Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Miss Fleming" van John O'Mill (bietjie baie plat...)
"Miss Fleming" van John O'Mill (bietjie baie plat...) [boodskap #24326] Di, 29 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
Wilbert Geijtenbeek  is tans af-lyn  Wilbert Geijtenbeek
Boodskappe: 17
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
De gentleman-killer Miss Flenning
kilt haar prooi met erotische planning
Eerst rukt ze ze bloot
dan fukt ze ze dood
en int dan de verzekeringspenning.
Re: "Miss Fleming" van John O'Mill (bietjie baie plat...) [boodskap #24656 is 'n antwoord op boodskap #24326] Vr, 09 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
bongo  is tans af-lyn  bongo
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Waar gaan alles heen ?
'n vraag met soveel antwoorde
Kan jy my vertel
wat maak dood maak aan 'n man se oe
waarom die lewe se brood begin
met 'n ander se dood

Die eeu oue rympie wat maal
tot die dag kom wanneer jy die woorde vergeet
en net die wysie maal en maal deur jou brein
waar gaan dit heen

Bongo
Vorige onderwerp: Ontwortel (was: Raad met werksaanbod)
Volgende onderwerp: Die taal en 'afstootlikhede'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 10:23:57 MGT 2024