Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar plaas 'n mens die komma
Waar plaas 'n mens die komma [boodskap #25641] So, 29 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hier lê ant Meraai
Links gewys en regs gedraai
In die hemel is sy niet in die hel
Dit weet ek wel.


Plaas 'n mens die komma voor of na die niet? Maak nogal 'n
helse verskil.
Re: Waar plaas 'n mens die komma [boodskap #25657 is 'n antwoord op boodskap #25658] Ma, 30 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris Snyders (Home)  is tans af-lyn  Chris Snyders (Home)
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
Die komma kom voor die "niet".

Ek sien jy sukkel bietjie met die ê ook. Druk en hou die knop, tik dan
136 vir ê en/of 137 vir ë.

Chris

reisiger skryf in boodskap news:004aa0e3.6b9e4326@usw-ex0106-041.remarq.com...
> Hier lê ant Meraai
> Links gewys en regs gedraai
> In die hemel is sy niet in die hel
> Dit weet ek wel.
>
> Plaas 'n mens die komma voor of na die niet? Maak nogal 'n
> helse verskil.
>
Re: Waar plaas 'n mens die komma [boodskap #25658 is 'n antwoord op boodskap #25657] Ma, 30 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hanniebal  is tans af-lyn  Hanniebal
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
nog beter - installeer die Afrikaanse sleutelbord in win98

Chris Snyders (Home) skryf in boodskap news:Gvry3.1$b3.281@newsfeed.intelenet.net...
> Die komma kom voor die "niet".
>
> Ek sien jy sukkel bietjie met die ê ook. Druk en hou die knop, tik dan
> 136 vir ê en/of 137 vir ë.
>
> Chris
>
> reisiger wrote in message
> news:004aa0e3.6b9e4326@usw-ex0106-041.remarq.com...
>> Hier lê ant Meraai
>> Links gewys en regs gedraai
>> In die hemel is sy niet in die hel
>> Dit weet ek wel.
>>
>> Plaas 'n mens die komma voor of na die niet? Maak nogal 'n
>> helse verskil.
>>
Re: Waar plaas 'n mens die komma [boodskap #25700 is 'n antwoord op boodskap #25641] Di, 31 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Chris Snyders skryf:
> Die komma kom voor die "niet".
>
> Ek sien jy sukkel bietjie met die ê ook. Druk en hou die knop, tik dan
> 136 vir ê en/of 137 vir ë.

> Chris
>

Daar is ook 'n alternatiewe manier wat jy kan gebruik.

1. Maak jou Control Panel oop
2. Kies Keyboard
3. Kies Language
4. Kies properties
5. Verander na United States - International

Om nou byvoorbeeld 'n kappie op 'n e te sit doen jy die volgende

druk <SHIFT> dan dir kappie <^> en dan <E> ,maklik . ê

Krokkie

> reisiger wrote in message
> news:004aa0e3.6b9e4326@usw-ex0106-041.remarq.com...
>> Hier lê ant Meraai
>> Links gewys en regs gedraai
>> In die hemel is sy niet in die hel
>> Dit weet ek wel.
>>
>> Plaas 'n mens die komma voor of na die niet? Maak nogal 'n
>> helse verskil.
>>
Re: Waar plaas 'n mens die komma [boodskap #25779 is 'n antwoord op boodskap #25641] Wo, 01 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Chris Snyders (Home)" skryf:
> Ek sien jy sukkel bietjie met die ê ook. Druk en hou die knop, tik dan
> 136 vir ê en/of 137 vir ë.

Dankie vir die advies. Gebruik Windows 3.1 en Netscape vir
'n nuusleser. Reis te veel rond, sonder 'n "laptop".
Internet kafee sal dan makliker wees om bydraes te lewer.
Vorige onderwerp: Vuurwapenlisensies
Volgende onderwerp: Re: Mosselbay
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 11:06:28 MGT 2024