Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toegemaak?
Toegemaak? [boodskap #2485] So, 07 September 2003 18:10 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier in die nuwe Suid Afrika
wat alles behalwe splinternuut is
koop ek vandag by 'n winkel
net om môre 'n toe deur te sien.

Hoop nou regtig nie
dat julle hier ook
toegemaak het nie
Re: Toegemaak? [boodskap #2487 is 'n antwoord op boodskap #2485] So, 07 September 2003 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> Hier in die nuwe Suid Afrika
> wat alles behalwe splinternuut is
> koop ek vandag by 'n winkel
> net om môre 'n toe deur te sien.
>
> Hoop nou regtig nie
> dat julle hier ook
> toegemaak het nie

Natuurlik nie! Ons wag vir jou om ons te vertel van die kompetisie wat
jy Saterdag bygewoon het, kompleet met fotos....:-)

Lorinda
Re: Toegemaak? [boodskap #2498 is 'n antwoord op boodskap #2485] Di, 09 September 2003 19:38 Na vorige boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Nee, ongelukking nie. Ek probeer my besighied se deure ophou. :-)

"DD" skryf in boodskap news:ivsmlvksdof5f1innpr2uli8t7gdvj50j8@4ax.com...
>
> Hier in die nuwe Suid Afrika
> wat alles behalwe splinternuut is
> koop ek vandag by 'n winkel
> net om môre 'n toe deur te sien.
>
> Hoop nou regtig nie
> dat julle hier ook
> toegemaak het nie
>
Vorige onderwerp: Wat is die verskil tussen 'n Afrikaner en 'n Boer?
Volgende onderwerp: Onthou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 14:36:56 MGT 2024