skaats in iemand wat van "Liesbet" en"Ingelse" praat. Ek
weet nie hoekom nie. Ek voel altyd
sulke mense fancy hullself vreeslik. Maar ek dink nie
mense is vreeslik beindruk deur sulke soort gepraat nie.
Ek dink mense voel die persoon wat so praat, probeer
op 'n snaakse manier status kry deur die woorde te gebruik.

Gloudina

> .
>
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26116 is 'n antwoord op boodskap #25802] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Sep 1999 00:20:21 GMT, @sympatico.ca wrote:

|Ek het tog so 'n skaats in iemand wat van "Liesbet" en"Ingelse" praat.

Soos wat ek 'n skaats het in iemand wat gekunsteld probeer voorkom en
dit nie is nie.
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26117 is 'n antwoord op boodskap #25802] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote:
>
> Haai Byter,
>
> Hou jy nou jou lyf uitsmyter?
>
> Los vir Gloudina. Sy's _my_ vyand!
>
> Vriendelike groete, Leendert

Issie! Ek het haar eerste gesien!!!
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26119 is 'n antwoord op boodskap #25802] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

> In elk geval - ek weet nie waarom ek my tyd mors nie - almal op die
> nuusgroep ken jou as 'n persoon wat baie liberaal met die waarheid
> omgaan (ingeval jy nie verstaan nie, jy lieg soos 'n tandetrekker) so ek
> moet my seker nie te veel aan jou leuens steur nie.

Moet ek dus aanneem dat jy die handdoek ingooi.Papbroek.

Gloudina
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26229 is 'n antwoord op boodskap #25802] Ma, 13 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca lieg al weer:
>
> lou wrote:
>
>> In elk geval - ek weet nie waarom ek my tyd mors nie - almal op die
>> nuusgroep ken jou as 'n persoon wat baie liberaal met die waarheid
>> omgaan (ingeval jy nie verstaan nie, jy lieg soos 'n tandetrekker) so ek
>> moet my seker nie te veel aan jou leuens steur nie.
>
> Moet ek dus aanneem dat jy die handdoek ingooi.Papbroek.
>
> Gloudina

Nooit gesien nie jou ou Liegbek. Ek sal hier op die nuusgroep wees ...

S^e my het jou prokureur seuntjie by jou leer lieg - jy weet mos die
storie: 'Hoe weet jy as 'n prokureur lieg?" - Sy mond is oop. Hoe weet
jy as Gloudina lieg - maak een van haar bydraes oop.

Aangaande die beswaddering - ek dink nie dit sal die moeite werd wees om
jou hof toe te sleep nie - die regter sal die die saak uitgooi op grond
daarvan dat jy duidelik met 'n gebrekkige redenasie vermoee"e geseen is.
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26231 is 'n antwoord op boodskap #25802] Ma, 13 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

> Aangaande die beswaddering - ek dink nie dit sal die moeite werd wees om
> jou hof toe te sleep nie - die regter sal die die saak uitgooi op grond
> daarvan dat jy duidelik met 'n gebrekkige redenasie vermoee"e geseen is.

O jou ou papbroek-grootbek, jy gooi dus die handdoek in.Terloops, in die soort
hofsaak waarmee jy my bedreig het, sou ek
heelwaarskynlik nie eens in die hof benodig wees nie. Dis oor ander
oorwegings waaroor die hofsaak sou gaan: wat geskryf is, oor of
daar beswaddering was, wat op die internet as beswaddering beskou
kan word en vervolgbaar is, ensovoorts ad infinitum. So, ou Lou,
moenie jou bek so vinnig rek nie. Miskien beland jy een van die
dae in die sop, nie ek nie.

Gloudina
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26232 is 'n antwoord op boodskap #25802] Ma, 13 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 Sep 1999 10:01:51 +0200, lou wrote:

S^e my het jou prokureur seuntjie by jou leer lieg - >>[/color]

Sorry, het die draad van die argument verloor vir n rukkie, Lou. Gaan
jy nou prossedeer of nie?

By the way, ek sien die Louis Luyt-hofsaak is nou afgehandel met die
finale uitspraak.
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26333 is 'n antwoord op boodskap #25802] Wo, 15 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
ou liegbek lieg al weer:
> lou wrote:
>
>> Aangaande die beswaddering - ek dink nie dit sal die moeite werd wees om
>> jou hof toe te sleep nie - die regter sal die die saak uitgooi op grond
>> daarvan dat jy duidelik met 'n gebrekkige redenasie vermoee"e geseen is.
>
> O jou ou papbroek-grootbek, jy gooi dus die handdoek in.Terloops, in die soort
> hofsaak waarmee jy my bedreig het, sou ek
> heelwaarskynlik nie eens in die hof benodig wees nie. Dis oor ander
> oorwegings waaroor die hofsaak sou gaan: wat geskryf is, oor of
> daar beswaddering was, wat op die internet as beswaddering beskou
> kan word en vervolgbaar is, ensovoorts ad infinitum. So, ou Lou,
> moenie jou bek so vinnig rek nie. Miskien beland jy een van die
> dae in die sop, nie ek nie.
>

Ou grootbek, oeps sorry ou liegbek, dreig jy my dalk? Gaan vra bietjie
op s.c.sa van hoe diep in die pekel so ou lasteraksietjie jou kan kry,
jou ou liegbek.

Net vir jou informasie - ek vertel nie liegstories soos jy nie, so
waarom sal ek nou in die sop kan beland? Ek dink voor ek mense van dinge
beskuldig wat ek nie kan bewys nie - anders as jy wat links en reg lieg
en bedrieg.
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26337 is 'n antwoord op boodskap #25802] Wo, 15 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Mon, 13 Sep 1999 10:01:51 +0200, lou
> wrote:
>
> >
>> S^e my het jou prokureur seuntjie by jou leer lieg - >>
>
> Sorry, het die draad van die argument verloor vir n rukkie, Lou. Gaan
> jy nou prossedeer of nie?

Prosedeer? O jy meen ek moet ou Gloudina liegbek hof toe neem? Nee my
regsadvies is dat sy nie toerekensvatbaar is nie, maw sy is ietwat
onstabiel, van haar trollie af, koekoes. Dit sal dus nie die moeite loon
om die ou ding te 'prosedeer' nie.

>
> By the way, ek sien die Louis Luyt-hofsaak is nou afgehandel met die
> finale uitspraak.

Ferdi nie my mail gesien nie?(gebruik dejanews)
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26338 is 'n antwoord op boodskap #25802] Wo, 15 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

> Prosedeer? O jy meen ek moet ou Gloudina liegbek hof toe neem? Nee my
> regsadvies is dat sy nie toerekensvatbaar is nie, maw sy is ietwat
> onstabiel, van haar trollie af, koekoes. Dit sal dus nie die moeite loon
> om die ou ding te 'prosedeer' nie.
>

Watter slegte prokureur het jy, wat vir jou sulke advies gee. My toestand
het niks met die saak te doen nie. Dis of daar 'n misstap gedoen is, wat
siviel vervolgbaar is.
Al wat ek weet - jy het jou bek gerek en gedink ek sal skrik, en nou is
jy 'n papbroek en kan nie soos 'n man verklaar dat jy 'n fout gemaak
het nie. Vra om verskoning vir jou dreigement. Anders kan jy miskien
nog geprossedeer word vir die skyende onwaarhede wat jy van my
rondskryf. En onthou, ek het familie in SA met baie regskennis agter
hulle.

Gloudina
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26379 is 'n antwoord op boodskap #25802] Do, 16 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 16 Sep 1999 22:06:39 +0200, "Thys de Wet" wrote:

|Die program was Bog met Blou Maandag.
|
|Die "ag buurman"-omie was oom Jan Salie. Miskien kan van on souer garde
|dalk onthou wie die rolle gespeel het.
|
Een van die hedendaagse sangers se pa.... ek sukkel nou om by sy naam te kom...

O ja, Oom Dana Niehaus! Was hy nie ook daarby betrokke nie?
Re: Gloudina beswadder! [boodskap #26380 is 'n antwoord op boodskap #25802] Do, 16 September 1999 00:00 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
De Waal Venter  is tans af-lyn  De Waal Venter
Boodskappe: 62
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Volle Lid
Die program was Bog met Blou Maandag.

Die "ag buurman"-omie was oom Jan Salie. Miskien kan van on souer garde
dalk onthou wie die rolle gespeel het.

En daar was natuurlik ook nog die Omie innie park wat tog so mor oorie
Ingelsman met sy ou hond!

Ja is deesdae glo die ES EI BIE SIE by name Radio Sonder Grense...
Vorige onderwerp: Re: Joan Hambidge oor Charl-Pierre Naude
Volgende onderwerp: Re: Teilhard de Chardin in Suid-Afrika (deel drie)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:29:50 MGT 2024