Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nederland infobladsy hier te vinde
Nederland infobladsy hier te vinde [boodskap #24683 is 'n antwoord op boodskap #24684] So, 11 Julie 1999 00:00
Mike Erasmus  is tans af-lyn  Mike Erasmus
Boodskappe: 5
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hallo almal

Almal wat belangstel om in Europa te kom werk, ek het 'n bladsy
saamgestel met soveel feite moontlik.
Ek sal help waar ek kan met vragies. Ook bydraes van ander ZA'ers hier
sal waardeer word.

Groetjes
Mike Erasmus
Re: Nederland infobladsy hier te vinde [boodskap #24684 is 'n antwoord op boodskap #24683] So, 11 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Mike Erasmus  is tans af-lyn  Mike Erasmus
Boodskappe: 5
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Die juiste adres... http://home.wanadoo.nl/mier, klik op die "Zuid-Afrika na
Nederland??" skakel.

Mike Erasmus schreef:

> Hallo almal
>
> Almal wat belangstel om in Europa te kom werk, ek het 'n bladsy
> saamgestel met soveel feite moontlik.
> Ek sal help waar ek kan met vragies. Ook bydraes van ander ZA'ers hier
> sal waardeer word.
>
> Groetjes
> Mike Erasmus
Vorige onderwerp: Diamantgebied
Volgende onderwerp: Raad met werksaanbod
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 12:19:17 MGT 2024