Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Raar maar waar...
Raar maar waar... [boodskap #25456] Sa, 21 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Lees nou die dag in die koerant 'n rare berig. Blykbaar het die padowerhede hier in die VSA probleme met mense wat bottels met - raai wat! - p**pie - langs die hoofpaaie los. Blykbaar is daar genoeg mense wat nie kans sien om stil te hou wanneer die nood druk nie, en dan sommer so in die ry bottels gebruik om hulle nood in te los, om probleme te skep. Die bottels word dan sommer uitgegooi, of doodgewoon iewers gelos wanneer daar wel stilgehou word. So tong in die kies gaan my verbeelding toe met my op loop. Begin toe wonder oor die logistiek van die handeling of operasie. Kon aan net een soort bottel dink wat daarvoor geskik is om vir die doel te gebruik: die Snapple bottels waarin ystee verkoop word, met hulle wye bek. Maar dit hou nie baie vog nie, en die gevaar van oorloop is groot. Kan my indink dat net mans met die nodige fisiologiese toerusting toegerus is om sommer so in die ry, met net een hand op die stuurwiel, die ding te doen. Dit sal nogal 'n goeie balans verg, en bottel vasknyp tussen die bene. Behoede jou as jy gly of uitglip! Dan moet jy dalk ook maar sorg dar jy meer as bottel byderhand het! Want wie weet was jou kapasiteit vir voginname in die voorafgaande paar uur. Verder moet dit ook seker net moontlik wees as jy alleen in jou voertuig is, neem ek aan.... behalwe as dit 'n groepaktiwiteit word. Dis seker nou een gebied waar daar nie gelykheid tussen die geslagte kan wees nie - die dames sal maar moet knyp, terwyl die mans verlig kan voortreis....
Re: Raar maar waar... [boodskap #25461 is 'n antwoord op boodskap #25456] So, 22 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
PAT:

Watter nuusleser gebruik jy? Ek weet met Netscape kan jy die reels se lengte
stel deur "wrap long lines" iewers te stel - kan nie onthou waar nie. Met
Outlook Express kan jy ook die voorkoms van die boodskappe stel, sodat dit
in die font van jou keuse, en die grootte van jou keuse verskyn. Die ander
ken ek nie, maar daar moet 'n plek wees waar jy dit kan stel. Wanneer ek
pos, gebruik ek Arial 10 punt, en word wrap is aan, sodat die reellengte
outomaties aan die einde van die skerm afbreek. Aan die einde van 'n
paragraaf druk ek "Enter" net een keer, en dan verskyn daar 'n ekstra
spasie. Die "format" stel ek op "plain text". Laat weet my of dit nou beter
is - en ek gee nie om vir kritiek of klagtes nie!
:-)

Groetnis

Henry

PAT skryf in boodskap news:01beec3e$ab497c80$ef85aec7@ms660966.mindspring.com...
>
>
> Kwarantyn, jy lees so n bietjie moeilik met jou reels wat
> so lank en van hoek tot kant loop, en jou spasielose paragrawe.
>
> Ek kritiseer nie, want jy skryf altyd interessant, maar so
> n spasietjie of twee, en die reels bietjie korter sal darem
> baie gaaf wees
>
> Pat
>
> Kwarantyn wrote in article
> ...
> Lees nou die dag in die koerant 'n rare berig. Blykbaar het die padowerhede
> hier in die VSA probleme met mense wat bottels met - raai wat! - p**pie -
> langs die hoofpaaie los. Blykbaar is daar genoeg mense wat nie kans sien om
> stil te hou wanneer die nood druk nie, en dan sommer so in die ry bottels
> gebruik om hulle nood in te los, om probleme te skep. Die bottels word dan
> sommer uitgegooi, of doodgewoon iewers gelos wanneer daar wel stilgehou
> word. So tong in die kies gaan my verbeelding toe met my op loop. Begin toe
> wonder oor die logistiek van die handeling of operasie. Kon aan net een
> soort bottel dink wat daarvoor geskik is om vir die doel te gebruik: die
> Snapple bottels waarin ystee verkoop word, met hulle wye bek. Maar dit hou
> nie baie vog nie, en die gevaar van oorloop is groot. Kan my indink dat net
> mans met die nodige fisiologiese toerusting toegerus is om sommer so in die
> ry, met net een hand op die stuurwiel, die ding te doen. Dit sal nogal 'n
> goeie balans verg, en bottel vasknyp tussen die bene. Behoede jou as jy gly
> of uitglip! Dan moet jy dalk ook maar sorg dar jy meer as bottel byderhand
> het! Want wie weet was jou kapasiteit vir voginname in die voorafgaande
> paar uur. Verder moet dit ook seker net moontlik wees as jy alleen in jou
> voertuig is, neem ek aan.... behalwe as dit 'n groepaktiwiteit word. Dis
> seker nou een gebied waar daar nie gelykheid tussen die geslagte kan wees
> nie - die dames sal maar moet knyp, terwyl die mans verlig kan
> voortreis....
>
> ----------
>
Re: Raar maar waar... [boodskap #25462 is 'n antwoord op boodskap #25456] So, 22 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Henry:

Ek gebruik Microsoft Internet maar ek kry nie die plek waar mens
dit stel vir wrap ens. nie, het al onder options gekyk maar daar is niks.
My fonts is gestel op Ariel 11 punt, en ek het ook "plain text", maar die
kinders
het gekarring en klomp goed afgelaai ens, ek dink miskien is iets verlore.

Het nie gewoonlik probleme met mense se plasings of selfs email nie, net
joune het met n vreemde font en n laaaang reel ingekom, wat weird en
moeilik leesbaar was. Hierdie een is fine, en dit is nes die ander. Ek
dink
dis tyd vir n nuwe rekenaar vir my, as ek my man kan oortuig, maar die keer
wil ek die nuwe iMac hê, so n pienke! :-)))

Pat

Kwarantyn wrote in article
...
> PAT:
>
> Watter nuusleser gebruik jy? Ek weet met Netscape kan jy die reels se lengte
> stel deur "wrap long lines" iewers te stel - kan nie onthou waar nie. Met
> Outlook Express kan jy ook die voorkoms van die boodskappe stel, sodat dit
> in die font van jou keuse, en die grootte van jou keuse verskyn. Die ander
> ken ek nie, maar daar moet 'n plek wees waar jy dit kan stel. Wanneer ek
> pos, gebruik ek Arial 10 punt, en word wrap is aan, sodat die reellengte
> outomaties aan die einde van die skerm afbreek. Aan die einde van 'n
> paragraaf druk ek "Enter" net een keer, en dan verskyn daar 'n ekstra
> spasie. Die "format" stel ek op "plain text". Laat weet my of dit nou beter
> is - en ek gee nie om vir kritiek of klagtes nie!
> :-)
>
> Groetnis
>
> Henry
>
> PAT wrote in message
> news:01beec3e$ab497c80$ef85aec7@ms660966.mindspring.com...
>>
>>
>> Kwarantyn, jy lees so n bietjie moeilik met jou reels wat
>> so lank en van hoek tot kant loop, en jou spasielose paragrawe.
>>
>> Ek kritiseer nie, want jy skryf altyd interessant, maar so
>> n spasietjie of twee, en die reels bietjie korter sal darem
>> baie gaaf wees
>>
>> Pat
>>
>> Kwarantyn wrote in article
>> ...
>> Lees nou die dag in die koerant 'n rare berig. Blykbaar het die
> padowerhede
>> hier in die VSA probleme met mense wat bottels met - raai wat! - p**pie -
>> langs die hoofpaaie los. Blykbaar is daar genoeg mense wat nie kans
sien
> om
>> stil te hou wanneer die nood druk nie, en dan sommer so in die ry bottels
>> gebruik om hulle nood in te los, om probleme te skep. Die bottels word dan
>> sommer uitgegooi, of doodgewoon iewers gelos wanneer daar wel stilgehou
>> word. So tong in die kies gaan my verbeelding toe met my op loop. Begin
> toe
>> wonder oor die logistiek van die handeling of operasie. Kon aan net een
>> soort bottel dink wat daarvoor geskik is om vir die doel te gebruik: die
>> Snapple bottels waarin ystee verkoop word, met hulle wye bek. Maar dit hou
>> nie baie vog nie, en die gevaar van oorloop is groot. Kan my indink dat
> net
>> mans met die nodige fisiologiese toerusting toegerus is om sommer so in
> die
>> ry, met net een hand op die stuurwiel, die ding te doen. Dit sal nogal 'n
>> goeie balans verg, en bottel vasknyp tussen die bene. Behoede jou as jy
> gly
>> of uitglip! Dan moet jy dalk ook maar sorg dar jy meer as bottel byderhand
>> het! Want wie weet was jou kapasiteit vir voginname in die voorafgaande
>> paar uur. Verder moet dit ook seker net moontlik wees as jy alleen in jou
>> voertuig is, neem ek aan.... behalwe as dit 'n groepaktiwiteit word. Dis
>> seker nou een gebied waar daar nie gelykheid tussen die geslagte kan wees
>> nie - die dames sal maar moet knyp, terwyl die mans verlig kan
>> voortreis....
>>
>> ----------
>>
>
Re: Raar maar waar... [boodskap #25463 is 'n antwoord op boodskap #25456] So, 22 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kwarantyn, jy lees so n bietjie moeilik met jou reels wat
so lank en van hoek tot kant loop, en jou spasielose paragrawe.

Ek kritiseer nie, want jy skryf altyd interessant, maar so
n spasietjie of twee, en die reels bietjie korter sal darem
baie gaaf wees

Pat

Kwarantyn wrote in article
...
Lees nou die dag in die koerant 'n rare berig. Blykbaar het die padowerhede
hier in die VSA probleme met mense wat bottels met - raai wat! - p**pie -
langs die hoofpaaie los. Blykbaar is daar genoeg mense wat nie kans sien om
stil te hou wanneer die nood druk nie, en dan sommer so in die ry bottels
gebruik om hulle nood in te los, om probleme te skep. Die bottels word dan
sommer uitgegooi, of doodgewoon iewers gelos wanneer daar wel stilgehou
word. So tong in die kies gaan my verbeelding toe met my op loop. Begin toe
wonder oor die logistiek van die handeling of operasie. Kon aan net een
soort bottel dink wat daarvoor geskik is om vir die doel te gebruik: die
Snapple bottels waarin ystee verkoop word, met hulle wye bek. Maar dit hou
nie baie vog nie, en die gevaar van oorloop is groot. Kan my indink dat net
mans met die nodige fisiologiese toerusting toegerus is om sommer so in die
ry, met net een hand op die stuurwiel, die ding te doen. Dit sal nogal 'n
goeie balans verg, en bottel vasknyp tussen die bene. Behoede jou as jy gly
of uitglip! Dan moet jy dalk ook maar sorg dar jy meer as bottel byderhand
het! Want wie weet was jou kapasiteit vir voginname in die voorafgaande
paar uur. Verder moet dit ook seker net moontlik wees as jy alleen in jou
voertuig is, neem ek aan.... behalwe as dit 'n groepaktiwiteit word. Dis
seker nou een gebied waar daar nie gelykheid tussen die geslagte kan wees
nie - die dames sal maar moet knyp, terwyl die mans verlig kan
voortreis....

----------
Re: Raar maar waar... [boodskap #25464 is 'n antwoord op boodskap #25456] So, 22 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dries, ek het nounet myne verander na MIME, wat ek nou wil weet is
hoeveel woorde moet ek stel vir die wrap (was op 76), wat van 65? En wat
moet ek sê by "encode text using"? Ek het nou dit op "none" maar daar is
ook "quoted principle, en base 64" wat sou dit beteken.

Dankie
Pat

Dries Venter wrote in article
...
> Ek dink ook baie ouens se versendtipe is as "HTML" opgestel. Wat dan aan
> die ontvangkant gebeur is dat jou leser die oorspronklike HTML bladsy se
> voorkoms probeer weergee, wat nie noodwendig so goed sal werk as jy 'n
> ander opstelling het as die afsender nie. Probeer gerus die boodskappe in
> MIME-formaat stuur. Al die popul^ere nuuslesers verstaan dit, en jy (as
> ontvanger) kan kies hoe dit moet lyk, m.a.w wat vir jou opstelling die
> beste werk.
>
> Dries Venter
>
> Kwarantyn wrote in article
> ...
>> PAT:
>>
>> Watter nuusleser gebruik jy? Ek weet met Netscape kan jy die reels se
> lengte
>> stel deur "wrap long lines" iewers te stel - kan nie onthou waar nie. Met
>> Outlook Express kan jy ook die voorkoms van die boodskappe stel, sodat
> dit
>> in die font van jou keuse, en die grootte van jou keuse verskyn. Die
> ander
>> ken ek nie, maar daar moet 'n plek wees waar jy dit kan stel. Wanneer ek
>> pos, gebruik ek Arial 10 punt, en word wrap is aan, sodat die reellengte
>> outomaties aan die einde van die skerm afbreek. Aan die einde van 'n
>> paragraaf druk ek "Enter" net een keer, en dan verskyn daar 'n ekstra
>> spasie. Die "format" stel ek op "plain text". Laat weet my of dit nou
> beter
>> is - en ek gee nie om vir kritiek of klagtes nie!
>> :-)
>>
>> Groetnis
>>
>> Henry
>>
>> PAT wrote in message
>> news:01beec3e$ab497c80$ef85aec7@ms660966.mindspring.com...
>>>
>>>
>>> Kwarantyn, jy lees so n bietjie moeilik met jou reels wat
>>> so lank en van hoek tot kant loop, en jou spasielose paragrawe.
>>>
>>> Ek kritiseer nie, want jy skryf altyd interessant, maar so
>>> n spasietjie of twee, en die reels bietjie korter sal darem
>>> baie gaaf wees
>>>
>>> Pat
>>>
>>> Kwarantyn wrote in article
>>> ...
>>> Lees nou die dag in die koerant 'n rare berig. Blykbaar het die
>> padowerhede
>>> hier in die VSA probleme met mense wat bottels met - raai wat! -
p**pie
> -
>>> langs die hoofpaaie los. Blykbaar is daar genoeg mense wat nie kans
> sien
>> om
>>> stil te hou wanneer die nood druk nie, en dan sommer so in die ry
> bottels
>>> gebruik om hulle nood in te los, om probleme te skep. Die bottels
word
> dan
>>> sommer uitgegooi, of doodgewoon iewers gelos wanneer daar wel stilgehou
>>> word. So tong in die kies gaan my verbeelding toe met my op loop.
Begin
>> toe
>>> wonder oor die logistiek van die handeling of operasie. Kon aan net een
>>> soort bottel dink wat daarvoor geskik is om vir die doel te gebruik:
> die
>>> Snapple bottels waarin ystee verkoop word, met hulle wye bek. Maar
dit
> hou
>>> nie baie vog nie, en die gevaar van oorloop is groot. Kan my indink
dat
>> net
>>> mans met die nodige fisiologiese toerusting toegerus is om sommer so
in
>> die
>>> ry, met net een hand op die stuurwiel, die ding te doen. Dit sal
nogal
> 'n
>>> goeie balans verg, en bottel vasknyp tussen die bene. Behoede jou as
jy
>> gly
>>> of uitglip! Dan moet jy dalk ook maar sorg dar jy meer as bottel
> byderhand
>>> het! Want wie weet was jou kapasiteit vir voginname in die voorafgaande
>>> paar uur. Verder moet dit ook seker net moontlik wees as jy alleen in
> jou
>>> voertuig is, neem ek aan.... behalwe as dit 'n groepaktiwiteit word.
> Dis
>>> seker nou een gebied waar daar nie gelykheid tussen die geslagte kan
> wees
>>> nie - die dames sal maar moet knyp, terwyl die mans verlig kan
>>> voortreis....
>>>
>>> ----------
>>>
>>
>
Re: Raar maar waar... [boodskap #25465 is 'n antwoord op boodskap #25456] So, 22 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
PAT:

Watter nuusleser gebruik jy? Ek weet met Netscape kan jy die reels se lengte
stel deur "wrap long lines" iewers te stel - kan nie onthou waar nie. Met
Outlook Express kan jy ook die voorkoms van die boodskappe stel, sodat dit
in die font van jou keuse, en die grootte van jou keuse verskyn. Die ander
ken ek nie, maar daar moet 'n plek wees waar jy dit kan stel. Wanneer ek
pos, gebruik ek Arial 10 punt, en word wrap is aan, sodat die reellengte
outomaties aan die einde van die skerm afbreek. Aan die einde van 'n
paragraaf druk ek "Enter" net een keer, en dan verskyn daar 'n ekstra
spasie. Die "format" stel ek op "plain text". Laat weet my of dit nou beter
is - en ek gee nie om vir kritiek of klagtes nie!
:-)

Groetnis

Henry

PAT skryf in boodskap news:01beec3e$ab497c80$ef85aec7@ms660966.mindspring.com...
>
>
> Kwarantyn, jy lees so n bietjie moeilik met jou reels wat
> so lank en van hoek tot kant loop, en jou spasielose paragrawe.
>
> Ek kritiseer nie, want jy skryf altyd interessant, maar so
> n spasietjie of twee, en die reels bietjie korter sal darem
> baie gaaf wees
>
> Pat
Re: Raar maar waar... [boodskap #25466 is 'n antwoord op boodskap #25456] So, 22 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

PAT wrote:

> Kwarantyn, jy lees so n bietjie moeilik met jou reels wat
> so lank en van hoek tot kant loop

Pat, ek wonder of dit nie die funksie van die nuusleser is, hoe
mensdie ding sien nie.Ek kry Kwarantyn se geskrif as baie klein, maar
ek kan al die sinne enduit lees. Maar waar jy dit weergee, is dit
groter en sal mens seker die skuifpyltjie moet gebruik om die sinne
enduit te lees.
Ek sukkel nog met die geskrywery op Netscape, wat ek nou
kort gelede eers begin gebruik het. Ek sien dat die eerste twee
reels wat ek skryf, heeltemal opgemors word: woorde verskyn
sonder spasie, en die eerste reel het sommige van die materiaal
wat ek op die tweede reel getik het. Ek wonder wat die
moeilikheid is, en hoe om dit reg te maak.

Gloudina

>
Re: Raar maar waar... [boodskap #25467 is 'n antwoord op boodskap #25456] So, 22 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink ook baie ouens se versendtipe is as "HTML" opgestel. Wat dan aan
die ontvangkant gebeur is dat jou leser die oorspronklike HTML bladsy se
voorkoms probeer weergee, wat nie noodwendig so goed sal werk as jy 'n
ander opstelling het as die afsender nie. Probeer gerus die boodskappe in
MIME-formaat stuur. Al die popul^ere nuuslesers verstaan dit, en jy (as
ontvanger) kan kies hoe dit moet lyk, m.a.w wat vir jou opstelling die
beste werk.

Dries Venter

Kwarantyn wrote in article
...
> PAT:
>
> Watter nuusleser gebruik jy? Ek weet met Netscape kan jy die reels se lengte
> stel deur "wrap long lines" iewers te stel - kan nie onthou waar nie. Met
> Outlook Express kan jy ook die voorkoms van die boodskappe stel, sodat dit
> in die font van jou keuse, en die grootte van jou keuse verskyn. Die ander
> ken ek nie, maar daar moet 'n plek wees waar jy dit kan stel. Wanneer ek
> pos, gebruik ek Arial 10 punt, en word wrap is aan, sodat die reellengte
> outomaties aan die einde van die skerm afbreek. Aan die einde van 'n
> paragraaf druk ek "Enter" net een keer, en dan verskyn daar 'n ekstra
> spasie. Die "format" stel ek op "plain text". Laat weet my of dit nou beter
> is - en ek gee nie om vir kritiek of klagtes nie!
> :-)
>
> Groetnis
>
> Henry
>
> PAT wrote in message
> news:01beec3e$ab497c80$ef85aec7@ms660966.mindspring.com...
>>
>>
>> Kwarantyn, jy lees so n bietjie moeilik met jou reels wat
>> so lank en van hoek tot kant loop, en jou spasielose paragrawe.
>>
>> Ek kritiseer nie, want jy skryf altyd interessant, maar so
>> n spasietjie of twee, en die reels bietjie korter sal darem
>> baie gaaf wees
>>
>> Pat
>>
>> Kwarantyn wrote in article
>> ...
>> Lees nou die dag in die koerant 'n rare berig. Blykbaar het die
> padowerhede
>> hier in die VSA probleme met mense wat bottels met - raai wat! - p**pie -
>> langs die hoofpaaie los. Blykbaar is daar genoeg mense wat nie kans
sien
> om
>> stil te hou wanneer die nood druk nie, en dan sommer so in die ry bottels
>> gebruik om hulle nood in te los, om probleme te skep. Die bottels word dan
>> sommer uitgegooi, of doodgewoon iewers gelos wanneer daar wel stilgehou
>> word. So tong in die kies gaan my verbeelding toe met my op loop. Begin
> toe
>> wonder oor die logistiek van die handeling of operasie. Kon aan net een
>> soort bottel dink wat daarvoor geskik is om vir die doel te gebruik: die
>> Snapple bottels waarin ystee verkoop word, met hulle wye bek. Maar dit hou
>> nie baie vog nie, en die gevaar van oorloop is groot. Kan my indink dat
> net
>> mans met die nodige fisiologiese toerusting toegerus is om sommer so in
> die
>> ry, met net een hand op die stuurwiel, die ding te doen. Dit sal nogal 'n
>> goeie balans verg, en bottel vasknyp tussen die bene. Behoede jou as jy
> gly
>> of uitglip! Dan moet jy dalk ook maar sorg dar jy meer as bottel byderhand
>> het! Want wie weet was jou kapasiteit vir voginname in die voorafgaande
>> paar uur. Verder moet dit ook seker net moontlik wees as jy alleen in jou
>> voertuig is, neem ek aan.... behalwe as dit 'n groepaktiwiteit word. Dis
>> seker nou een gebied waar daar nie gelykheid tussen die geslagte kan wees
>> nie - die dames sal maar moet knyp, terwyl die mans verlig kan
>> voortreis....
>>
>> ----------
>>
>
Re: Raar maar waar... [boodskap #25482 is 'n antwoord op boodskap #25456] Ma, 23 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Probeer dit hou op 76, maw jou leser gaan 'n line-break insit om en by elke
76 karakters (natuurlik op 'n heel woord). Los die encoding op 'none' en
probeer 'n paar goed so stuur. Die ouens op die ng gaan jou in elk geval
gou-gou sê as hulle junk kry. ;-)= Hoofsaak is dat jy die word-wrap vir
_jouself_ moet opstel.

Groete,
Dries

PAT wrote in article
...
> Dries, ek het nounet myne verander na MIME, wat ek nou wil weet is
> hoeveel woorde moet ek stel vir die wrap (was op 76), wat van 65? En wat
> moet ek sê by "encode text using"? Ek het nou dit op "none" maar daar is
> ook "quoted principle, en base 64" wat sou dit beteken.
Re: Raar maar waar... [boodskap #25483 is 'n antwoord op boodskap #25456] Ma, 23 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

> Geluk Gloudina!!! Mens kan teminste nou die pos waarop jy antwoord (dws
> terug gaan in die thread) ook oproep. :)
>
> Ek sien jou poste goed Vilanelle Sat 21:35 is heeltemal reg.

Ja, enige gedigte wat ek oorbring van Word is heeltemal
in orde. Maar as ek doodgewoon skryf, is daar byna
altyd iets verkeerd met die eerste twee reels. Enige raad
daarmee? Wat beteken "variable width" wat ek voor my sien
op die skerm?

Gloudina
Re: Raar maar waar... [boodskap #25484 is 'n antwoord op boodskap #25456] Ma, 23 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote: seker die skuifpyltjie moet gebruik om die sinne
> enduit te lees.
> Ek sukkel nog met die geskrywery op Netscape, wat ek nou
> kort gelede eers begin gebruik het. Ek sien dat die eerste twee
> reels wat ek skryf, heeltemal opgemors word: woorde verskyn
> sonder spasie, en die eerste reel het sommige van die materiaal
> wat ek op die tweede reel getik het. Ek wonder wat die
> moeilikheid is, en hoe om dit reg te maak.
>

Geluk Gloudina!!! Mens kan teminste nou die pos waarop jy antwoord (dws
terug gaan in die thread) ook oproep. :)

Ek sien jou poste goed Vilanelle Sat 21:35 is heeltemal reg.
Re: Raar maar waar... [boodskap #25516 is 'n antwoord op boodskap #25456] Di, 24 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>> Geluk Gloudina!!! Mens kan teminste nou die pos waarop jy antwoord (dws
>> terug gaan in die thread) ook oproep. :)
>>
>> Ek sien jou poste goed Vilanelle Sat 21:35 is heeltemal reg.
>
> Ja, enige gedigte wat ek oorbring van Word is heeltemal
> in orde. Maar as ek doodgewoon skryf, is daar byna
> altyd iets verkeerd met die eerste twee reels. Enige raad
> daarmee? Wat beteken "variable width" wat ek voor my sien
> op die skerm?
>
> Gloudina

Pos bietjie 'n nuwe totaal nuwe een dan kan die propeller heads jou dalk
help.
Re: Raar maar waar... [boodskap #25553 is 'n antwoord op boodskap #25456] Wo, 25 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
De louw le Roux  is tans af-lyn  De louw le Roux
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
Kwarantyn wrote in message ...
Laat my dink aan my studente dae toe ons die wêreld vol gery het =

met tyd wat geen mens weet waar vandaan gekry is. Toe het ons die kar =

vol gelaai met die nodige drinkgoed sodat ons nie hoef te gestop het =

voor die petrol op is nie. So? Die antwoord was kondome. Jy pie in die =

kondoom en slinger om net by die venster uit. So maklik en SO veilig!!
Vorige onderwerp: David Ike teorie:Waar of vals?
Volgende onderwerp: Die geloofsbelydenis van Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 12:22:39 MGT 2024