Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Weer in Afferkaans!
Die Weer in Afferkaans! [boodskap #25756] Wo, 01 September 1999 00:00
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Eintlik moet hierdie plasing onder daarie goed oorie web kom, maar ou
Helmut Lotti wat nou so lekker daar in die agtergrond "croon", maak my
magie so lekker warm en my brein biekie moesjie.

Hier's 'n lekker Afrikaanse happie:

Gaan kyk gerus op die web by

http://afrikaans.wunderground.com/

waar die weer so half in Afrikaans gegee word. Dis 'n lekker web
bladsy hierie - hulle laat jou toe om van hulle greffieks in jou eie
blad in te sit wat dan opdatum weer aanwys - veral handig vir die
ouens in die buiteland wat by die mense in SA wil wys wat koud of warm
nou regtig beteken.
Vorige onderwerp: Meander september
Volgende onderwerp: Re: rooibos thee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 00:29:18 MGT 2024