Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » hands
hands [boodskap #25886] Sa, 04 September 1999 00:00 na volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hoe kon n "kakie" (n Brit tydens die Boereoorlog) met die hand
grootgemaak
word? Dit maak nie sin uit nie.

Hanslam aanvaar ek, n lam wat per hand gevoer is ens.

Pat

Aspris wrote in article
...
> Op 4 Sep 1999 14:28:45 GMT skryf "PAT"
> :
>
> -> Nou wil ek weet waar die woord "hans" vandaan kom, soos in
> -> hanslam en hanskakie en hansagter.
> ->
> -> Weet iemand?
>
> Uit hands (met die hand grootmaak)
>
Re: hands [boodskap #25908 is 'n antwoord op boodskap #25886] So, 05 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Sep 1999 16:23:22 GMT, "PAT" wrote:

|Hoe kon n "kakie" (n Brit tydens die Boereoorlog) met die hand
|grootgemaak
|word? Dit maak nie sin uit nie.
|
My pa het ook altyd gepraat van 'n hansgrootgemaakte Ingelsman -
iemand met byvoorbeeld die van Lichthelm en dan praat hulle net
Engels, maar met daardie aksent wat jou vertel hulle doen dit nie van
nature nie, hulle voorouers was Afrikaans.
Vorige onderwerp: Liefde as 'n phylum in Ewolusie
Volgende onderwerp: Valiant Swart - sakkie oppie net
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 02:36:03 MGT 2024