Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Knysna
Knysna [boodskap #26096] Do, 09 September 1999 00:00 na volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
As ek dit nie mis het nie, is Knysna 'n Khoi woord. Ek soek egter na die
betekenis van die woord, en wonder of enigiemand hier my kan help. Dankie
Re: Knysna [boodskap #26139 is 'n antwoord op boodskap #26096] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> 1...@1.net (Aspris) skryf



Baie dankie vir die inligting. Knysna is baie spesiaal vir my, en belangrike
lewenstransisies en lewensbesluite het helderder geword daar. Ek mis dit
geweldig.
Re: Knysna [boodskap #26193 is 'n antwoord op boodskap #26096] So, 12 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 10 Sep 1999 13:34:05 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:

[/color]
>
> Baie dankie vir die inligting. Knysna is baie spesiaal vir my, en belangrike
> lewenstransisies en lewensbesluite het helderder geword daar. Ek mis dit
> geweldig. >>>

Wanneer laas was jy daar? Dit het jappie-ontwikkelingsiekte gekry in
die afgelope dekade. Alles is omtrent toegebou met krismiskoek-huise.
Re: Knysna [boodskap #26344 is 'n antwoord op boodskap #26096] Wo, 15 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling)

> Wanneer laas was jy daar? Dit het jappie-ontwikkelingsiekte gekry in
> die afgelope dekade. Alles is omtrent toegebou met krismiskoek-huise.

Hoe jammer. Ek sal in Desember weer vir die eerste keer in omtrent vyf jaar 'n
draai in Knysna gooi.
Vorige onderwerp: Re: Re Wife's Immegration
Volgende onderwerp: Swak beriggewing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:26:10 MGT 2024