Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koos Kombuis-bongo
Koos Kombuis-bongo [boodskap #24777] Di, 20 Julie 1999 00:00 na volgende boodskap
bongo  is tans af-lyn  bongo
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek is bly om te sien hier is nog 'n paar Koos Kombuis fans. Wel ons
kultuurvarke moet saam staan en nie kak vat nie. Taal verander deur die jare
en ons Afrikaners is geneig om te stagneer en altyd terug te kyk.

Ek daag julle uit die 30ste Julie tree koos Kombuis op by The Ring naby
Hartebeespoortdam en dit gaan 'n partytjie van partytjies wees.

Sien Julle daar

Bongo
Re: Koos Kombuis-bongo [boodskap #24798 is 'n antwoord op boodskap #24777] Wo, 21 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Stefan Harms[2]  is tans af-lyn  Stefan Harms[2]
Boodskappe: 19
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article , "bongo" wrote:

> Ek is bly om te sien hier is nog 'n paar Koos Kombuis fans. Wel ons
> kultuurvarke moet saam staan en nie kak vat nie. Taal verander deur die jare
> en ons Afrikaners is geneig om te stagneer en altyd terug te kyk.
>
> Ek daag julle uit die 30ste Julie tree koos Kombuis op by The Ring naby
> Hartebeespoortdam en dit gaan 'n partytjie van partytjies wees.
>
> Sien Julle daar
>
> Bongo

Watse "The Ring" is dit, Bongo?
Dit moet DIE Ring wees, my magtag!

--
Stefan Harms @ Squirrel's End
Vorige onderwerp: Hulle Byt
Volgende onderwerp: Re: Bongo- hartseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 19:16:05 MGT 2024