Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Marius Botha
Marius Botha [boodskap #24984] Wo, 28 Julie 1999 00:00
Peter Skirving  is tans af-lyn  Peter Skirving
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hallo!

Ek is op die oomblik 'n Rotary uitruilstudent in Australie, Tasmania. Ek was
maar al te bly toe ek ontdek het dat daar 'n Afrikaanse nuusgroep bestaan
het. Ek hoor maar min Afrikaans hier in Australia maar ek was baie bevooreg
om laas naweek 'n ou van Midrand te ontmoet hier in Tasmanie. Hy Studeer
hier en ons kon Lekker praat oor Suid Afrika.

Ek sal defnitief aanhou om hierdie nuusgroep te besoek en te skryf, want my
Afrikaans begin op te roes hier onder die Ausies.

Tot later
Marius Botha
Vorige onderwerp: Swaai vernedering na voordeel - veral met die media
Volgende onderwerp: Belangrik????
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:09:55 MGT 2024