Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SC=Andries?
SC=Andries? [boodskap #231] Ma, 12 Mei 2003 14:54 na volgende boodskap
jan[1]  is tans af-lyn  jan[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Of is plesierige afrikaners partykeer net nie skerp nie?

Wonder maar net hoekom ek so lekker lag. Dalk moet ek ook gaan werk totdat
iemand my lag herken sodat ek in die BMW 'notch' geplaas kan word waar mens
net afrikaans moet kan skryf om te begin skaap.

Alles van die beste by die werk SC. Ek hou van jou rooskleurige BMW.
R.F.

PS. Ek het begin met 'n afrikaanse weergawe van Turbo Pascal. (Ek wil dit
JohnDeerTurbo noem) My eerste program lyk so:

program StopSpeedyConzalesVoorEkVanLagaanvalSneuwel

begin
as SCAndries dan
begin
SC.slegtegewete.kry(Andries);
SC.krymanier.versagtend(VertelAndriesWaarheid);
SC.stop(gekskeer:-);
eindig
andersins
SC.gaanaanmetskreeusnaaksethread;
eindig;
Re: SC=Andries? [boodskap #244 is 'n antwoord op boodskap #231] Ma, 12 Mei 2003 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
wat van n weergawe in C+?

"jan" skryf in boodskap news:...
> Of is plesierige afrikaners partykeer net nie skerp nie?
>
> Wonder maar net hoekom ek so lekker lag. Dalk moet ek ook gaan werk totdat
> iemand my lag herken sodat ek in die BMW 'notch' geplaas kan word waar mens
> net afrikaans moet kan skryf om te begin skaap.
>
> Alles van die beste by die werk SC. Ek hou van jou rooskleurige BMW.
> R.F.
>
> PS. Ek het begin met 'n afrikaanse weergawe van Turbo Pascal. (Ek wil dit
> JohnDeerTurbo noem) My eerste program lyk so:
>
> program StopSpeedyConzalesVoorEkVanLagaanvalSneuwel
>
> begin
> as SCAndries dan
> begin
> SC.slegtegewete.kry(Andries);
> SC.krymanier.versagtend(VertelAndriesWaarheid);
> SC.stop(gekskeer:-);
> eindig
> andersins
> SC.gaanaanmetskreeusnaaksethread;
> eindig;
Re: SC=Andries? [boodskap #246 is 'n antwoord op boodskap #244] Di, 13 Mei 2003 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On 12 May 2003 15:35:08 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> wat van n weergawe in C+?


Wonder of daar 'n verskil is tussen jou en Andries se sin vir humor -
indien enige.
Miskien verdien julkle mekaar.
Vanaand daar alngs die snelwegworkshop sal ek aan julle dink.

Miskien is dit London se ys. Miskien is jy maar so.

SC
Re: SC=Andries? [boodskap #248 is 'n antwoord op boodskap #246] Wo, 14 Mei 2003 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DIe snelweg onder die treinspoorbrug..? In Carltonville?

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:m9c2cv8sf26qgb0h0f6jiv7tqkgi2lpi1c@4ax.com...
> On 12 May 2003 15:35:08 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> wat van n weergawe in C+?
>
>
> Wonder of daar 'n verskil is tussen jou en Andries se sin vir humor -
> indien enige.
> Miskien verdien julkle mekaar.
> Vanaand daar alngs die snelwegworkshop sal ek aan julle dink.
>
> Miskien is dit London se ys. Miskien is jy maar so.
>
> SC
>
Re: SC=Andries? [boodskap #253 is 'n antwoord op boodskap #248] Wo, 14 Mei 2003 19:35 Na vorige boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 14 May 2003 07:38:27 +0100, "Raj" wrote:

> DIe snelweg onder die treinspoorbrug..? In Carltonville?

ô ô, ......... Carletonville? Treinspoorbrug?
(dink dis tyd dat ek die hoofkantoor verskuif)

Speedy (vanuit die hoofkantoor)
Vorige onderwerp: Re: Yoo Hoo--to da female dairy farmers
Volgende onderwerp: Miskien help dit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 14:35:55 MGT 2024