Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: ISLAM, A VERY SEVERE CANCER FOR HUMAN SOCIETY........can it be eradicated only by surgery?
Re: ISLAM, A VERY SEVERE CANCER FOR HUMAN SOCIETY........can it be eradicated only by surgery? [boodskap #25206] So, 08 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 07 Aug 1999 12:29:23 -0800, DiscussionTime wrote:
|
|Is this a strong .......

Wat sou hierdie nou met ons nuusgroep te make hê?!?!

Henri, ek dog eers dis jy wat so yl - jy's die enigste ander ou wat
van remarq af pos, maar sien jou nie as iemand wat sakkm is vir wat hy
te sê het nie. So, jy's onskuldig, maar ek wonder waar val so 'n
knaap uit met so 'n heeltemaal onverwante tirade???? Wonder hoekom
pos hy dit nou juis hier by Afrikaans????

soos Garrison Keiller sê: "...and that's the news from Lake Woebegone, where the women are strong,
the men are good looking and the children are all about average...."

=|:^)

Johan
Re: ISLAM, A VERY SEVERE CANCER FOR HUMAN SOCIETY........can it be eradicated only by surgery? [boodskap #25214 is 'n antwoord op boodskap #25219] So, 08 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
>
> Henri, ek dog eers dis jy wat so yl - jy's die enigste ander ou wat
> van remarq af pos, maar sien jou nie as iemand wat sakkm is vir wat hy
> te sê het nie.

Heits, Johan - wat seg djy dan nou daa'?? Nei, dissie ekke wat so staan
praat nie!

Ek pos van remarq af by die werk - soos jy weet gebruik ek dan die skuilnaam
"flappie" - na aanleiding van ons pragtige miniatuur worshondjie wat ons in
Pretoria moes agterlaat. Hy was al te oud om saam te kom, en ons was bang hy
oorleef nie die stres nie. Ieder geval sou ons meer as 'n maand in 'n
vriendin se woonstel moes bly voor ons ons eie plek gekry het. Hy het sulke
sagte ore wat so rondflap as hy opgewonde ronddraf - dus was hy "Flappie".

Van die huis af pos ek deur my eie e-pos, en dan gebruik ek "Kwarantyn". My
suster se swaer se seun het eendag, pas na ons hier aangekom het, vir my
e-pos gestuur. Sy e-pos was quarantine@, en dit het my nogal geamuseer. Toe
neem ek Kwarantyn as skuilnaam, en omdat ek destyds nog nie mooi geweet het
hoe werk die e-pos storie nie, en omdat Windows die skuilnaam iewers gebe^re
het waar ek dit nie dadelik kon kry nie, het dit bly steek.

Buitendien, ek sal NOOIT in Engels hier skryf nie.

Lekker dag vir julle. Hier het ons so 'n effense reentjie vanoggend - maar
ons braai nog steeds 'n vleisie, en ek maak netnou jou sous. Arrowroot gekry
by die gesondheidswinkel; die res van die goed is in die kaste. Sal maar 'n
skeutjie cabernet ingooi, want ek het kookwyn vergeet.

Groetnis.

Henry met 'n "y" en nie 'n "i" nie.
Re: ISLAM, A VERY SEVERE CANCER FOR HUMAN SOCIETY........can it be eradicated only by surgery? [boodskap #25215 is 'n antwoord op boodskap #25206] So, 08 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nou vir wat gebruik julle arrowroot, gewone maizena werk
net so lekker, en dis in die winkels bekend as cornstarch.

Ek dog altyd dat n monkeygland sous is tamatiesous en
Mrs Balls saam gemix, met n bietjie piri piri vir die skop? Sal
ook jou resep probeer Johan, maar ek weet nie van die arrowroot nie.

Pat

> Lekker dag vir julle. Hier het ons so 'n effense reentjie vanoggend - maar
> ons braai nog steeds 'n vleisie, en ek maak netnou jou sous. Arrowroot gekry
> by die gesondheidswinkel; die res van die goed is in die kaste. Sal maar 'n
> skeutjie cabernet ingooi, want ek het kookwyn vergeet.
>
> Groetnis.
>
> Henry met 'n "y" en nie 'n "i" nie.
>
Re: ISLAM, A VERY ..nee hel, ander onderwerp: kos [boodskap #25216 is 'n antwoord op boodskap #25206] So, 08 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 8 Aug 1999 14:46:17 GMT, "PAT" wrote:

|Nou vir wat gebruik julle arrowroot, gewone maizena werk
|net so lekker, en dis in die winkels bekend as cornstarch.
|
|Ek dog altyd dat n monkeygland sous is tamatiesous en
|Mrs Balls saam gemix, met n bietjie piri piri vir die skop? Sal
|ook jou resep probeer Johan, maar ek weet nie van die arrowroot nie.
|
Jong, daai arrowroot maak nie klonte of kluitjies nie en laat die kos
vreeslik mooi blink, maar anders as dit is jy reg, dis maar net 'n
stysel verdikker. 'n Ander voordeel is dat hy nie sous ooit melerig
laat proe nie.

Probeer net, jy sal nie spyt wees nie.

O ja, as jy Mrs Balls het, kan jy bitjie daarvan by doen, maar ons is
maar suinig met die bietjie wat ons op die rak het, en die uie van die
sous doen die ding. Mens kan nogal die bruinsuiker met 'n paar lepels
appelkooskonfyt vervang as jy wil.
Re: ISLAM, A VERY SEVERE CANCER FOR HUMAN SOCIETY........can it be eradicated only by surgery? [boodskap #25217 is 'n antwoord op boodskap #25206] So, 08 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Aug 1999 11:40:44 -0400, "Kwarantyn" wrote:

|Arrowroot is baie gesonder - feitlik nie kaloriee nie (net 35, dink ek); dit
|maak die sous lekker glad en gee 'n mooi glans daaraan...

Aha!!!!!! "Glans" is die mooi woord wat ek al so lank soek!!
Re: ISLAM, A VERY SEVERE CANCER FOR HUMAN SOCIETY........can it be eradicated only by surgery? [boodskap #25219 is 'n antwoord op boodskap #25214] So, 08 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Arrowroot is baie gesonder - feitlik nie kaloriee nie (net 35, dink ek); dit
maak die sous lekker glad en gee 'n mooi glans daaraan...

PAT skryf in boodskap news:01bee1ac$927ad2e0$2982aec7@ms660966.mindspring.com...
> Nou vir wat gebruik julle arrowroot, gewone maizena werk
> net so lekker, en dis in die winkels bekend as cornstarch.
>
> Ek dog altyd dat n monkeygland sous is tamatiesous en
> Mrs Balls saam gemix, met n bietjie piri piri vir die skop? Sal
> ook jou resep probeer Johan, maar ek weet nie van die arrowroot nie.
>
> Pat
>
>
>> Lekker dag vir julle. Hier het ons so 'n effense reentjie vanoggend - maar
>> ons braai nog steeds 'n vleisie, en ek maak netnou jou sous. Arrowroot gekry
>> by die gesondheidswinkel; die res van die goed is in die kaste. Sal maar 'n
>> skeutjie cabernet ingooi, want ek het kookwyn vergeet.
>>
>> Groetnis.
>>
>> Henry met 'n "y" en nie 'n "i" nie.
>>
Vorige onderwerp: Hallo
Volgende onderwerp: kyk asb. na my saait
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:11:16 MGT 2024