Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » David Ike teorie:Waar of vals?
David Ike teorie:Waar of vals? [boodskap #25457] Sa, 21 Augustus 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
As jy wil weet wie is werklik paranoies, lees gerus Jon
King se boek "Cosmic Top Secret". Verkrygbaar by jou
bekende nuus agentskap. Die feit is die mens op aarde gaan
na die 4e, of is dit nou 5e, dimensie van bestaan, en die
global elite kan dit nie keer nie, al wil hulle. Ons is die
global elite. En hulle sal dit nie kan stop nie. We are
Star Children. Ons reik na die sterre. Hulle reik laer as
fondamente. Moenie ons beledig as fundamentaliste nie.
Moenie dink hulle gaan in tonnels wegkruip terwyl ons met
vigs sit nie, as daar wel tonnels bestaan. Leef en laat
leef, of live and let die? Dit is die morele kwessie van
ons stryd op aarde. Die stryd gaan nie om vlees en bloed
nie, maar teen die magte van die owerstes in die lug wat 'n
mens nie kan sien nie. Tussen Lig en Duisternis. Beide is
ewe sterk.

Vorige onderwerp: Boerewors Express
Volgende onderwerp: Dringend: Oorsese Aannemings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:03:05 MGT 2024