Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Louis Luyt. Die finale uitspraak.
Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26194] So, 12 September 1999 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
So daar is dit toe. Die volle bank van die grondwetlike hof smeer die
vloer met Louis Luyt.

Mandela word gelyk gegee en Luyt verloor al sy aansoeke.

In fact, hy was gelukkig om nie strafkostes teen hom te kry nie.

(Nog hier, Lou....)
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26243 is 'n antwoord op boodskap #26194] Ma, 13 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 Sep 1999 07:41:18 +0200, "News" wrote:

Krokkie>>[/color]

Voel jy OK?
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26244 is 'n antwoord op boodskap #26194] Ma, 13 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die beste van alles is dat die Grondwetlike hof se tyd so gemors is op iets
waaroor meeste mense boggerol voel.

Hulle besluit gaan niks aan my lewe verander nie.

Sorry, ek is eintlik die hel in vir die kaapse regter wat nogsteeds nie
uitspraak kon gee in Dawood vs. Min Buthelezi & Dept home Affairs, daar was
glo iets fout met die transkripsie bande ?

Francois

Ferdi Greyling wrote in message ...
>
> So daar is dit toe. Die volle bank van die grondwetlike hof smeer die
> vloer met Louis Luyt.
>
> Mandela word gelyk gegee en Luyt verloor al sy aansoeke.
>
> In fact, hy was gelukkig om nie strafkostes teen hom te kry nie.
>
> (Nog hier, Lou....)
>
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26245 is 'n antwoord op boodskap #26194] Ma, 13 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Waars die NZ'ers?

Ek het nou een dag hier by een ou in sy kantoor 'n foto gesien van een of
ander bier advertense daar in NZ.
Iets soos "Better Brew is alive in New Zealand. Louis Luyt lives in South
Africa. We still have a lot to be thankful for"

Enige kommentaar of regstellings sal waardeer word. Pasop net: Soos dinge
hier op die ng aangaan "Sien jou dalk innie hof"
He he he he
> Krokkie>>
> Voel jy OK?
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26246 is 'n antwoord op boodskap #26194] Ma, 13 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pw Botha  is tans af-lyn  Pw Botha
Boodskappe: 19
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Luyt is reg. Ek hoop hy verbied sokker op Ellis Park

Krokkie

Ferdi Greyling wrote in message ...
>
> So daar is dit toe. Die volle bank van die grondwetlike hof smeer die
> vloer met Louis Luyt.
>
> Mandela word gelyk gegee en Luyt verloor al sy aansoeke.
>
> In fact, hy was gelukkig om nie strafkostes teen hom te kry nie.
>
> (Nog hier, Lou....)
>
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26247 is 'n antwoord op boodskap #26194] Ma, 13 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 Sep 1999 12:32:20 +0200, "Francois de Wet"
wrote:

waaroor meeste mense boggerol voel.[/color]
>
> Hulle besluit gaan niks aan my lewe verander nie.>>

Daar is egter n baie belangrike deel van die uitspraak rakende die
grondwet.

Dit is naamlik die vraag of die president van SA in die hof gedaag kan
word om te getuig oor n besluit wat hy in sy amps-hoedanigheid gemaak
het. In die geval van Luyt was dit Mandela se besluit om n kommissie
van ondersoek na Sarfu te gelas.

Die hof het besluit dat die president van Suid-Afrika in terme van die
grondwet NIE bo die reg verhewe is nie, maar dat daar baie omsigtig
tewerk gegaan moet word voor so iets gedoen word. Met ander woorde in
n werklike ernstige geval, kan die president hof toe gesleep word -
ingevolge ons grondwet.

Maar nie vir kleinighede nie en nie om egewone soort besluite in die
uitvoer van sy politieke pligte te bevraagteken nie.
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26280 is 'n antwoord op boodskap #26194] Di, 14 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> So daar is dit toe. Die volle bank van die grondwetlike hof smeer die
> vloer met Louis Luyt.
>
> Mandela word gelyk gegee en Luyt verloor al sy aansoeke.
>
> In fact, hy was gelukkig om nie strafkostes teen hom te kry nie.
>
> (Nog hier, Lou....)

Nog hier ou Ferdi. Geluk met jou en die ANC se oorwinning. Ek is seker
ons is almal net so bly soos jy om te sien dat die Staatspresident
bokant die wet verhewe is. Hopenlik sal Pres. M'Beki meer sense hê as
om sy luitenante toe te laat om sy funksies oor te vat.

Die regter wat die uitspraak gelewer het in die oorspronklike saak se
geloofwaardigheid is duidelik in sy maai - die vloer is net so met hom
ook gevee. Laat jou wonder ...

O ja en jy geniet dit seker dat ou Groot Louis en jou ANC nou so lekker
styf binneboud dans? :)
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26281 is 'n antwoord op boodskap #26194] Di, 14 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 12 Sep 1999 18:57:29 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:

|
|So daar is dit toe. Die volle bank van die grondwetlike hof smeer die
|vloer met Louis Luyt.
|
|Mandela word gelyk gegee en Luyt verloor al sy aansoeke.
|
|In fact, hy was gelukkig om nie strafkostes teen hom te kry nie.
|
Dit lyk of die oorspronklike regter aar sleg afgekom het uit die hele saak. Is
hy afgedank? Dit lyk of die grondwetlike hof sommer die ou verdag wou maak,
maar dit is seker 'n geval van skewe berriggewing...? Wat het met hom gebeur??
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26282 is 'n antwoord op boodskap #26194] Di, 14 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
> On Mon, 13 Sep 1999 12:32:20 +0200, "Francois de Wet"
> wrote:
>
> op iets
>> waaroor meeste mense boggerol voel.
>>
>> Hulle besluit gaan niks aan my lewe verander nie.>>
>
> Daar is egter n baie belangrike deel van die uitspraak rakende die
> grondwet.
>
> Dit is naamlik die vraag of die president van SA in die hof gedaag kan
> word om te getuig oor n besluit wat hy in sy amps-hoedanigheid gemaak
> het. In die geval van Luyt was dit Mandela se besluit om n kommissie
> van ondersoek na Sarfu te gelas.
>
> Die hof het besluit dat die president van Suid-Afrika in terme van die
> grondwet NIE bo die reg verhewe is nie, maar dat daar baie omsigtig
> tewerk gegaan moet word voor so iets gedoen word. Met ander woorde in
> n werklike ernstige geval, kan die president hof toe gesleep word -
> ingevolge ons grondwet.
>
> Maar nie vir kleinighede nie en nie om egewone soort besluite in die
> uitvoer van sy politieke pligte te bevraagteken nie.

Stem. Hierdie uitspraak sal in die lang termyn belangrik word - ook oor
wanneer 'n mens 'n kabinetsminister aan die tand kan vat oor beleid en
uitvoering.

Danksy Luyt :-)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26345 is 'n antwoord op boodskap #26194] Wo, 15 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
e...@dot.com wrote:
> On Wed, 15 Sep 1999 00:17:10 +0200, "Simon van der Schans"
> wrote:
> |En wie, reken jy, sou die regter kon afdank?
> |
> Ek reken, in al my oordrewe alwetendheid en oortolige wysheid, dalk sy
> minister.... of wie ook al hom aangestel het. Wie reken jy?
>

Ek dink, Johan,

Jy kan gerus lees wat Ferdi oor die onderwerp geskryf het.

Terwyl die grondwet hou, is sy uiteensetting korrek. (Daar is wel
geluide van ANC-kant dat hierdie onafhanklikheid van regters bietjie
korgevat moet word.)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26346 is 'n antwoord op boodskap #26194] Wo, 15 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Sep 1999 00:17:10 +0200, "Simon van der Schans"
wrote:
|En wie, reken jy, sou die regter kon afdank?
|
Ek reken, in al my oordrewe alwetendheid en oortolige wysheid, dalk sy
minister.... of wie ook al hom aangestel het. Wie reken jy?
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26347 is 'n antwoord op boodskap #26194] Wo, 15 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan wrote in message ...

> Dit lyk of die oorspronklike regter aar sleg afgekom het uit die hele saak. Is
> hy afgedank? Dit lyk of die grondwetlike hof sommer die ou verdag wou maak,
> maar dit is seker 'n geval van skewe berriggewing...? Wat het
met hom gebeur??

En wie, reken jy, sou die regter kon afdank?

Swart Simon
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26348 is 'n antwoord op boodskap #26194] Wo, 15 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 14 Sep 1999 13:26:28 GMT, e...@dot.com (Johan) wrote:

>[/color]

Regters kan nie afgedank word nie. Hulle kan net ge-"impeach" word as
hulle of korrup of onbevoeg bewys word. Dis deel van die
onafhanklikheid van die regbank
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26349 is 'n antwoord op boodskap #26194] Wo, 15 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
> Dit is naamlik die vraag of die president van SA in die hof gedaag kan
> word om te getuig oor n besluit wat hy in sy amps-hoedanigheid gemaak
> het. In die geval van Luyt was dit Mandela se besluit om n kommissie
> van ondersoek na Sarfu te gelas.

Ummm .... Mandela? Het hy dit besluit. Sekere as jy so sê. :)
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26350 is 'n antwoord op boodskap #26194] Wo, 15 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 14 Sep 1999 09:38:45 +0200, lou wrote:

>>

Ag here ou Lou. Jy moet ook die ANC oral insleep, ne?
Jy het 'n probleem met hulle. Gaan kry hulp.

ons is almal net so bly soos jy om te sien dat die Staatspresident[/color]
> bokant die wet verhewe is. >>>

Nee Lou. Jy het duidelik niks van die uitspraak gelees nie. Anders sou
jy nie sulke kak geskryf het nie.
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26395 is 'n antwoord op boodskap #26194] Do, 16 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Wed, 15 Sep 1999 15:05:18 +0200, lou
> wrote:
>
> >> Dit is naamlik die vraag of die president van SA in die hof gedaag kan
>>> word om te getuig oor n besluit wat hy in sy amps-hoedanigheid gemaak
>>> het. In die geval van Luyt was dit Mandela se besluit om n kommissie
>>> van ondersoek na Sarfu te gelas.
>>
>> Ummm .... Mandela? Het hy dit besluit. Sekere as jy so sê. :) >>
>
> Ja wel ek en die grondwetliike hof.

O so jy en die Konstitusionele Hof het besluit om die Kommissie aan te
stel - ek dog dit was Tswete. So dit was toe nie Mandela nie after all?
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26396 is 'n antwoord op boodskap #26194] Do, 16 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Sep 1999 15:05:18 +0200, lou wrote:

> Dit is naamlik die vraag of die president van SA in die hof gedaag kan[/color]
>> word om te getuig oor n besluit wat hy in sy amps-hoedanigheid gemaak
>> het. In die geval van Luyt was dit Mandela se besluit om n kommissie
>> van ondersoek na Sarfu te gelas.
>
> Ummm .... Mandela? Het hy dit besluit. Sekere as jy so sê. :) >>

Ja wel ek en die grondwetliike hof.
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26397 is 'n antwoord op boodskap #26194] Do, 16 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 16 Sep 1999 03:35:34 GMT, e...@dot.com (Johan ) wrote:

Greyling) wrote:[/color]
>
> |Niks. Hy is nie die eerste regter wie se uitspraak uitmekaargetrek
> |word deur n hoe"r hof nie. Dis algemeen in regstelsels met vlakke van
> |howe. Selfs in jou land gebeur dit gereeld.
> |
> |
> |
> Gereeld is maar 'n sleg relatiewe term, né. HOE gereeld gebeur dit ?
> Elke week / maand / jaar / paar jaar / dekade????
> ...so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!>>

Dis 'n vraag wat nie geantwoord kan word nie want ek weet nie eers
hoeveel hofsake daar elke dag in SA is nie, laat staan nog die VSA.

Dit hang ook af van die advokate/prokureurs se bevoegdheid, die aard
van die saak en hoe skerp die regter is. Alles veranderilikhede wat
voorspelling onmoontlik maak.
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26398 is 'n antwoord op boodskap #26194] Do, 16 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Sep 1999 09:33:07 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) wrote:

|Niks. Hy is nie die eerste regter wie se uitspraak uitmekaargetrek
|word deur n hoe"r hof nie. Dis algemeen in regstelsels met vlakke van
|howe. Selfs in jou land gebeur dit gereeld.
|
|
|
Gereeld is maar 'n sleg relatiewe term, né. HOE gereeld gebeur dit ?
Elke week / maand / jaar / paar jaar / dekade????
...so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!

=|:^)

Johan
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26420 is 'n antwoord op boodskap #26194] Vr, 17 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Tue, 14 Sep 1999 09:38:45 +0200, lou
> wrote:
>
> >>
>
> Ag here ou Lou. Jy moet ook die ANC oral insleep, ne?
> Jy het 'n probleem met hulle. Gaan kry hulp.

Nee wat ek help sommer myself dankie :). So jy glo dus die ANC kan foute
maak?

>
> > ons is almal net so bly soos jy om te sien dat die Staatspresident
>> bokant die wet verhewe is. >>>
>
> Nee Lou. Jy het duidelik niks van die uitspraak gelees nie. Anders sou
> jy nie sulke kak geskryf het nie.

Sies man eet jy met daai mond? Dit IS wat die uitspraak gesê het. Gaan
lees maar weer.

>
> O ja en jy geniet dit seker dat ou Groot Louis en jou ANC nou so lekker
>> styf binneboud dans? :) >>
>
> Lou. Sorry om die een te wees wat jou bubble so bars, maar het jy
> geweet Luyt en die UDM (dis nou Bantu Holomisa en Roelf Meyer se
> party) saamgesmelt het?
> Die UDM is in opposisie met die ANC.

Saamgesmelt - o saamgesmelt soos in Inkatha en die ANC se resep?

>
> Waar kom jy aan jou inligting?

Ek lees die Beeld :)
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26480 is 'n antwoord op boodskap #26194] So, 19 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 17 Sep 1999 09:50:57 +0200, lou wrote:

> bokant die wet verhewe is. >>>[/color]
>>
>> Nee Lou. Jy het duidelik niks van die uitspraak gelees nie. Anders sou
>> jy nie sulke kak geskryf het nie.
>
> Sies man eet jy met daai mond? Dit IS wat die uitspraak gesê het. Gaan
> lees maar weer.>>

Daar is nie te argumenteer met iemand wat besluit om doelbewus n gek
te wees nie.

> styf binneboud dans? :) >>[/color]
>>
>> Lou. Sorry om die een te wees wat jou bubble so bars, maar het jy
>> geweet Luyt en die UDM (dis nou Bantu Holomisa en Roelf Meyer se
>> party) saamgesmelt het?
>> Die UDM is in opposisie met die ANC.
>
> Saamgesmelt - o saamgesmelt soos in Inkatha en die ANC se resep? >>

Nee Lou.
Die ANC en Inkatha het nie saamgesmelt nie. Hulle het bloot sekere
samewerkingsooreenkomste.
Die UDM en Luyt se party het egter wel saamgesmelt.

[/color]
> Ek lees die Beeld :) >>>

Wel begin deur die koerant se naam reg te lees. Dis Beeld, Nie "die"
Beeld nie.

Dan probeer jy die res van die koerant ook korrek lees, OK?
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26538 is 'n antwoord op boodskap #26194] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 16 Sep 1999 16:12:48 +0200, lou wrote:

stel - ek dog dit was Tswete. So dit was toe nie Mandela nie after all? >>[/color]

Jy vat die uitspraak darem sleg......
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26540 is 'n antwoord op boodskap #26194] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Fri, 17 Sep 1999 09:50:57 +0200, lou
> wrote:
>> Sies man eet jy met daai mond? Dit IS wat die uitspraak gesê het. Gaan
>> lees maar weer.>>
>
> Daar is nie te argumenteer met iemand wat besluit om doelbewus n gek
> te wees nie.
>

Ek leer maar net by die meester - bedoelende nou jy Ferdi :). Duidelik
ken jy ook nie die antwoord nie.

> >
>> Ek lees die Beeld :) >>>
>
> Wel begin deur die koerant se naam reg te lees. Dis Beeld, Nie "die"
> Beeld nie.

Ok lovie moet net nie poep nie!

>
> Dan probeer jy die res van die koerant ook korrek lees, OK?

O tog so jammer. Ek het dit in Die Beeld gelees. Verstaan jy nou beter?
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26541 is 'n antwoord op boodskap #26194] Ma, 20 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 Sep 1999 15:28:10 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:

|>Ek lees die Beeld :) >>>
|
|Wel begin deur die koerant se naam reg te lees. Dis Beeld, Nie "die"
|Beeld nie.
|
As jy nie argument het nie, moenie randeiers probeer stukkend trap nie - vir my
klink dit baie meer natuurlik as ouens praat van die Beeld:
"Ek sien in die Beeld vanmore ....."
in stede van
"Ek sien in Beeld vanmore....."

Of die puriste dit so wil he of nie, dis soos baie dit in die spreektaal gebruik
- ons het toevallig almal presies verstaan wat in die plasing met "die Beeld"
bedoel is.....
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26598 is 'n antwoord op boodskap #26194] Di, 21 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Thu, 16 Sep 1999 16:12:48 +0200, lou
> wrote:
>
> te
>> stel - ek dog dit was Tswete. So dit was toe nie Mandela nie after all? >>
>
> Jy vat die uitspraak darem sleg......

Ag poefies Ferdi. Lyk my jou humorsin is net so ontwikkel soos jou
redenasie vermoeë ...
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26599 is 'n antwoord op boodskap #26194] Di, 21 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Thu, 16 Sep 1999 16:12:48 +0200, lou
> wrote:
>
> te
>> stel - ek dog dit was Tswete. So dit was toe nie Mandela nie after all? >>
>
> Jy vat die uitspraak darem sleg......

Ag poefies Ferdi. Lyk my jou humorsin is net so ontwikkel soos jou
redenasie vermoeë...
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26682 is 'n antwoord op boodskap #26194] Wo, 22 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Fri, 17 Sep 1999 09:50:57 +0200, lou
> wrote:
>>> Lou. Sorry om die een te wees wat jou bubble so bars, maar het jy
>>> geweet Luyt en die UDM (dis nou Bantu Holomisa en Roelf Meyer se
>>> party) saamgesmelt het?
>>> Die UDM is in opposisie met die ANC.
>>
>> Saamgesmelt - o saamgesmelt soos in Inkatha en die ANC se resep? >>
>
> Nee Lou.
> Die ANC en Inkatha het nie saamgesmelt nie. Hulle het bloot sekere
> samewerkingsooreenkomste.
> Die UDM en Luyt se party het egter wel saamgesmelt.
>

O ja :D - jy het bewyse van die samesmelting? :D Anders sou jy nie so
seker van jou saak gewees het nie né? Sjym.
Re: Louis Luyt. Die finale uitspraak. [boodskap #26809 is 'n antwoord op boodskap #26194] Vr, 24 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Sep 1999 13:57:04 GMT, e...@dot.com (Johan) wrote:

klink dit baie meer natuurlik as ouens praat van die Beeld:[/color]
> "Ek sien in die Beeld vanmore ....."
> in stede van
> "Ek sien in Beeld vanmore....." >>>

Dit klink vir JOU meer natuurlik, maar dis feitlik verkeerd.
Moet nie persoonlike smaak (wat baie kere nie veel meer as die gerief
van die bekende is nie) verhef tot feit nie.
Vorige onderwerp: Blik Aspaai
Volgende onderwerp: Oor die howe,politici en dinge.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 08:20:13 MGT 2024