Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Enige Suid-Afrikaners in die buiteland met SA verpligtinge geinteresseerd om US Dollars te ruil vir Rande?
Re: Enige Suid-Afrikaners in die buiteland met SA verpligtinge geinteresseerd om US Dollars te ruil vir Rande? [boodskap #26060] Do, 09 September 1999 00:00
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote:
>
> Hmmmm......
>
> Swartmark in buitelandse valuta!

Nou wonder ek net ... is big brother watching?
Big Brother?
Hello?
Nee wat hulle is the stupid om di#@$% .... [Connection lost]
Re: Enige Suid-Afrikaners in die buiteland met SA verpligtinge geinteresseerd om US Dollars te ruil vir Rande? [boodskap #26061 is 'n antwoord op boodskap #26060] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hmmmm......

Swartmark in buitelandse valuta!

Pieter Duvenhage wrote in message ...
> Geagte leser,
>
> Ek doen navraag namens Suid-Afrikaanse beleggers wat beperk word
> d.m.v. valutabeheer op buitelandse beleggings. Indien u 'n
> Suid-Afrikaner is wat oorsee werk en nog verpligtinge in SA het en US$
> na SA stuur om sodanige verpligtinge na te kom is u welkom om met ons
> in verbinding te tree.
>
> Die voordeel wat ons organisasie bied is om 'n gunstiger koers aan te
> bied as wat die banke aanbied. U betaal die geld in ons kliënte se
> oorseese rekeninge in, en die Rande word plaaslik in U rekening
> inbetaal.
>
> Vir nadere inligting, kontak ons asseblief per epos by die volgende
> adres:
>
> piet...@yahoo.com
>
> Die uwe,
>
> Pieter Duvenhage.
>
> (Verskoon die vals adres in die header... dis om internet "junkmail"
> te vermy.)
Vorige onderwerp: Benodig Hulp Asseblief ...
Volgende onderwerp: Re: Knysna
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:47:38 MGT 2024