Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Bongo- hartseer
Re: Bongo- hartseer [boodskap #24806] Wo, 21 Julie 1999 00:00
bongo  is tans af-lyn  bongo
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Het jy al ookgevoel dat jy graag wil hartseer wees en verlang na iemand wat
jy nie eers ken nie. Daardie groot gevoel wat oor jou spoel en net Koos Dup
kan dit in note om sit. Is daar nog iemand wat vannaand so voel.

Om weg te kom van die lelikheid van die dag. Weg van baklei oneenigheid
kompetisie en seer maak woorde. Dat jy in jou bakkie kan inspring en weg ry
na jonk wees toe alles nog vol kleur was.

Waar jy kan lag en huil en skree tot alle hartseer uit juo vloei en net jy
oor bly. Jy en die nag en Koos Dup en 'n goeie glasie rooiwyn.

En ek voel hartseer

Bongo
Vorige onderwerp: Koos Kombuis-bongo
Volgende onderwerp: Re: Belangrik????
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:24:18 MGT 2024