Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » rooibos thee
rooibos thee [boodskap #25777] Wo, 01 September 1999 00:00 na volgende boodskap
Roger Van Herck  is tans af-lyn  Roger Van Herck
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand mij vertellen wat het gebruik is van rooibos thee ?
Geneeskundig?
Volksgebruik?

Groetjes uit Vlaanderen Belgie
Re: rooibos thee [boodskap #25778 is 'n antwoord op boodskap #25777] Wo, 01 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
> On 1 Sep 1999 08:43:00 GMT, "Roger Van Herck"
> wrote:
>
> > Geneeskundig?
>> Volksgebruik?>>
>
> Drink dit soos gewone tee.
> In kopiies met melk (as jy wil) en suiker (as jy wil) terwyl jy en jou
> vriende almal probeer om die meeste te praat, op daai manier.
>

En as ystee, een gemeng met vrugtesap. Warm met kruie en rooiwyn maat
dit 'n baie lekker gl�wein vir die winter.

Dit het ook medisenale gebruike - bevat glo baie goed wat te doen het
met vrye radikale en ander bedreigings vir menslike ewigdurendheid.

Daar is 'n suksesvolle skoonheidsreeks wat rooibostee as aktiewe
bestandeel gebruik, en wat internasionaal bemark word (Annique - in
vroeër jare se huisgenote en Landbouweekblaaie bekend as Annetjie
Theron.)

Dit het ook medisenale gebruike.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: rooibos thee [boodskap #25842 is 'n antwoord op boodskap #25777] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Bollie wrote:
>
> Name: Happy99.exe
> Part 1.1 Type: unspecified type (application/octet-stream)
> Encoding: x-uuencode

Lekker Bollie! Jy het die Happy99.exe virus!! Veels Geluk!!!

Al die ape wat die exe gerun het, geluk aan julle ook!
Re: rooibos thee [boodskap #25843 is 'n antwoord op boodskap #25777] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Republikein  is tans af-lyn  Republikein
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Veral gebruik vir allergieë. Babas wat allergies is vir melk kry rooibos in
die tietiebottel. Kan ook aan die vel aangewend word vir allergiese uitslag
(of gooi by die badwater), maar dit kan die vel tydelik oranje verkleur.
Onthou om rooibos lank te laat trek, of selfs saam met die water te kook
sodat dit baie sterk is.

Roger Van Herck wrote in message ...
> Kan iemand mij vertellen wat het gebruik is van rooibos thee ?
> Geneeskundig?
> Volksgebruik?
>
> Groetjes uit Vlaanderen Belgie
Re: rooibos thee [boodskap #86649 is 'n antwoord op boodskap #25777] So, 02 November 2003 16:07 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja. Dis lekkerder as enige ander tee wat ek ken.
--
Annette

"puerto" skryf in boodskap news:bo3a4l$ka3$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
> Ik heb net een kopje rooibos thee gedronken maar ik heb horen vertellen dat
> deze thee gezonder is dan alle andere theesoorten.
> Zijn er mensen in deze nieuwsgroep die wel eens rooibos thee drinken?
> groeten van marnic uit Nederland.
>
Vorige onderwerp: Allerheiligen Allerzielen
Volgende onderwerp: Stil gespeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 04:41:11 MGT 2024