Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zillertal (was : Waar kry `n mens die beste ...)
Zillertal (was : Waar kry `n mens die beste ...) [boodskap #24775] Di, 20 Julie 1999 00:00 na volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wil jy vir my se die Zillertal bestaan nog? Ek onthou hoe ons daar
gaan jol het as "kampers." Dis nou die weermag dae toe ons nog
verpligte kampe gedoen het (tagtiger jare) by 4 VRP en 61 Base
Workshop. Oeee dit was eintlik bad, bad news. Veral as die mammies by
die huis begin uitvind het waar pappie vanaand nou eintlik "wagstaan"

Bestaan Porkies nog? Wilde dae broer, wilde dae. Ag nouja....

Alwyn - uit Perth

Willem-Jan Markerink skryf in boodskap news:7mvvjf$jih$5@news.a1.nl...
> In article ,
> "Riaan" wrote:
>> Lovie wrote in message
>> news:7mfqfa$8sp$1@news3.saix.net...
>>> Help asseblief
>>
>> As jy in Pretoria bly, besoek die Zillertal. Ja dit is dieselfde plek waar
>> die program "sing country" opgeneem was.
>>
>> Die girls daar is so los soos Tastic rys.
>>
>
> 'Zillertal'?
> Met lederhosen?....8-))
> (voor de niet-Teutoons aangelegden onder ons: lederen korte broek a la
> Oostenrijkse folklore)
>
>
> --
> Bye,
>
> Willem-Jan Markerink
>
>
> The desire to understand
> is sometimes far less intelligent than
> the inability to understand
>
>
>
> [note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Zillertal (was : Waar kry `n mens die beste ...) [boodskap #24796 is 'n antwoord op boodskap #24775] Wo, 21 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Heh he nee ek praat van die Zillertal in Pretoria.

>> Bestaan Porkies nog? Wilde dae broer, wilde dae. Ag nouja....
>
> Hebben we het nou echt beide over hetzelfde fenomeen?....:-))
> --
> Willem-Jan Markerink
>
Alwyn
Re: Zillertal (was : Waar kry `n mens die beste ...) [boodskap #24797 is 'n antwoord op boodskap #24775] Wo, 21 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Alwyn Nel" skryf:
>
> Willem-Jan Markerink wrote in message
> news:7mvvjf$jih$5@news.a1.nl...
>> In article ,
>> "Riaan" wrote:
>>> Lovie wrote in message
>>> news:7mfqfa$8sp$1@news3.saix.net...
>>>> Help asseblief
>>>
>>> As jy in Pretoria bly, besoek die Zillertal. Ja dit is dieselfde plek waar
>>> die program "sing country" opgeneem was.
>>>
>>> Die girls daar is so los soos Tastic rys.
>>>
>>>
>>
>> 'Zillertal'?
>> Met lederhosen?....8-))
>> (voor de niet-Teutoons aangelegden onder ons: lederen korte broek a la
>> Oostenrijkse folklore)
>>

> Wil jy vir my se die Zillertal bestaan nog?

In Oostenrijk wel ja....en daar had ik het over.
Is onder andere een bekend ski-gebied (met Mayrhofen en Hintertux(er
Gletscher) als bekendste plaatsen).

> Ek onthou hoe ons daar
> gaan jol het as "kampers." Dis nou die weermag dae toe ons nog
> verpligte kampe gedoen het (tagtiger jare) by 4 VRP en 61 Base
> Workshop. Oeee dit was eintlik bad, bad news. Veral as die mammies by
> die huis begin uitvind het waar pappie vanaand nou eintlik "wagstaan"
>
> Bestaan Porkies nog? Wilde dae broer, wilde dae. Ag nouja....

Hebben we het nou echt beide over hetzelfde fenomeen?....:-))

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Zillertal (was : Waar kry `n mens die beste ...) [boodskap #24820 is 'n antwoord op boodskap #24775] Do, 22 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Alwyn Nel skryf in boodskap news:7n46rr$e07$1@perki.connect.com.au...
>
Bestaan Porkies nog? Wilde dae broer, wilde dae. Ag nouja....

Nee ongelukig nie meer nie. Dit was my "Hoofkantoor" ook gewees op 'n tyd.
Ek en my vriende was so "regulars" by die plek dit het nie saak gemaak hoe
laat die aand ons daar aankom nie, ons tafel was altyd oopgehou want die
girls het geweet ons is op pad.

** Die Army tyd weet ek nie altyd so mooi of die mammies kom kyk het waar pa
nou eintlik "wag staan die aand nie" en of hulle ook maar besluit het dit is
nou die tyd om te jol nie..................wat ek wel weet is dat baie van
die ouens hulle vrouens raakgedrink het by ou Zillertal.

My luck was so dat ek op daai stauim nog net so aan en af girl gehad het, so
ek kon die kat goed knyp in die donker as ek wou.
Vorige onderwerp: Antw: zuid-afrika reizigers gezocht
Volgende onderwerp: werkaanbod in Cape Town
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 06:29:09 MGT 2024