Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Boplaas het weer toegeval
Re: Boplaas het weer toegeval [boodskap #26143] Sa, 11 September 1999 00:00
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Thys de Wet skryf in boodskap news:7rd827$qg0$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...

> Hoe kon ek weet in daardie tyd,
> by die vuurherd met sy tolbosgloed,
> van die nat kapok se venynigheid?

Ek wonder al lankal oor "kapok". Is dit eintlik maar net 'n ander
woord vir sneeu? Of is dit ryp?

Bees
Calgary, Kanada
Waar dit een van die dae gaan sneeu....dan kan ons weer ski!
Vorige onderwerp: Vrae aan Breyten
Volgende onderwerp: mweb e-pos adres asseblief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:12:14 MGT 2024