Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Franklin Sonn
Franklin Sonn [boodskap #24912] Ma, 26 Julie 1999 00:00 na volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina wou weet wie Franklin Sonn is. Hier is 'n paar webbladsye waarna
'n mens kan gaan kyk.

Is daar iemand wat weet wat hy nou doen? Ek verbeel my ek het gehoor hy is
nie meer ambasadeur hier in die VSA nie.

http://www.mra.org.uk/fac/aug98/guest.html

http://www.ars.usda.gov/is/pr/flowerpix.htm

--
=|:^)>

Johan
Re: Franklin Sonn [boodskap #24985 is 'n antwoord op boodskap #24912] Wo, 28 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Johan" writes: > Gloudina wou weet wie Franklin Sonn is. Hier is 'n paar webbladsye waarna
> 'n mens kan gaan kyk.
>
> Is daar iemand wat weet wat hy nou doen? Ek verbeel my ek het gehoor hy is
> nie meer ambasadeur hier in die VSA nie.
>
> http://www.mra.org.uk/fac/aug98/guest.html
>
> http://www.ars.usda.gov/is/pr/flowerpix.htm

Dankie vir die inligting, Johan.
Wat is 'n "Star of Bethlehem"?
'n Tjienkerinktjee (of hoe jy dit
ook al spel.)

Gloudina
Vorige onderwerp: Oor Ikone
Volgende onderwerp: Re: Natasha soek .....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 13:09:00 MGT 2024