Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » geluk
geluk [boodskap #25983] Di, 07 September 1999 00:00 na volgende boodskap
lucky  is tans af-lyn  lucky
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
LUKAS 11 - 22 JESUS SE VIR JULLE     JULLE MOET GELOOF IN GOD HE

Hierdie brief word aan jou gestuur vir Voorspoed. Die oorspronklike in Engels geskryf, is nou
in Niew Zeeland. Dit is 9 keer om die wereld gestuur en nou ook aan jou. Jy sal baie gelukkig
wees binne vier dae na ontvangs.  Bes moontlik deur die pos. Hierdie is geen grap nie.
Jy sal werklik geluk ontvang. Stuur 'n afskrif aan mense wat jy dink geluk sal nodig he.
Moenie geld stuur nie, want geluk het nie 'n prys nie. Moet ook nie die brief hou nie.
Dit moet jou binne 96 uur verlaat. 'n Weermag offisier het R47000.00 gewen terwyl hy in die
Fillipyne was. Gerrie Welsch het sy vrou aan die dood afgestaan, 51 dae na hy die brief
ontvang het. Hy het nagelaat om die brief te sirkuleer. Net na sy vrou se dood het hy
R777500.00 ontvang na hy besluit het om wel die brief te stuur. Stuur asseblief 20 afskrifte
en kyk wat gebeur in jou lewe na vier dae. Hierdie brief kom van Venequele en is oorspronklik
geskryf deur Anthony de Group, 'n sendeling uit Suid-Afrika. Aangesien hierdie brief aaneen-
lopend moet sirkuleer, moet jy 20 afskrifte maak en aan familie, vriende en kennise stuur.
Binne 'n paar dae sal jy 'n afgename verrassing kry. Al is jy nie bygelowig nie, sal jy sien
dit is waar. Let daarop dat Constantine Dino hierdie brief in 1996 ontvang het en sy
sekretaresse gevra het om 20 afskrifte te maak en uit te stuur. 'n Paar dae later het hy
'n 20 miljoen dollar lottery gewen. Carlo Doddit, 'n kantoor werker, het ook so 'n brief ontvang,
maar vergeet om dit uit te stuur binne 96 uur.  Hy het sy werk verloor, maar later het hy weer
op die brief afgekom,hy het besluit om afskrifte te maak en dit uit te stuur. 'n Paar dae later het
hy weer 'n werk gekry, maar beter as die vorige een. 'n Jong dame in California het ook so 'n
brief ontvang, maar dit was dof en onleesbaar. Sy het dit ontleed en oorgetik, maar sy het
egter uitgestel om die afskrifte uit te stuur en later van die brief vergeet. Kort daarna het alle
probleme haar begin treiter tot haar motor gebreek het. Uit moedeloosheid het sy van die
gelukbrief onthou en die afskrifte uitgestuur. Snaaks binne 'n paar dae het sy 'n nuwe motor
gewen.

let wel:   stuur die brief uit, maar moenie geld stuur nie.
Re: geluk [boodskap #26033 is 'n antwoord op boodskap #25983] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Al ok hierie klomp twak gesien. Waar in die Bybel staan dit? Klink maar
erg verdag: Laat my so aan LIEG en JOK dink.

Nee wat! die boodskap is klaar gesnip knip-knip
Weg is hy...

lucky wrote in message ...
> LUKAS 11 - 22 JESUS SE VIR JULLE JULLE MOET GELOOF IN GOD HE
>
> Hierdie brief word aan jou gestuur vir Voorspoed. Die oorspronklike in
> Engels geskryf, is nou
> in Niew Zeeland.

Verklaar dalk ook hoekom dit om die wêreld gegaan het....
Re: geluk [boodskap #26099 is 'n antwoord op boodskap #25983] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
lucky skryf poefies:

> Let daarop dat Constantine Dino hierdie brief in 1996 ontvang
> het en sy
> sekretaresse gevra het om 20 afskrifte te maak en uit te stuur. 'n Paar dae
> later het hy
> 'n 20 miljoen dollar lottery gewen.

Nou hoekom het hy die $20 m gewen.. Sy sekretaresse het mos die brief
uit gestuur.
Vorige onderwerp: Re: Agulhas - Kaapstad -Agulhas: hoe ver?
Volgende onderwerp: Benodig Hulp Asseblief ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 00:12:58 MGT 2024