Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar gaan dit heen
Waar gaan dit heen [boodskap #24505] Ma, 05 Julie 1999 00:00 na volgende boodskap
bongo  is tans af-lyn  bongo
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek is 'n lektor by 'n tegniese kollege in Katlehong.Die onderwys het die
afgelope 5 jaar so verander dat dit ontrent die enigste plek is waar ek nog
'n bietjie sekerheid het vir 'n pos.

Ongelukkig help baklei nie om geld in jou huis in te bring nie. En daarom
moet ons eers sorg vir ons self. Gelukkig kan ek met groot selfvertroue se
dat ek weet dat ons Afrikaners kan saam staan in moeilike tye, ongelukkig
gaan dit nog nie sleg genoeg nie. Of sal ek se met sekere van ons gaan dit
nog nie sleg genoeg nie.

Wanneer gaan ons oe oop gaan en ons besef dat dit wit man nou die
uitgeworpene persoon in vandag se samelewing. Kan ons nie vir ons self begin
sorg en die wat voel soos ek en jy nie. Die toekoms is nog nie so donker
nie, want die oneerlikes kom nog aan die lig aloewel niks aan hulle gedoen
word nie. Wat gaan gebeur as alles net gesmoor word en ons nie meer sal weet
van die oneerlike dinge wat gebeur nie.

Bongo
Re: Waar gaan dit heen [boodskap #24526 is 'n antwoord op boodskap #24505] Di, 06 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
bongo wrote in message ...
> Ek is 'n lektor by 'n tegniese kollege in Katlehong.Die onderwys het die
> afgelope 5 jaar so verander dat dit ontrent die enigste plek is waar ek nog
> 'n bietjie sekerheid het vir 'n pos.
>
> Ongelukkig help baklei nie om geld in jou huis in te bring nie. En daarom
> moet ons eers sorg vir ons self. Gelukkig kan ek met groot selfvertroue se
> dat ek weet dat ons Afrikaners kan saam staan in moeilike tye, ongelukkig
> gaan dit nog nie sleg genoeg nie. Of sal ek se met sekere van ons gaan dit
> nog nie sleg genoeg nie.

> Wanneer gaan ons oe oop gaan en ons besef dat dit wit man nou die
> uitgeworpene persoon in vandag se samelewing.

Die feit het al in die tyd met die eerste 'demokratiese verkiesing' aan die
lig gekom. Intussen het vele goed opgeleide mans, veral die staatsdiens
verlaat en hul eie ding probeer. Sommige slaag en ander nie. Ander is
oorsee om daar 'n nuwe begin te maak.

Wat ek wel opgemerk het tydens die verkiesing, is dat hulle nou baie gebruik
gemaak van ou hande, so al in die agtergrond.
Re: Waar gaan dit heen [boodskap #24529 is 'n antwoord op boodskap #24505] Di, 06 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Bongo
Waar kry jy hierdie skuilnaam ? In Lingala (taal in Kongo) beteken dit "geld
(money)".
Hilda.

--
E- mail :gervaas...@ping.be en hilda....@ping.be
Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005 en
http://myhuisie.webjump.com en
http://www.oocities.org/EnchantedForest/Tower/9054
Re: Waar gaan dit heen [boodskap #24532 is 'n antwoord op boodskap #24505] Di, 06 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
André Swart  is tans af-lyn  André Swart
Boodskappe: 15
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
So 'n bek.... skuus ...mond .....moet jêm ...skuus konf....kry!

Praat Afrikaans! Skryf Afrikaans! Koop Afrikaans! Huur Afrikaanses om vir
jou te werk! Belê by Afrikaanses! Ondersteun Afrikaanses, Stem vir
Afrikaanses, Gee (donasies) vir Afrikaanses! ....GLO IN AFRIKAANS(ES)

Dan sal dit goed gaan!

Wat sê julle?

Groete

André

bongo skryf in boodskap news:7lr1p5$2js$1@hermes.is.co.za...
> Ek is 'n lektor by 'n tegniese kollege in Katlehong.Die onderwys het die
> afgelope 5 jaar so verander dat dit ontrent die enigste plek is waar ek nog
> 'n bietjie sekerheid het vir 'n pos.
>
> Ongelukkig help baklei nie om geld in jou huis in te bring nie. En daarom
> moet ons eers sorg vir ons self. Gelukkig kan ek met groot selfvertroue se
> dat ek weet dat ons Afrikaners kan saam staan in moeilike tye, ongelukkig
> gaan dit nog nie sleg genoeg nie. Of sal ek se met sekere van ons gaan dit
> nog nie sleg genoeg nie.
>
> Wanneer gaan ons oe oop gaan en ons besef dat dit wit man nou die
> uitgeworpene persoon in vandag se samelewing. Kan ons nie vir ons self begin
> sorg en die wat voel soos ek en jy nie. Die toekoms is nog nie so donker
> nie, want die oneerlikes kom nog aan die lig aloewel niks aan hulle gedoen
> word nie. Wat gaan gebeur as alles net gesmoor word en ons nie meer sal weet
> van die oneerlike dinge wat gebeur nie.
>
> Bongo
>
Re: Waar gaan dit heen [boodskap #24535 is 'n antwoord op boodskap #24505] Di, 06 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 Jul 1999 21:44:29 +0200, "bongo" wrote:

nie, want die oneerlikes kom nog aan die lig aloewel niks aan hulle gedoen[/color]
> word nie.>>

Ek dag dan een van die probleme met tronke is dat hulle oorvol is.
Re: Waar gaan dit heen [boodskap #24591 is 'n antwoord op boodskap #24505] Wo, 07 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Shannon"

> Die feit het al in die tyd met die eerste 'demokratiese verkiesing' aan die
> lig gekom

Ek het al ander se verduideliking gehoor, maar nog nie joue nie - so:
verduidelik tog die aanhalingstekens rondom demokratiese verkiesing, shannon.
Re: Waar gaan dit heen [boodskap #24677 is 'n antwoord op boodskap #24505] Sa, 10 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
ProPacem wrote in message ...
>> "Shannon"
>
>> Die feit het al in die tyd met die eerste 'demokratiese verkiesing' aan die
>> lig gekom
>
> Ek het al ander se verduideliking gehoor, maar nog nie joue nie - so:
> verduidelik tog die aanhalingstekens rondom demokratiese verkiesing,
shannon.

Leswin,

ek spot maar so ligtelik met die politici wat sou nou en dan 'n 'nuwe woord'
ontdek en dit dan so holrug ry dat mens al moeg is daarvan. 'Die nuwe SA'
is ook een en die 'ou regime'. Dit is soos die Amerikaners met hulle woord
'like' wat in die plek van bykans enige byvoeglike nwe. en bywoorde geplaas
word. Soos ons kinders wat 'n tyd gelede alles voor die voet ge'cool' het.

Groete

Shannon
Vorige onderwerp: Re: SANW (was German->Afrikaans)
Volgende onderwerp: Diamantgebied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 20:55:32 MGT 2024