Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Respek en relegie
Respek en relegie [boodskap #24679] Sa, 10 Julie 1999 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Willem-Jan Markerink wrote in message ...
>>
>> Of is dit maar bloot 'n gebrek aan respek van die kant van 'n voorstander
>> van "filosofie"?
>
> Laat dan maar eens een religie zien waarmee je ook de overige religies goed
> kunt analyseren....zonder diepgaande kennis van andermans religie kun je
> nooit respekt creeeren.

Hmmmmm...... Ek het nog nie opgelet dat 'n "filosofiese" perspektief juis
saamgaan met respek vir enige religie nie. Inteendeel, vir my lyk dit asof
'n "filosofiese" perspektief juis gepaard gaan met 'n neiging om religieuse
stanpunte te minag.

> De bottom-line van filosofie is dat je *nadenkt* over je eigen denken en
> handelen, en kunt beargumenteren *waarom* je iets doet. Vergelijkbaar
> met het academische 'know why' ipv het praktische 'know how'.
> En dat is in religie vaak nog wel eens anders.

Ek weer, dink nie dat filosofie - soos jy dit hier beskryf - en religie
onderling uitsluitend is nie.

Dit is wel so dat sommige religieuse perspektiewe die rede as kenmetode
probeer uitsluit. Omgekeerd, is daar filosofiese perspektiewe wat alles
behalwe die rede as kenmetode probeer uitsluit. Ek dink nie dat die
laasgenoemde meer redelik is as die eersgenoemde nie.

Dit is tog _jou_ Sig wat sê:

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand

Ek verstaan dit in die konteks van "Our assuption that we _can_ understand
is sometimes far less intelligent than our inability to understand". In die
sin dat so 'n "assumption" 'n noodwendige voorvereiste is vir so 'n
"desire".
Re: Respek en relegie [boodskap #24707 is 'n antwoord op boodskap #24679] Ma, 12 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Leendert van Oostrum" wrote:
>
> Willem-Jan Markerink wrote in message ...
>>>
>>> Of is dit maar bloot 'n gebrek aan respek van die kant van 'n voorstander
>>> van "filosofie"?
>>
>> Laat dan maar eens een religie zien waarmee je ook de overige religies goed
>> kunt analyseren....zonder diepgaande kennis van andermans religie kun je
>> nooit respekt creeeren.
>
> Hmmmmm...... Ek het nog nie opgelet dat 'n "filosofiese" perspektief juis
> saamgaan met respek vir enige religie nie. Inteendeel, vir my lyk dit asof
> 'n "filosofiese" perspektief juis gepaard gaan met 'n neiging om religieuse
> stanpunte te minag.

Maar filosofisch gezien worden alle religies wel gelijkwaardig
beschouwd....die gelijkwaardigheid kun je in praktisch alle religies zelf
rustig vergeten.
Filosofie: "Wie ben ik? En waarom denk jij zoals je denkt?"
Religie: "Ik ben. Wie ben jij, en waarom denk jij anders?"

>> De bottom-line van filosofie is dat je *nadenkt* over je eigen denken en
>> handelen, en kunt beargumenteren *waarom* je iets doet. Vergelijkbaar
>> met het academische 'know why' ipv het praktische 'know how'.
>> En dat is in religie vaak nog wel eens anders.
>
> Ek weer, dink nie dat filosofie - soos jy dit hier beskryf - en religie
> onderling uitsluitend is nie.

Maar de invalshoeken zijn meer verschillend dan overlappend.

> Dit is wel so dat sommige religieuse perspektiewe die rede as kenmetode
> probeer uitsluit. Omgekeerd, is daar filosofiese perspektiewe wat alles
> behalwe die rede as kenmetode probeer uitsluit. Ek dink nie dat die
> laasgenoemde meer redelik is as die eersgenoemde nie.

Ikke wel....:-))

> Dit is tog _jou_ Sig wat sê:
>
> The desire to understand
> is sometimes far less intelligent than
> the inability to understand
>
>
> Ek verstaan dit in die konteks van "Our assuption that we _can_ understand
> is sometimes far less intelligent than our inability to understand". In die
> sin dat so 'n "assumption" 'n noodwendige voorvereiste is vir so 'n
> "desire".

1) de sig is een inherente tegenstrijdigheid....als je de betekenis snapt,
dan heb je eigenlijk de theorie bevestigd.
2) de essentie van de sig is dat het soms slimmer is om je schouders op te
halen en door te gaan waar je mee bezig was, dan iets uit te pluizen wat
helemaal niet op logika en redelijkheid gebaseert is.
3) het leuke is dat ik hierover veel meer enthousiaste reakties van dames
krijg dan van mannen....de laatste willen nog wel eens pissig reageren, de
eerste hangen het soms aan het prikbord op kantoor.
4) de spreuk is ook op 3 van toepassing....probeer het maar niet te
begrijpen....;-))

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Respek en relegie [boodskap #24771 is 'n antwoord op boodskap #24679] Ma, 19 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
w.j.ma...@a1.nl (Willem-Jan Markerink) wrote:
> In article ,
> "Leendert van Oostrum" wrote:
>>
>>
>> Hmmmmm...... Ek het nog nie opgelet dat 'n "filosofiese" perspektief juis
>> saamgaan met respek vir enige religie nie. Inteendeel, vir my lyk dit asof
>> 'n "filosofiese" perspektief juis gepaard gaan met 'n neiging om
> religieuse
>> stanpunte te minag.
>
> Maar filosofisch gezien worden alle religies wel gelijkwaardig
> beschouwd....die gelijkwaardigheid kun je in praktisch alle religies zelf
> rustig vergeten.

Dus: "Filosofies" gesien, word alle religi� gelykwaardig beskou - en
almal van hulle minderwaardig aan 'n "filosofiese" beskouiing.

Dit impliseer die een of ander inherente meerderwaardigheid van 'n
"filosofiese" beskouing - waarop sou hierdie meerderwaardigheid berus?

> Filosofie: "Wie ben ik? En waarom denk jij zoals je denkt?"
> Religie: "Ik ben. Wie ben jij, en waarom denk jij anders?"

'n Mens neem aan dat die vergelyking wat jy hier gee tussen "Filosofie"
en "Religie" gegrond is op 'n "filosofiese" perspektief.

Indien wel, demonstreer dit presies wat ek hierbo beweer - "religie"
word weergegee as sou dit 'n minder "politiek korrekte" uitgangspunt hê
- vergeleke by "filosofie". Geen argumente of bewyse word egter ter
steun aangebied nie.

As sodanig herinner dit aan 'n redelik naiewe "religieuse" standpunt,
eerder as aan iets wat voldoen aan die voortreflikhede waarmee jy die
"filosofiese" werkwyse beklee.

>
>> Dit is wel so dat sommige religieuse perspektiewe die rede as kenmetode
>> probeer uitsluit. Omgekeerd, is daar filosofiese perspektiewe wat alles
>> behalwe die rede as kenmetode probeer uitsluit. Ek dink nie dat die
>> laasgenoemde meer redelik is as die eersgenoemde nie.
>
> Ikke wel....:-))

Hmmm.... Maar so 'n standpunt is inherent nie-rasioneel (Karl Popper:
"The only non-rational element in my philosphy is my belief in reason
itself".)

Daarmee moet ons tot die gevolgtrekking kom dat daar inderdaad geen
rasionele rede is om "filosofie" bo "relegie" te verkies nie :-)

>
>> Dit is tog _jou_ Sig wat sê:
>>
>> The desire to understand
>> is sometimes far less intelligent than
>> the inability to understand
>>
>>
>> Ek verstaan dit in die konteks van "Our assuption that we _can_ understand
>> is sometimes far less intelligent than our inability to understand".
In
> die
>> sin dat so 'n "assumption" 'n noodwendige voorvereiste is vir so 'n
>> "desire".
>
> 1) de sig is een inherente tegenstrijdigheid....als je de betekenis snapt,
> dan heb je eigenlijk de theorie bevestigd.
> 2) de essentie van de sig is dat het soms slimmer is om je schouders op te
> halen en door te gaan waar je mee bezig was, dan iets uit te pluizen wat
> helemaal niet op logika en redelijkheid gebaseert is.
> 3) het leuke is dat ik hierover veel meer enthousiaste reakties van dames
> krijg dan van mannen....de laatste willen nog wel eens pissig reageren, de
> eerste hangen het soms aan het prikbord op kantoor.
> 4) de spreuk is ook op 3 van toepassing....probeer het maar niet te
> begrijpen....;-))

Ek het tevore jou uiteensetting gesien van die "betekenis" van die sig.

Ek is egter tevrede dat my uiteensetting meer rasioneel is :-)

Groete, Leendert

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Vorige onderwerp: Re: 'n Briefie van Gloudina uit haar verlede
Volgende onderwerp: Navraag aan Nederlanders /Belge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 06:20:38 MGT 2024