Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bezoek aan SA
Bezoek aan SA [boodskap #26039] Do, 09 September 1999 00:00 na volgende boodskap
Marc Vermeersch  is tans af-lyn  Marc Vermeersch
Boodskappe: 25
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Wat is die beste tijd om Zuid Afrika te bezoeken in de lente aldaar

ook voor bezoek botanica tuinen
graag informatie bezienswaardigheden

vele dank,
Marc.
Re: Bezoek aan SA [boodskap #26225 is 'n antwoord op boodskap #26039] Ma, 13 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Muru  is tans af-lyn  Muru
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek is nie 'n kenner van botanika nie (en ook nie Nederlands nie), maar ek
sal wel antwoord voor die boodskap totaal verdwyn:
Beste tyd is vir lente is seker lente. Dit wil sê September tot November.
Probeer ten alle koste 16 Desember en daarna vermy aangesien die vakansie
seisoen dan in volle swang is.

Watter tuine ? Kirstenbosch in Kaapstad is 'n absolute moet. Daar is wel
ander tuine in soos die Johannesburg Botaniese tuin waar daar twee arende
nes gemaak het en op party dae gesien word, maar geen is so indrukwekkend
soos Kirstenbosch nie.

Hoop jy geniet die besoek

Muru

Marc wrote in message ...
> Wat is die beste tijd om Zuid Afrika te bezoeken in de lente aldaar
>
> ook voor bezoek botanica tuinen
> graag informatie bezienswaardigheden
>
> vele dank,
> Marc.
>
Re: Bezoek aan SA [boodskap #26260 is 'n antwoord op boodskap #26039] Di, 14 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 9 Sep 1999 20:56:13 +0200, "Marc" wrote:

[/color]
> ook voor bezoek botanica tuinen
> graag informatie bezienswaardigheden>>

Jy moet besluit waar jy wil gaan, wat jy wil sien.
Byvoorbeeld: Die Kruger Wildtuin is beter in die winter.
Die Kaapse Suidkus en tuinroete is beter in die laat somer.
Die Karoo is seker die beste in vroee lente of helfs. NIE in die somer
nie.
Die Kaap is die beste laat somer.
Johannesburg is die beste in die vroee somer of herfs.
Natal is die beste in en om die winter eerder as in die somer.

So, besluit waar jy wil gaan en kies dan die tyd.
Re: Bezoek aan SA [boodskap #26469 is 'n antwoord op boodskap #26039] So, 19 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marc Vermeersch  is tans af-lyn  Marc Vermeersch
Boodskappe: 25
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Vele dank voor de antwoorden en de inlichtingen voor bezoek aan SA
planning is voor 3 oktober as

Nog vele groetjes uit Belgie
Marc.
Re: Bezoek [boodskap #90469 is 'n antwoord op boodskap #26039] Wo, 18 Februarie 2004 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee
--
Annette

"Anonymous" skryf in boodskap news:16d5b2d40bd864ba152397fae3113e16@paranoici.org...
> Ek wilje bezoek joue plik ein dog. Iz ditz die lekkerj plekz?
>
> Hlj ze daar ist zu feel boere mense daarin - iz ditj waar?
>
> Izj die vuil boere mense nou nog die groet baase daarin Hmmmzj?
>
Re: Bezoek [boodskap #91025 is 'n antwoord op boodskap #26039] So, 07 Maart 2004 10:44 Na vorige boodskap
Rhino  is tans af-lyn  Rhino
Boodskappe: 32
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Hi Raider, is tru what they say about u mudder, Hey?

"Anonymous" skryf in boodskap news:16d5b2d40bd864ba152397fae3113e16@paranoici.org...
> Ek wilje bezoek joue plik ein dog. Iz ditz die lekkerj plekz?
>
> Hlj ze daar ist zu feel boere mense daarin - iz ditj waar?
>
> Izj die vuil boere mense nou nog die groet baase daarin Hmmmzj?
>
Vorige onderwerp: Net as jy RERIG will
Volgende onderwerp: Re: When in Canada...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 13:19:06 MGT 2024