Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Whiskey kultuur!
Re: Whiskey kultuur! [boodskap #24595] Wo, 07 Julie 1999 00:00
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 07 Jul 1999 18:26:38 GMT, Leendert van Oostrum wrote:

|In article ,
| e...@dot.com (Johan) wrote:
|>
|> Vandag kan ek my nie indink dat jy iets anders as ys en dalk water by Whiskey
|> sal sit nie!
|>
|
|Melk. Skoon melk.
|
Jis, ek kan my dit nie indink nie! Ek sal dit seker maar ook moet probeer - die
melk moet seker BAIE koud wees...?

Whiskey by roomys, ja, maar dan nie my single malt nie!
Re: Whiskey kultuur! [boodskap #24597 is 'n antwoord op boodskap #24595] Wo, 07 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan wrote in message ...
> On 07 Jul 1999 13:55:37 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:
>
> Brandewyn se smaak is nie vir my lekker nie - nie eers saam met Coke nie.
> Hoekom sal 'n mens nou Coke so wil bederf?

Weet jy waar is brandewyn wel lekker? 'n Eetlepel brandewyn per koppie meel
in jou pannekoekdeeg! Wel, hulle sê dit maak die pannekoek sag en waarvoor
sal ek dan nou stry? ;-)
Vorige onderwerp: Adres verandering
Volgende onderwerp: Ontwortel (was: Raad met werksaanbod)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 07:55:11 MGT 2024