Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ander profesiee oor SA
Ander profesiee oor SA [boodskap #25547] Wo, 25 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Toe Madam Rose dekades gelede voorspel dat die NP die mag
aan 'n Swart regering gaan oorhandig, het baie mense gedink
sy is mal. Ook het sy voorspel sekere mense sal nie daarvan
hou nie, maar as hulle na God toe terugkeer, sal God hulle
beskerm. Daarom het ek Vandag en 2000 jaar gelede geskryf.

Johanna Brandt, 'n Boerespioen in die 2e Anglo-Boere
oorlog, het voorspel dat die Mistieke gaan herlewe teen die
draai van die eeu. Dit beteken die bestudering en herlewing
in die geestelike aspek van menswees.

Volgens my is dit die New Age. Is al daarmee besig vanaf
1980. Wil net hiermee bekend maak dat ek glad nie 'n MI /
NI projek is nie, maar dat ek eerlik is dat ek New Age is,
en nie doekies omdraai nie. Ek bekyk dus die Bybel, en
andere godsdienste vanuit die New Age denkrigting.

Glad nie hier om die New Age in mense se kele af te druk
nie. Vir my verklaar dit net baie onverklaarbares in ons
geestelike en sosiale samelewing. My idee van 'n Geestelike
Eenheids Beweging is Eenheid in God, vir alle gelowe in SA.
Want daar is net Een God.

'n Mens kan net 'n ander oordeel as jy sy hele lewe in sy
skoene gestap het. Die pad vorentoe wyk ek nou af van
Siener, want daar is ander metodes van oorlewing. U op u
manier, en ek op my manier. Andere het gedroom om te doen
wat ek gedoen het, maar niemand het nie, ek het.

Persevere to Preserve.

Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25572 is 'n antwoord op boodskap #25547] Do, 26 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Boerboel  is tans af-lyn  Boerboel
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
In article , Leendert says...
>
> In article ,
> Boerboel wrote:
>> Ek het nou al verskeie kere gehoor van New Age en New Age simbole
> ens. en ook
>> dat ons Christelike Nasionale Opvoedingstelsel (of ten minste wat nou
> nog oorbly
>> daarvan) erg daarteen gekant is. Dit is die einste CNO stelsel wat
> die basis
>> van apartheid en oordrewe Afrikaanse jingoisme in duisende
> kindertjies se koppe
>> ingeprop het met stories oor Voortekkerhelde soos Japie Greyling &
> Racheltjie de
>> Beer; stories oor Boere veggeneraals soos Chrisjan de Wet en De la
> Rey; en dan
>> natuurlik onse verradelike vyande soos Hinsta, Silkaats & Dingaan en
> sommer ook
>> die hele Englese nasie net oor die Boere Oorlog. Nou wil ek graag vir
> myself
>> uitvind en oordeel oor die New Age beweging en nie meer staat maak op
> my
>> voormalige juffrou se opinies nie. Kan enige iemand dalk help?
>>
>
> Oppas!
>
> New Age is eintlik 'n komplot van BOSS (wat nog in bunkers by
> Hammanskraal en Broedersroom byeenkom elke jaar op John Vorster se
> verjaardag.)
>
> En heel agter die hele ding staan die CIA wat dit wil gebruik om
> apartheid wêreldwyd in te stel sodat die Jode die vinger kan wys na die
> Amerikaanse Christian Right terwyl hulle almal se geld inpalm sodat
> hulle Stalin se lyk permanent met plastiekhars kan balsem.
>
> En dis nie eens 'n geheim nie! Mens moet net kyk wie elke jaar met
> midsomer baklei vir plekke op die regte astrale lyne by Stonehenge.
>
> DAN sal jy WEET! (Vra maar vir reisiger)
>
>

Jammer ek het gevra! Skitterende antwoord!

> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
> Share what you know. Learn what you don't.
Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25573 is 'n antwoord op boodskap #25547] Do, 26 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 25 Aug 1999 13:47:50 -0700, reisiger
wrote:

|Johanna Brandt, 'n Boerespioen in die 2e Anglo-Boere
|oorlog, het voorspel dat die Mistieke gaan herlewe teen die
|draai van die eeu. Dit beteken die bestudering en herlewing
|in die geestelike aspek van menswees.
|
Ek kan ook so een doen:
Met die volgende volkome sonsverduistering, gaan daar 'n groot
herlewing kom in die belangstelling in "druids" en die Mistieke....

Big deal....!
...so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!

=|:^)

Johan
Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25574 is 'n antwoord op boodskap #25547] Do, 26 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hennie Louw  is tans af-lyn  Hennie Louw
Boodskappe: 31
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Hoor gister 'n "rumour" dat die skaapkop diamant wat ou Siener van gepraat
het gekry is tussen Christiana en Wolmaranstad. Dit is blykbaar verkoop vir
600 miljoen.

Hennie
......wat geglo het hy gaan hom kry :-(
Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25575 is 'n antwoord op boodskap #25547] Do, 26 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
Boerboel wrote:
> Ek het nou al verskeie kere gehoor van New Age en New Age simbole ens. en ook
> dat ons Christelike Nasionale Opvoedingstelsel (of ten minste wat nou nog oorbly
> daarvan) erg daarteen gekant is. Dit is die einste CNO stelsel wat die basis
> van apartheid en oordrewe Afrikaanse jingoisme in duisende kindertjies se koppe
> ingeprop het met stories oor Voortekkerhelde soos Japie Greyling & Racheltjie de
> Beer; stories oor Boere veggeneraals soos Chrisjan de Wet en De la Rey; en dan
> natuurlik onse verradelike vyande soos Hinsta, Silkaats & Dingaan en sommer ook
> die hele Englese nasie net oor die Boere Oorlog. Nou wil ek graag vir myself
> uitvind en oordeel oor die New Age beweging en nie meer staat maak op my
> voormalige juffrou se opinies nie. Kan enige iemand dalk help?
>

Oppas!

New Age is eintlik 'n komplot van BOSS (wat nog in bunkers by
Hammanskraal en Broedersroom byeenkom elke jaar op John Vorster se
verjaardag.)

En heel agter die hele ding staan die CIA wat dit wil gebruik om
apartheid wêreldwyd in te stel sodat die Jode die vinger kan wys na die
Amerikaanse Christian Right terwyl hulle almal se geld inpalm sodat
hulle Stalin se lyk permanent met plastiekhars kan balsem.

En dis nie eens 'n geheim nie! Mens moet net kyk wie elke jaar met
midsomer baklei vir plekke op die regte astrale lyne by Stonehenge.

DAN sal jy WEET! (Vra maar vir reisiger)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25576 is 'n antwoord op boodskap #25547] Do, 26 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
'n Komplot van BOSS? Wanneer het BOSS begin? En kan nie
uitvind of Genl. Jan Smuts of Johanna Brandt die
vader / moeder van die New Age beweging in SA is nie.

Aan die ander kant, die CIA het sy vinger in elke pastei.
Marilyn Ferguson se boek Aqaurian Conspiracy sal ek
aanbeveel, as jy dit nie klaar gelees het nie.

Om apartheid wereld wyd te implementeer? Nog nie daarvan
gehoor nie. Edgar Cayce praat van die "race of tan" wat op
aarde gaan ontstaan. Vergeet van apartheid - dit het
verewig sy agterent gesien. Aquarius het gesorg daarvoor.
Al gesien hoe vreedsaam New Agers 'n konferensie hou -
verskillende uitdrukkings van die beweging in een
byeenkoms. Dit is die model vir SA - om andere se
godsdienstige uitdrukking te respekteer.

Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25577 is 'n antwoord op boodskap #25547] Do, 26 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Boerboel  is tans af-lyn  Boerboel
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek het nou al verskeie kere gehoor van New Age en New Age simbole ens. en ook
dat ons Christelike Nasionale Opvoedingstelsel (of ten minste wat nou nog oorbly
daarvan) erg daarteen gekant is. Dit is die einste CNO stelsel wat die basis
van apartheid en oordrewe Afrikaanse jingoisme in duisende kindertjies se koppe
ingeprop het met stories oor Voortekkerhelde soos Japie Greyling & Racheltjie de
Beer; stories oor Boere veggeneraals soos Chrisjan de Wet en De la Rey; en dan
natuurlik onse verradelike vyande soos Hinsta, Silkaats & Dingaan en sommer ook
die hele Englese nasie net oor die Boere Oorlog. Nou wil ek graag vir myself
uitvind en oordeel oor die New Age beweging en nie meer staat maak op my
voormalige juffrou se opinies nie. Kan enige iemand dalk help?

In article , reisiger says...
>
> Toe Madam Rose dekades gelede voorspel dat die NP die mag
> aan 'n Swart regering gaan oorhandig, het baie mense gedink
> sy is mal. Ook het sy voorspel sekere mense sal nie daarvan
> hou nie, maar as hulle na God toe terugkeer, sal God hulle
> beskerm. Daarom het ek Vandag en 2000 jaar gelede geskryf.
>
> Johanna Brandt, 'n Boerespioen in die 2e Anglo-Boere
> oorlog, het voorspel dat die Mistieke gaan herlewe teen die
> draai van die eeu. Dit beteken die bestudering en herlewing
> in die geestelike aspek van menswees.
>
> Volgens my is dit die New Age. Is al daarmee besig vanaf
> 1980. Wil net hiermee bekend maak dat ek glad nie 'n MI /
> NI projek is nie, maar dat ek eerlik is dat ek New Age is,
> en nie doekies omdraai nie. Ek bekyk dus die Bybel, en
> andere godsdienste vanuit die New Age denkrigting.
>
> Glad nie hier om die New Age in mense se kele af te druk
> nie. Vir my verklaar dit net baie onverklaarbares in ons
> geestelike en sosiale samelewing. My idee van 'n Geestelike
> Eenheids Beweging is Eenheid in God, vir alle gelowe in SA.
> Want daar is net Een God.
>
> 'n Mens kan net 'n ander oordeel as jy sy hele lewe in sy
> skoene gestap het. Die pad vorentoe wyk ek nou af van
> Siener, want daar is ander metodes van oorlewing. U op u
> manier, en ek op my manier. Andere het gedroom om te doen
> wat ek gedoen het, maar niemand het nie, ek het.
>
> Persevere to Preserve.
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25578 is 'n antwoord op boodskap #25547] Do, 26 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die diamant stories kom baie voor. Veral vanneer "geeste"
kinders mislei en vir hulle beaam daar is diamante in hulle
huise. Hulle breek die plankvloere uit, grawe op, ens. en
kry niks. Alles 'n speletjie. Eintlik moet dit in die
geestelike sin verduidelik word, en nie in die vleeslike
nie. Wat wel gebeur, is vandag sien 'n mens nie iets raak
nie, more verander jou gewaarwording, en dan sien jy dinge
raak. Soos wat 'n mens die Bybel oor en oor lees, en elke
keer sien jy iets anders raak.

Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25579 is 'n antwoord op boodskap #25547] Do, 26 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Besoek gerus www.spiritweb.org. In SA is die Odessey
tydskrif beskikbaar. Dit is die begin van 'n baie lang
reis. 'n Mens raak lekker deurmekaar, maar later vind
jy uit wat aangaan. Almal gebruik verskillende
terminologie vir dieselfde konsepte. Die een praat van
siel, die ander van gees, maar bedoel eintlik
dieselfde. En so gaan dit aan. Die New Age herlewe in
SA, en boeke is verkrygbaar onder Mind / Body / Spirit
klassifikasie. Baie Christelike boeke is New Age materiaal
in die Christelike idioom verduidelik. Onlangs het 'n
tydskrif 'n artikel geplaas van 'n meisie wat molesteer
was, en hoe sy haar pad na genesing geving het - New Age
materiaal.

Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25580 is 'n antwoord op boodskap #25547] Do, 26 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Alles is beide positief en negatief, goed en sleg op
dieselfde tyd. Dit is belangrik om dit te besef. Party
mense kan dieselfde inligting gebruik om goed of sleg te
doen. Die keuse lê by die gebruiker. Ek stem saam - oppas.
Moenie met vuur speel nie. Dit kan gevaarlik wees. Maar aan
die einde van die dag, vir die avonturier wat vooraf
gewaarsku is, bly dit die moeite werd. Beproef alle dinge,
as jy kans sien daarvoor, maar behou die goeie.

Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25601 is 'n antwoord op boodskap #25547] Vr, 27 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , lou
wrote:
> reisiger wrote:
>>
>> waffel waffle!!!
>
> Kan jy nie net deel van die vorige pos insluit dat mens sien waaroor jy
> 'praat' nie? Jou geskyf is moelik genoeg om te volg.
>

Hoop dit is beter. Sal so maak. Het eers na die tyd daaraan
gedink.

Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25602 is 'n antwoord op boodskap #25547] Vr, 27 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> waffel waffle!!!

Kan jy nie net deel van die vorige pos insluit dat mens sien waaroor jy
'praat' nie? Jou geskyf is moelik genoeg om te volg.
Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25603 is 'n antwoord op boodskap #25547] Vr, 27 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> 'n Komplot van BOSS? Wanneer het BOSS begin? En kan nie
> uitvind of Genl. Jan Smuts of Johanna Brandt die
> vader / moeder van die New Age beweging in SA is nie.
>
> Aan die ander kant, die CIA het sy vinger in elke pastei.
> Marilyn Ferguson se boek Aqaurian Conspiracy sal ek
> aanbeveel, as jy dit nie klaar gelees het nie.

Altyd geweet die reisiger kan niemand anders wees as .... Gloudina!!!
Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25639 is 'n antwoord op boodskap #25547] So, 29 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , Leendert van
Oostrum wrote:
> Oppas!
>
> New Age is eintlik 'n komplot van BOSS (wat nog in bunkers by
> Hammanskraal en Broedersroom byeenkom elke jaar op John Vorster se
> verjaardag.)
>
> En heel agter die hele ding staan die CIA wat dit wil gebruik om
> apartheid wêreldwyd in te stel sodat die Jode die vinger kan wys na die
> Amerikaanse Christian Right terwyl hulle almal se geld inpalm sodat
> hulle Stalin se lyk permanent met plastiekhars kan balsem.
>
> En dis nie eens 'n geheim nie! Mens moet net kyk wie elke jaar met
> midsomer baklei vir plekke op die regte astrale lyne by Stonehenge.
>
> DAN sal jy WEET! (Vra maar vir reisiger)

Om apartheid wereld wyd te implementeer? Nog nie daarvan
gehoor nie. Dit klink na mis-informasie. Edgar Cayce praat
van die "race of tan" wat op aarde gaan ontstaan, ek dink
na die jaar 3000. Vergeet van apartheid - dit het verewig
sy agterent gesien. Aquarius het gesorg daarvoor. Lande
soos Singapoer, Malaysia, Thailand, Indie, Mauritius, VSA,
Engeland, Europa is integreer. Daar is astraal lyne oor die
hele planeet. As JFK en Jan Smuts vandag gelewe het, sou
hulle meer suksesvol gewees het.

Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25640 is 'n antwoord op boodskap #25547] So, 29 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "HL"
wrote:
> Hoor gister 'n "rumour" dat die skaapkop diamant wat ou Siener van gepraat
> het gekry is tussen Christiana en Wolmaranstad. Dit is blykbaar verkoop vir
> 600 miljoen.

Die diamant stories kom baie voor. Veral vanneer "geeste"
kinders mislei en vir hulle beaam daar is diamante in hulle
huise. Hulle breek die plankvloere uit, grawe op, ens. en
kry niks. Alles 'n speletjie. Eintlik moet dit in die
geestelike sin verduidelik word, en nie in die vleeslike
nie. Wat wel gebeur, is vandag sien 'n mens nie iets raak
nie, more verander jou gewaarwording, en dan sien jy dinge
raak. Soos wat 'n mens die Bybel oor en oor lees, en elke
keer sien jy iets anders raak.

Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25681 is 'n antwoord op boodskap #25547] Di, 31 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 25 Aug 1999 13:47:50 -0700, reisiger
wrote:

aan 'n Swart regering gaan oorhandig, het baie mense gedink[/color]
> sy is mal. >>

Wel kom ons kyk bietjie in die harde lig van die dag hierna:
Bram Fischer het dit in die 30's al voorspel.
Alan Paton in die 50's.
Nelson Mandela ook in die 50's
Helen Suzman ook.
Theo Gerdener in die 60's.
Pit Botha in die 80's.

Dit was so half voor die hald liggend.

>[/color]

So? Wat maak dit van haar? Iemand wat tegelykertyd kon chewing gum kou
en loop?

beskerm. >>[/color]

Dominees se dit deur die eeue al. Dis so half en half die essensie van
die kerk, is dit nie?

Soms kan die obvious gemaak word om misties te lyk. Pas op daarvoor.

(Die mistiese kan natuurlik ook gemaak word om obvious te lyk.... maar
dis iets anders. Ouens soos WB Yeats het daar rond gejol.)
Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25682 is 'n antwoord op boodskap #25547] Di, 31 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Aug 1999 13:00:11 GMT, Leendert van Oostrum
wrote:

midsomer baklei vir plekke op die regte astrale lyne by Stonehenge.[/color]
>
> DAN sal jy WEET! (Vra maar vir reisiger) >>>

Leendert!!
Soveel insig!!
Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25755 is 'n antwoord op boodskap #25547] Wo, 01 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
> Leendert!!
> Soveel insig!!

As mense by die Christelike godsdiens bly, vra ek hulle nie
om te verander nie. Bly soos hulle is. Maar vir my het kerk
al 20 jaar gelede vervelig geraak, en het in die New Age
verdieping van die geestelike aspek van menswees gevind. En
nou is die pad terug na die Christelike geloof, en
toepassing daarvan om dit op 'n dieper vlak te verstaan.
Hoor die VF se koerant het Vandag en 2000 gelede publiseer.
Nogal deur 'n New Ager geskryf. Hoop hulle besef dit. Kon
dit enige van die van die vorige artikel wat jy aangenoem
het, gewees het? Miskien is dit misleidende advies - oppas.

Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25830 is 'n antwoord op boodskap #25547] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
> Swaer dis nie my probleem nie.
> My probleem is die vrees om een stel warra warra interpretasies te
> vervang met 'n ander stel.
> Om een onderdrukkings-instrument uit te gooi en 'n ander een in te
> voer.
>
> Donderende dominees in swart pakke, swewende swami's in lakens, wat's
> die fokken verskil op die einde.

Dit was my probleem. En het 'n uitweg gevind. Sonde was nie
aangevul met self verbetering nie. Dit het ek by die
swami's geleer. Maar ons kan self verbetering aanvul in ons
eie konteks. En daarmee terugreis na Omega toe wat vir ons
bestem is. Dit is die verskil. Dominees kan ons nie soontoe
neem nie. Hulle kan ons advies gee. Dit moet ons self wees.
Ons eie drang na Omega wat die verskil maak.

Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25831 is 'n antwoord op boodskap #25547] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 01 Sep 1999 13:01:28 -0700, reisiger
wrote:

om te verander nie. >>[/color]

Swaer dis nie my probleem nie.
My probleem is die vrees om een stel warra warra interpretasies te
vervang met 'n ander stel.
Om een onderdrukkings-instrument uit te gooi en 'n ander een in te
voer.

Donderende dominees in swart pakke, swewende swami's in lakens, wat's
die fokken verskil op die einde.
Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25832 is 'n antwoord op boodskap #25547] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
> Donderende dominees in swart pakke, swewende swami's in lakens, wat's
> die fokken verskil op die einde.

Die verskil is om nie te alles te aanvaar soos dit is
nie. Maar om te soek, en aan te pas todat jy gelukkig is in
jou geestelike lewe. Dan sal jy uiteindelik 'n resep kry om
toe te pas op die res van jou lewe.

Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25869 is 'n antwoord op boodskap #25547] Vr, 03 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 02 Sep 1999 13:44:17 -0700, reisiger
wrote:

ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:[/color]
>> Donderende dominees in swart pakke, swewende swami's in
> lakens, wat's
>> die fokken verskil op die einde.
>
>
> Die verskil is om nie te alles te aanvaar soos dit is
> nie. Maar om te soek, en aan te pas todat jy gelukkig is in
> jou geestelike lewe. Dan sal jy uiteindelik 'n resep kry om
> toe te pas op die res van jou lewe. >>

My fok!
Daar stem ons toe saam!
Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25903 is 'n antwoord op boodskap #25547] So, 05 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
> My fok!
> Daar stem ons toe saam!

Jy het al baie dinge sien gebeur, maar nog nie dit nie. Dit
lyk my beide van ons is geestelike soekers. Elkeen loop sy
eie pad, en op die einde kom beide van ons in Rome aan. 'n
Pad bly maar net 'n pad.

Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25967 is 'n antwoord op boodskap #25547] Di, 07 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> In article ,
> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
>> My fok!
>> Daar stem ons toe saam!
>
> Jy het al baie dinge sien gebeur, maar nog nie dit nie. Dit
> lyk my beide van ons is geestelike soekers. Elkeen loop sy
> eie pad, en op die einde kom beide van ons in Rome aan. 'n
> Pad bly maar net 'n pad.

Jy weet dat dagga koekies onwettig is ne?
Re: Ander profesiee oor SA [boodskap #25968 is 'n antwoord op boodskap #25547] Di, 07 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , lou
wrote:
> Jy weet dat dagga koekies onwettig is ne?

Nog nooit die goed gebruik nie. Nie nodig geag nie.
Meditasie is 'n beter manier om "altered states of
consciousness" te ervaar.

Vorige onderwerp: Net 'n Toets
Volgende onderwerp: Re: Vrou se Immigrasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 13:50:35 MGT 2024