Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina vs. Wife's Immigration to SA
Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25746 is 'n antwoord op boodskap #25747] Wo, 01 September 1999 00:00 na volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Liewe Gloudina, (Dit is die laaste keer wat ek so vriendelik sal wees)

@sympatico.ca wrote in message
...
> Francois de Wet wrote:
>
>> The application for permanent residence in South
>> Africa currently amounts to R10 020.00 and there is no guarantee or refund
>> if the application fails. The immigration board is not obliged to give
>> reasons for unsuccessful applications.
>
> Presies dieselfde as wat Kanada doen met applikante vir
"landedimmigrantship."

Eintlik nie, maar ek verwag nie dat jy 'n ekspert in die opsig moet wees nie
aangesien heel duidelik nie hoef te werk nie en net heel dag op jou gat by
die huis sit en kak post op die internet.

>
>> Even if I can get the money from somewhere it would still be a 6-12 month
>> wait for an answer.
>
Dieselfde as in Kanada. Selfs 'n langer periode. Het jy aansoek gedoen omas
haar "sponsor" op te tree?

Daar is geen so 'n program in Suid Afrika nie, maar wel in Kanada. Dus sal
jy hopelik nou verstaan dat ek die Suid Afrikaner is en sy die Kanadees.

>
>> II can understand that some developing countries have rather strict criteria
>> for immigration, but they at least have something to protect. South Africa
>> is a third world country fighting to be recognized as a developing
economy.

'n Onwikkilende ekeonomie is een waar daar groei plaasvind en dit is nie SA
nie.
'n Onwikkelde ekonomie is een waar daar geen of min monopoliee is soos
Telkom, waar mense plaaslike oproepe verniet kan maak na hulle ISP se lokale
POP toe , sodat hulle ander mense se holhare kan taai maak en hulle
strondsige gediggies kan post op die Internet NG's.

>
> Ek hoop hulle skop jou uit SA uit! Watter arrogansie.

Nie moontlik nie "nat handdoek", ek is 'n Suid Afrikaanse burger ; ek is
egter nie seker wat jy is nie ?

>
>> All I can think of now is, should I stay or should I go ?
>
> Ek wag vir die kritiek van Kanada se immigrasie-wette, as jy besluit om'n
landed immigrant in Kanada te word.

Kanada se immigrasie wette maak ten minste sin vir die gewone man op die
straat en selfs vir die wat hulle name skryf met karakters en kruisies.

>
> 'n Kanadees wat weet.
>

( 'n Kanadees wat, wat weet ?)
>>
>>
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25747 is 'n antwoord op boodskap #25746] Wo, 01 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan,

Ek wonder self of Ferdi sal kan klaarkom as hy my belasting ook moet betaal.

Ek sien elke maand 40% van my salaris verdwyn, so ek betaal dus vir omtrent
4 straatveers.....of een gravy trein Merc se paaiment.

Francois

Johan wrote in message ...
> On Wed, 01 Sep 1999 09:59:26 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
> Greyling) wrote:
>
> |On Wed, 1 Sep 1999 11:02:02 +0200, "Francois de Wet"
> | wrote:
> |
> |
> |Wel ou Fransie, hoekom waai jy nie?
> |Toe, asseblief.
> |Gaan gou!
> |
> Ferdi gaan nou seker Francois se inkomste balasting ook betaal as die
> eers weg is - net om te help bewys SA se ekonomie is so gesond...?
> ...so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!
>
> =|:^)
>
> Johan
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25748 is 'n antwoord op boodskap #25747] Wo, 01 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Francois de Wet wrote:

> Ek sien elke maand 40% van my salaris verdwyn, so ek betaal dus vir omtrent
> 4 straatveers.....of een gravy trein Merc se paaiment.
>
> Francois

Nou wonder ek wat gebeur het toe jy in Kanada 'n salaris getrek het?
Kanada betaal van die hoogste belastings relatief in die westerse
wereld. Of het jy nie inkomste verklaar nie?

Gloudina

PS. Ek dink jy moet nou die handdoek ingooi, Francois.

>
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25749 is 'n antwoord op boodskap #25747] Wo, 01 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 01 Sep 1999 09:59:26 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) wrote:

|On Wed, 1 Sep 1999 11:02:02 +0200, "Francois de Wet"
| wrote:
|
|
|Wel ou Fransie, hoekom waai jy nie?
|Toe, asseblief.
|Gaan gou!
|
Ferdi gaan nou seker Francois se inkomste balasting ook betaal as die
eers weg is - net om te help bewys SA se ekonomie is so gesond...?
...so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!

=|:^)

Johan
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25750 is 'n antwoord op boodskap #25747] Wo, 01 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 1 Sep 1999 12:49:45 +0200, "Francois de Wet" wrote:

<<>Ongelukkig is my mening en huidige situasie 'n minderheids probleem en het
>geen prioriteit by die politiesie nie.>>

Die spelling is politici, by the way. En ek weet nie wat jy bedoel met
minderheidsprobleem nie.

<<>Sou jy nie saam stem dat ons bekwame mense in SA nodig het nie, inplaas van
>hulle deur wetgewing aan te moedig om die pad te vat nie.>>

Jou houding en beledigings is een ding wat ons NIE nodig het nie.
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25751 is 'n antwoord op boodskap #25747] Wo, 01 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message <37ce22f2...@news.is.co.za>...
>On Wed, 1 Sep 1999 12:49:45 +0200, "Francois de Wet" wrote:
>
><<>Ongelukkig is my mening en huidige situasie 'n minderheids probleem en het
>>geen prioriteit by die politiesie nie.>>
>

Die spelling is politici, by the way.(Volgende keer sal ek Mr. Gates se
Spelchecker gebruik) En ek weet nie wat jy bedoel met minderheidsprobleem
nie.( Dit beteken dit is nie 'n issue soos petrol of die drankwet wat almal
aanraak nie, dit maak dit 'n mindersheids kwessie )

>><<>Sou jy nie saam stem dat ons bekwame mense in SA nodig het nie, inplaas van
>>hulle deur wetgewing aan te moedig om die pad te vat nie.>>
>
>Jou houding en beledigings is een ding wat ons NIE nodig het nie.
>
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25752 is 'n antwoord op boodskap #25747] Wo, 01 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi,

Probeer die volgende e-mail ca...@DBS1.PWV.GOV.ZA , jy sal gelukkig wees as
hulle jou terug antwoord.

Ek hoop dit is wat jou wou gehad het ?

Volgende sal jy seker vir my se dat jy glo dat Binnelandse Sake korrek is en
dat sy nie hier mag bly of werk nie. My eerste opsie was nie om vir my 'n
beter lewe oorsee te gaan soek nie, maar om in Suid Afrika te bly en 'n
beter lewe te skep.

Ongelukkig is my mening en huidige situasie 'n minderheids probleem en het
geen prioriteit by die politiesie nie.

Sou jy nie saam stem dat ons bekwame mense in SA nodig het nie, inplaas van
hulle deur wetgewing aan te moedig om die pad te vat nie.

"Don't judge an Indian till you've walk a mile in his mocasins..."
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25753 is 'n antwoord op boodskap #25747] Wo, 01 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 1 Sep 1999 11:02:02 +0200, "Francois de Wet"
wrote:

Wel ou Fransie, hoekom waai jy nie?
Toe, asseblief.
Gaan gou!

Ons sal beter af wees sonder jou.

Ek sal rerig bid dat jy so vroeg as moontlik uit die land kan wees. Is
daar iets wat ek doen om jou vroeer te laat gaan?

(Ek neem aan die soort houding is maar jou gewone een. Wel, geen
wonder jy kry kak van die owerheid nie. Ek is aan hulle kant. Wens ek
kan sommer aan iemand in Binnelandse Sake skryf om hulle te vra om jou
nog meer kak te gee. Dalk waai jy dalk gouer.)

> Liewe Gloudina, (Dit is die laaste keer wat ek so vriendelik sal wees)
>
>
> @sympatico.ca wrote in message
> ...
>> Francois de Wet wrote:
>>
>>> The application for permanent residence in South
>>> Africa currently amounts to R10 020.00 and there is no guarantee or refund
>>> if the application fails. The immigration board is not obliged to give
>>> reasons for unsuccessful applications.
>>
>> Presies dieselfde as wat Kanada doen met applikante vir
> "landedimmigrantship."
>
> Eintlik nie, maar ek verwag nie dat jy 'n ekspert in die opsig moet wees nie
> aangesien heel duidelik nie hoef te werk nie en net heel dag op jou gat by
> die huis sit en kak post op die internet.
>
>>
>>> Even if I can get the money from somewhere it would still be a 6-12 month
>>> wait for an answer.
>>
> Dieselfde as in Kanada. Selfs 'n langer periode. Het jy aansoek gedoen omas
> haar "sponsor" op te tree?
>
> Daar is geen so 'n program in Suid Afrika nie, maar wel in Kanada. Dus sal
> jy hopelik nou verstaan dat ek die Suid Afrikaner is en sy die Kanadees.
>
>>
>>> II can understand that some developing countries have rather strict criteria
>>> for immigration, but they at least have something to protect. South Africa
>>> is a third world country fighting to be recognized as a developing economy.
>
> 'n Onwikkilende ekeonomie is een waar daar groei plaasvind en dit is nie SA
> nie.
> 'n Onwikkelde ekonomie is een waar daar geen of min monopoliee is soos
> Telkom, waar mense plaaslike oproepe verniet kan maak na hulle ISP se lokale
> POP toe , sodat hulle ander mense se holhare kan taai maak en hulle
> strondsige gediggies kan post op die Internet NG's.
>
>>
>> Ek hoop hulle skop jou uit SA uit! Watter arrogansie.
>
> Nie moontlik nie "nat handdoek", ek is 'n Suid Afrikaanse burger ; ek is
> egter nie seker wat jy is nie ?
>
>>
>>> All I can think of now is, should I stay or should I go ?
>>
>> Ek wag vir die kritiek van Kanada se immigrasie-wette, as jy besluit om'n
> landed immigrant in Kanada te word.
>
> Kanada se immigrasie wette maak ten minste sin vir die gewone man op die
> straat en selfs vir die wat hulle name skryf met karakters en kruisies.
>
>>
>> 'n Kanadees wat weet.
>>
>
> ( 'n Kanadees wat, wat weet ?)
>>>
>>
>
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25754 is 'n antwoord op boodskap #25747] Wo, 01 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 01 Sep 1999 18:08:59 GMT, @sympatico.ca wrote:

|
|Nou wonder ek wat gebeur het toe jy in Kanada 'n salaris getrek het?
|Kanada betaal van die hoogste belastings relatief in die westerse
|wereld.

Shame!!!! En tog kies julle om daar te bly.....

Die groot verskil is dit - belasting is 'n relatiewe saak. In SA verdwyn dit in
'n bodemlose put. Ek hoop nie dit is in Kanada ook dieselfde geval nie.

Ek kan nie meer eintlik sê hoe dit in SA is nie, maar voor ons gekom het na
Amerika toe, het 'n ou oom uit Suid Carolina vir my geskryf dat hy lank hier in
Minnesota gebly het en dat jy aan die parke kan sien waarheen die tax dollars
gaan - ek was maar skepties dat my belasting geld vir mooi parke moet gaan - wat
dan van ander dinge wat saak maak.

En dan kom jy hier en sien dat dit wel so is, maar dat die parke nie al is waar
jou belasting geld bestee word nie. Ons kinders is in een van die beste skole
wat ons maar kan hoop - totaal gratis, behalwe vir die pakkie $15 skryfbehoeftes
wat ons gisteraand juis met die ope aand gekry het. O ja, my seuns eet ook by
die skool middagete vir iets soos $1.12 elk as hulle ma nie kos inpak nie.

Verder is ons paaie ten spyte van die uiterste koue, in uitstekende toestand en
blitsig sneeu vry in die winter. Ons paaie is baie skoon en so ook die parke en
hele omgewing.

Ek is tevrede dat daar met 'n valkoog na die besteding van die geld gekyk word
en dat dit so effektief gedoen word as wat van 'n stad, county, staat en
federale regering verwag kan word. Ek betaal my belasting hier met graagte en
ek weet ek baat direk weer daarby.

Ek het selfs nou die dag van Minnesota af 'n stewige tjek terug gekry omdat die
begroting so ver in die swart is.

Ek betaal 4.6% belasting aan die staat en 11% aan die federale regering.

Wat is julle belasting koers, Gloudina?
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25823 is 'n antwoord op boodskap #25747] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 02 Sep 1999 13:38:02 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:

|Ons sal sonder jou klaarkom.
|
|Geen dwaas is so groot soos die een wat reken n land kan nie sondder
|hom klaarkom nie, ne?
|
|
Behalwe die dwaas wat glo enige land kan 'n brein drein en 'n finansiele drein
bekostig of soos ou Paul Kruger geglo het die land is beter af sonder
immigrante.
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25824 is 'n antwoord op boodskap #25747] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,

Ek het belasting betaal soos almal en in my agterkop het ek geweet dit gaan
vir die vrye medies, goeie publieke vervoer en die sigbare polisiering.

En aan die einde van die jaar dan kry jy weer 'n paar dollars terug deur 'n
draai te loop by HR Block.

Nee wat ek dink nie ek sal jou raad volg en nou tou opgee nie. Ek sal jou
egter wel nooi om my te verwelkom in Kanada as ek arriveer.

Francois

> Nou wonder ek wat gebeur het toe jy in Kanada 'n salaris getrek het?
> Kanada betaal van die hoogste belastings relatief in die westerse
> wereld. Of het jy nie inkomste verklaar nie?
>
> Gloudina
>
> PS. Ek dink jy moet nou die handdoek ingooi, Francois.
>
>
>>
>
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25825 is 'n antwoord op boodskap #25747] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 1 Sep 1999 16:58:05 +0200, "Francois de Wet"
wrote:

[/color]
> Ek wonder self of Ferdi sal kan klaarkom as hy my belasting ook moet betaal.>>

Waai maar.

Ons sal sonder jou klaarkom.

Geen dwaas is so groot soos die een wat reken n land kan nie sondder
hom klaarkom nie, ne?
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25826 is 'n antwoord op boodskap #25747] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 01 Sep 1999 19:39:37 GMT, e...@dot.com (Johan) wrote:
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25827 is 'n antwoord op boodskap #25747] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 1 Sep 1999 16:41:56 +0200, "Francois de Wet"
wrote:

>[/color]

He, he..
Hy het nie een nie.
Try eerder WordPerfect, dit kom standaard met n Afrikaanse spell
checker.

>[/color]

Ek dink jy het dit dalk verkeerd.
Die kwessie van immigrasie en die effekte daarvan is beslis nie n
minderheidskwessie nie.

Omtrent die hele land was so n tyd gelede de moer in omdat mense te
maklik in SA toegelaat word.

Daar was toe groot druk om die immigrasie-probleem - onwettig sowel as
wettig - "onder beheer" te kry.

Die besware teen immigrante het gekom van werkoloses wat gevoel het
hulle kanse op werk word weggevat deur "vreemdelinge", straatverkopers
wat selfs by geleentheid geweldadig geword het teen mense uit ander
dele van Afrika wat met hulle meeding tot by die wit bevolking wat
onder meer ontsteld geraak het oor die "Nigeriese probleem" .

By the way as jy burokrasie wil sien, gaan probeer n visa by die
Amerikaanse konsulaat in Jhb kry.
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25828 is 'n antwoord op boodskap #25747] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 02 Sep 1999 13:57:29 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:

|On Wed, 01 Sep 1999 19:39:37 GMT, e...@dot.com (Johan) wrote:
|
|
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25829 is 'n antwoord op boodskap #25747] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek is 'n minderheids uitsondering van 'n nationale probleem , ek se dus dat
die wetgewing soos wat hulle dit verander het om Mosambiekers etc. uit te
hou nie op my situasie van toepassing is nie .

Dit is my "mindersheids" punt.
Elke liewe SA'er met wie ek al gepraat het , het simpatie met die situasie
en dink ek is reg. Vir meeste mense is dit "common sense" dat sy nie
dieselfde is as die"migrant" probleem nie.

Francois

Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Wed, 1 Sep 1999 16:41:56 +0200, "Francois de Wet"
> wrote:
>
> > Spelchecker gebruik) >>
>
> He, he..
> Hy het nie een nie.
> Try eerder WordPerfect, dit kom standaard met n Afrikaanse spell
> checker.
>
> nie.( Dit beteken dit is nie 'n issue soos petrol of die drankwet wat
almal
>> aanraak nie, dit maak dit 'n mindersheids kwessie )>>
>
> Ek dink jy het dit dalk verkeerd.
> Die kwessie van immigrasie en die effekte daarvan is beslis nie n
> minderheidskwessie nie.
>
> Omtrent die hele land was so n tyd gelede de moer in omdat mense te
> maklik in SA toegelaat word.
>
> Daar was toe groot druk om die immigrasie-probleem - onwettig sowel as
> wettig - "onder beheer" te kry.
>
> Die besware teen immigrante het gekom van werkoloses wat gevoel het
> hulle kanse op werk word weggevat deur "vreemdelinge", straatverkopers
> wat selfs by geleentheid geweldadig geword het teen mense uit ander
> dele van Afrika wat met hulle meeding tot by die wit bevolking wat
> onder meer ontsteld geraak het oor die "Nigeriese probleem" .
>
> By the way as jy burokrasie wil sien, gaan probeer n visa by die
> Amerikaanse konsulaat in Jhb kry.
>
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25866 is 'n antwoord op boodskap #25747] Vr, 03 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 02 Sep 1999 14:07:38 GMT, e...@dot.com (Johan) wrote:

[/color]
> |Ons sal sonder jou klaarkom.
> |
> |Geen dwaas is so groot soos die een wat reken n land kan nie sondder
> |hom klaarkom nie, ne?
> |
> |
> Behalwe die dwaas wat glo enige land kan 'n brein drein en 'n finansiele drein
> bekostig of soos ou Paul Kruger geglo het die land is beter af sonder
> immigrante.>>

Sonder jou soort is ons beslis beter af.
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25867 is 'n antwoord op boodskap #25747] Vr, 03 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 02 Sep 1999 14:04:13 GMT, e...@dot.com (Johan) wrote:

[/color]
> |On Wed, 01 Sep 1999 19:39:37 GMT, e...@dot.com (Johan) wrote:
> |
> |'n bodemlose put. Ek hoop nie dit is in Kanada ook dieselfde geval nie.>>
> |
> |
> |.....gevolg deur.....
> |
> |>>
> |
> |He, he..
> |
> Nou toe, ou Ferdi, instede van 'n klein seuntjie gegiggel, sê baie eerlik vir
> ons dat jou belasting geld effektief aangewend word, of nie. Kan jou regering
> oorleef as hulle net 15% belasting kry? Is daar sprake dat effektiewe regering
> tot gevolg kan hê dat jou belasting koers kan verminder?>>

Ja.

En belastingkoerse is verminder in die jongste begroting.

Jy het 'n punt gehad toe jy gese het: "Ek kan nie meer eintlik sê hoe
dit in SA is nie, "

Jy moes daardy gehou het.


____________________________________________________________ ___________


Donderdag 18 Februarie 1999 Sake Beeld Johannesburg Finaal Bladsy 3

Laer maatskappybelasting gaan groei in SA aanhelp

– Pieter Bruwer –

Benewens die verlagings in maatskappy- en persoonlike belasting, het
die begroting vanjaar min verrassings opgelewer.
Die stilswye van die regering oor beleidsraamwerke en 'n moontlike
inflasieteiken was egter teleurstellend, sê mnr. Jac Laubscher,
hoofekonoom van Gensec Batebestuur.

``Die begroting is in die algemeen baie positief en aan die fiskale
kant loop sake volgens verwagting.

`` 'n Groot verrassing was die verlaging van maatskappybelasting.

``Nie net gaan dit goed ontvang word deur die individuele maatskappye
in die land nie, maar dit gaan ook 'n positiewe uitwerking op die
ekonomiese groei van Suid-Afrika hê,'' sê Laubscher.

Hy sê die sowat R2,5 miljard wat die regering deur die laer
maatskappybelasting weer in die ondernemings terugploeg, kan
ekonomiese groei aanhelp en die druk op maatskappye effens verlig.

Dit sal dit vir die onderskeie ondernemings moontlik maak om die geld
weer vir nuwe ontwikkeling te gebruik.

Die betekenisvolle verlaging in inkomstebelasting vir die laer- en
middelinkomstegroepe jaag die regering sowat R4,8 miljard uit die sak,
maar sal bydra tot verhoogde private verbruikersbesteding en help om
nuwe lewe in die ekonomie te blaas.

``Dit gaan meer geld in mense se hande stop.

``Die grootste verligting is vir die laerinkomstegroepe en ons kan
aanvaar dat die geld op die aankoop van goedere bestee gaan word.''

Hy sê die detail van die belastingbesteding is nie 'n verrassing nie.
Dit is egter nou belangrik dat die regering fokus op die
doeltreffendheid van die besteding weg van personeel na die gebied
waar dit werklik benodig word.

Die top- marginale koers van R120 000 vir die hoër inkomstegroepe sal
bekyk moet word, sê Laubscher.

Die blokkruiping wat deur die jare voorgekom het, veroorsaak dat dié
kerf nie meer sogenaamde ryk mense insluit nie, maar eerder die gewone
middelklas in die land.

``Iemand wat R120 000 per jaar verdien, is nie ryk nie.

``Ons is op die punt dat ons nie langer die fundamentele
belastinghervorming in die land kan uitstel nie.

``Iemand sal die probleme moet bekyk,'' sê Laubscher.

Hy sê wat wel teleurstellend is, is die stadige pas waarin
privatisering in die land plaasvind.

``Voordat die regering nie Eskom privatiseer nie, is die bydrae tot
die begroting hieruit minimaal,'' sê Laubscher.

`` 'n Land soos Brasilië het $22 miljard tot sy begroting gevoeg uit
privatisering.

``Ons kan Suid-Afrika nie volkome hiermee vergelyk nie, maar die R4
miljard wat in die begroting genoem word vir die verkoop van
staatsbates soos Sasria, is te min.''

Laubscher sê die gevolge van die begroting op die kapitaalmark sal
minimaal wees.

``Ek dink die mark verwelkom die feit dat belasting op pensioenfondse
nie verhoog is nie.

``Die totale stilswye oor beleid en beleidsraamwerke was
teleurstellend en meer kon hieroor gesê word. Die regering kan ook nie
stop by die verlaging van die begrotingstekort van 3% van die BBP nie.

``Dit moet laer. Hier moet owerheidontsparing ook sterker aangespreek
word.

``Die feit dat daar nie na inflasieteikens verwys is nie, is
kommerwekkend.

``In die laaste paar weke is uitsprake gelewer deur top-regeringslui
dat inflasie verder kan daal. Ek sou graag wou sien dat die regering
aandui dat hy inflasieteikens gaan instel.

``Die markte sou dit goed ontvang het en dit kon aanleiding gegee het
tot laer rentekoerse,'' meen Laubscher.
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25868 is 'n antwoord op boodskap #25747] Vr, 03 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 03 Sep 1999 12:59:53 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:

|>Nou toe, ou Ferdi, instede van 'n klein seuntjie gegiggel, sê baie eerlik vir
|>ons dat jou belasting geld effektief aangewend word, of nie. Kan jou regering
|>oorleef as hulle net 15% belasting kry? Is daar sprake dat effektiewe regering
|>tot gevolg kan hê dat jou belasting koers kan verminder?>>
|
|Ja.
|
|En belastingkoerse is verminder in die jongste begroting.
|
|Jy het 'n punt gehad toe jy gese het: "Ek kan nie meer eintlik sê hoe
|dit in SA is nie, "
|
Ek stry nie. Waarop staan julle belasting koers nou? Lyk die paaie al beter as
twee jaar gelede? En hoef ouers nou nie meer skoolgeld te betaal nie? Wat is
julle werkloosheid syfer?
Re: Gloudina vs. Wife's Immigration to SA [boodskap #25943 is 'n antwoord op boodskap #25747] Ma, 06 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> By the way as jy burokrasie wil sien, gaan probeer n visa by die
> Amerikaanse konsulaat in Jhb kry.

Al met daai spul oor die foon gepraat - klomp local yocals - almal
SA'ners - useless!
Vorige onderwerp: net 'n toets
Volgende onderwerp: Positiewe Nuus!!!!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:28:12 MGT 2024