Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vandag en 2000 jaar gelede of Advies vir oorlewing
Vandag en 2000 jaar gelede of Advies vir oorlewing [boodskap #24988] Do, 29 Julie 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
'n Model vir insig, oorlewing en die toekoms
Die Uiterlike wat 2000 jaar gelede gebeur het VS die
Innerlike wat nou met ons gebeur
Kyk na al die ooreenkomste!!!

Die Ou Orde:
Ons kom uit 'n oorlog situasie - kultuur groep vs
kultuur groep
Voorspelling - Daar gaan 'n Verlosser gebore word
Ons gaan gesuiwer word - om verlossing aan andere te bring
10 reels en bygevoegde mensgemaakte reels wat afgekap is.
12 reels en bygevoegde reels, wat gegeld het maar nie meer
nie - geestelike, sosiaale en politiese verdeeldheid is die
oorsaak - kap dit af - gaan terug na die kern.
Die kern het so korrup geraak en is so verdraai dat ons nie
bymekaar kan uitkom nie
Links is paranoies vir Regs en Regs weer vir Links
Dieselfde geld op Ras en Volkere gebied oor die hele aarde

Vandag:
Internasionale Romeinse ryk vs Internasionaal ondersteunde Regering
Wys vinger na die Jode wat die Messias nie wou aanvaar het nie
Drie vingers wys na ons en een wys boontoe
Ons soek 'n politieke leier maar het 'n geestelike leier
meer nodig
Is ons bereid om dit te aanvaar - of gaan ons eie mense ons
koppe afkap en kruisig
Wys na die splinters in andere se oe maar sien nie die balk
in ons eie raak nie
Sien net die linkse of regse helfte van prentjie raak, nie
die hele skildery nie
Hy wie se rekord skoon is, gooi asb. die eerste klip
Ons is so deurmekaar soos 'n verkleurmannetjie op 'n
smartie doos
Oorlewing in 'n reenboognasie het verander na elkeen bly in
sy eie gemaksone

Die antwoord:
Onvoorwaardelike liefde is om andere te aanvaar soos hulle is
Genees eerder as om andere se ore af te kap as ons bedreig word
Self dissipline - staak emosioneele modder gooiery
Suksesvolle mense is die wat weet wat die gevare is, en hoe
om dit te vermy
Konsentreer op die negatiewe en jy trek dit na jou aan -
wet van magnetisme
Naaste liefde, genesing, opleiding is die antwoord
'n Kind wat laag genoeg is sien die lig is onder die bed
Volwassenes haal dit uit en die hele vertrek word verlig
Leer die Franse taal - 'n gedeelte van Sadek is Frans -
Swartmense in Soweto leer Frans

Die toekoms, of die Nuwe Orde:
Kinders van die land van die riviere agter Kus wat die
opofferings in Sadek gaan bring
Leer andere hoe om vis te vang eerder as om vis vir hulle
te gee
Sadek - help andere om hulle self te help as om hulle van
voedsel te voorsien
Apostels en internasionale reise - na watter land op
hierdie planeet kan ons nie reis nie?
Die lekkerste vakansies is oorsese vakansies
Ons word verneder vs ons egoïs se koppe word afgekap
Beweeg uit julle gemaksones - daar is 'n fantastiese
toekoms wat wag

Die voordele:

Wie het die reg om ons ooit weer as rassiste beledig?
Beginsel basis word versuiwer, maar ons druk dit
multi-kultireel uit

Niemand weet werklik wanneer die 2e wederkoms is nie. Almal
bespiegel laat hulle hop, en klou aan die of daai
voorspelling vas. Siener, Nostradamus, ens.
Openbaringe word so verdraai en aangepas jy begin jouself
of die verdraaier te glo.

Re: Vandag en 2000 jaar gelede of Advies vir oorlewing [boodskap #25021 is 'n antwoord op boodskap #24988] Vr, 30 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> @igs.net

>
> Ek merk op dat daar sommige poste
> is wat nooit by my uitkom nie.Ek
> het nie hierdie een gelees nie. Kan
> iemand dit herhaal vir my?

From: reisiger reis...@hotmail.com
Date: Thu, 29 July 1999 03:01 PM EDT
Message-id:

'n Model vir insig, oorlewing en die toekoms
Die Uiterlike wat 2000 jaar gelede gebeur het VS die
Innerlike wat nou met ons gebeur
Kyk na al die ooreenkomste!!!

Die Ou Orde:
Ons kom uit 'n oorlog situasie - kultuur groep vs
kultuur groep
Voorspelling - Daar gaan 'n Verlosser gebore word
Ons gaan gesuiwer word - om verlossing aan andere te bring
10 reels en bygevoegde mensgemaakte reels wat afgekap is.
12 reels en bygevoegde reels, wat gegeld het maar nie meer
nie - geestelike, sosiaale en politiese verdeeldheid is die
oorsaak - kap dit af - gaan terug na die kern.
Die kern het so korrup geraak en is so verdraai dat ons nie
bymekaar kan uitkom nie
Links is paranoies vir Regs en Regs weer vir Links
Dieselfde geld op Ras en Volkere gebied oor die hele aarde

Vandag:
Internasionale Romeinse ryk vs Internasionaal ondersteunde
Regering
Wys vinger na die Jode wat die Messias nie wou aanvaar het
nie
Drie vingers wys na ons en een wys boontoe
Ons soek 'n politieke leier maar het 'n geestelike leier
meer nodig
Is ons bereid om dit te aanvaar - of gaan ons eie mense ons
koppe afkap en kruisig
Wys na die splinters in andere se oe maar sien nie die balk
in ons eie raak nie
Sien net die linkse of regse helfte van prentjie raak, nie
die hele skildery nie
Hy wie se rekord skoon is, gooi asb. die eerste klip
Ons is so deurmekaar soos 'n verkleurmannetjie op ‘n
smartie doos
Oorlewing in 'n reenboognasie het verander na elkeen bly in
sy eie gemaksone

Die antwoord:
Onvoorwaardelike liefde is om andere te aanvaar soos hulle
is
Genees eerder as om andere se ore af te kap as ons bedreig
word
Self dissipline - staak emosioneele modder gooiery
Suksesvolle mense is die wat weet wat die gevare is, en hoe
om dit te vermy
Konsentreer op die negatiewe en jy trek dit na jou aan -
wet van magnetisme
Naaste liefde, genesing, opleiding is die antwoord
‘n Kind wat laag genoeg is sien die lig is onder die bed
Volwassenes haal dit uit en die hele vertrek word verlig
Leer die Franse taal - 'n gedeelte van Sadek is Frans -
Swartmense in Soweto leer Frans

Die toekoms, of die Nuwe Orde:
Kinders van die land van die riviere agter Kus wat die
opofferings in Sadek gaan bring
Leer andere hoe om vis te vang eerder as om vis vir hulle
te gee
Sadek - help andere om hulle self te help as om hulle van
voedsel te voorsien
Apostels en internasionale reise - na watter land op
hierdie planeet kan ons nie reis nie?
Die lekkerste vakansies is oorsese vakansies
Ons word verneder vs ons ego's se koppe word afgekap
Beweeg uit julle gemaksones - daar is 'n fantastiese
toekoms wat wag

Die voordele:

Wie het die reg om ons ooit weer as rassiste beledig?
Beginsel basis word versuiwer, maar ons druk dit
multi-kultireel uit

Niemand weet werklik wanneer die 2e wederkoms is nie. Almal
bespiegel laat hulle hop, en klou aan die of daai
voorspelling vas. Siener, Nostradamus, ens.
Openbaringe word so verdraai en aangepas jy begin jouself
of die verdraaier te glo.
Re: Vandag en 2000 jaar gelede of Advies vir oorlewing [boodskap #25022 is 'n antwoord op boodskap #24988] Vr, 30 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 30 Jul 1999 02:15:06 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:

|>Subject: Vandag en 2000 jaar gelede of Advies vir oorlewing
|>From: reisiger reis...@hotmail.com
|
|
|
|Die kuberweergawe van die treinprediker - en net so onsamehangend en
|irriterend.

Hier's 'n klop op jou skouer en "so bek moet jêm kry"! Baie fyn
opgesom en mooi raak gesê.

Ek dog ek's die enigste wat sukkel om die ou se punt raak te sien.
Re: Vandag en 2000 jaar gelede of Advies vir oorlewing [boodskap #25023 is 'n antwoord op boodskap #24988] Vr, 30 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina is reg. Wanneer jy elke politieke party se koerant
lees, verstaan jy hulle goeie en slegte punte. As jy dit
dan vergelyk met geestelike uitdrukkings, wat jy in die New
Age leer, byvoeg, dan dis jy 'n fyn gesnyde diep geestelike
mengsel op wat min Predikante kan regkry nie. Wat het
geword van die wagters van Sion se mure ? En hulle beledig
die New Age?

Maar kom dit by die politiek, dan verstaan jy dat jy beide
die krimineel is, wat mense se emosies opjaag, en die
profeet is wat mense waarsku. Gespelete persoonlikheid, of
holistiese poltieke siening?

Re: Vandag en 2000 jaar gelede of Advies vir oorlewing [boodskap #25024 is 'n antwoord op boodskap #24988] Vr, 30 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Subject: Vandag en 2000 jaar gelede of Advies vir oorlewing
> From: reisiger reis...@hotmail.com



Die kuberweergawe van die treinprediker - en net so onsamehangend en
irriterend.
Re: Vandag en 2000 jaar gelede of Advies vir oorlewing [boodskap #25025 is 'n antwoord op boodskap #24988] Vr, 30 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
prop...@aol.com (ProPacem) writes: > >Subject:

Vandag en 2000 jaar gelede of Advies vir oorlewing
>> From: reisiger reis...@hotmail.com
>
>

Ek merk op dat daar sommige poste
is wat nooit by my uitkom nie.Ek
het nie hierdie een gelees nie. Kan
iemand dit herhaal vir my?

Gloudina
Vorige onderwerp: Vertaaling
Volgende onderwerp: Boodskap aan Die Volksfront
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 03:02:24 MGT 2024