Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir PAT
Vir PAT [boodskap #25560] Do, 26 Augustus 1999 00:00
Oom Hans  is tans af-lyn  Oom Hans
Boodskappe: 83
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Dankie vir die antwoord.

Stuur 'n e-pos aan Leon vd Berg( ta...@beeld.com ) en vra hom om jou aan te
sluit by die internet Taalgesprek. Dis 'n ge-modereerde geselsgroep waar
die manne met die brille, blesse en taalkennis hulle sê te sê het.
Maar daar's ook gewone mense soos ek en jy wat deelneem en en die gewone
gebruiks-Afrikaans bevorder.

"Griffel" : Ek het ek dit nog nie by die jonger geslag gehoor nie. Wonder
of hulle weet wat 'n griffel of lei is ??

Vriendelik uit Walvis
Omie
Vorige onderwerp: Re: "Ek het 'n huisie by die see" deur H.A. FAGAN
Volgende onderwerp: Re: Wat is die doel (PAT en Leendert) ???
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 13:22:53 MGT 2024