Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "hou van het leven" van André van Duin
"hou van het leven" van André van Duin [boodskap #24265] Ma, 28 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
Wilbert Geijtenbeek  is tans af-lyn  Wilbert Geijtenbeek
Boodskappe: 17
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Nederlands:

Hou van het leven
Hou van de zon
Open de deur
En pleur van het balkon

Afrikaans:

Houd van die lêwe
Houd van die zon
Open die deur
En pleur van die balkon

(???)
Re: "hou van het leven" van André van Duin [boodskap #24266 is 'n antwoord op boodskap #24265] Ma, 28 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> En pleur van het balkon

Wat is 'pleur' ???
Groetjes.
Hilda.

--
E- mail :gervaas...@ping.be en hilda....@ping.be
Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005 en
http://myhuisie.webjump.com en
http://www.oocities.org/EnchantedForest/Tower/9054
Re: "hou van het leven" van André van Duin [boodskap #24320 is 'n antwoord op boodskap #24265] Di, 29 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> 'Pleur' is 'val' of 'gooi' in die sin van 'moer' in Afrikaans, m.a.w.
> 'wegpleuren' is 'wegmoer' en 'van de balkon pleuren' is van die balkon af
> moer.
Baie dankie vir die vinnige antwoord !
Ek hou nogal van jou vertaling (maar is 'moer' nie 'n bietjie plat ?) :-).
Groete.
Hilda.

--
E- mail :gervaas...@ping.be en hilda....@ping.be
Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005 en
http://myhuisie.webjump.com en
http://www.oocities.org/EnchantedForest/Tower/9054
Re: "hou van het leven" van André van Duin [boodskap #24321 is 'n antwoord op boodskap #24265] Di, 29 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
hvl  is tans af-lyn  hvl
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
> Leuke vertalingen; ik had natuurlijk kunnen weten, dat pleuren niet
> Afrikaans is; hoe komt het dat 'hvl' dit wel weet? Is het misschien ergens
> in Suid-Afrika wel bekend?
>
>
Ikke in Holland wone!

hvl
Re: "hou van het leven" van André van Duin [boodskap #24322 is 'n antwoord op boodskap #24265] Di, 29 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Wilbert Geijtenbeek  is tans af-lyn  Wilbert Geijtenbeek
Boodskappe: 17
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
>> 'Pleur' is 'val' of 'gooi' in die sin van 'moer' in Afrikaans, m.a.w.
>> 'wegpleuren' is 'wegmoer' en 'van de balkon pleuren' is van die balkon af
>> moer.

> Baie dankie vir die vinnige antwoord !
> Ek hou nogal van jou vertaling (maar is 'moer' nie 'n bietjie plat ?) :-).

Leuke vertalingen; ik had natuurlijk kunnen weten, dat pleuren niet
Afrikaans is; hoe komt het dat 'hvl' dit wel weet? Is het misschien ergens
in Suid-Afrika wel bekend?

Het mooie van het gedicht is de verrassende wending... Eerst drie
'romantische' zinnen, die vervolgens gesnoerd worden door het platte
pleuren/-moeren!
Re: "hou van het leven" van André van Duin [boodskap #24323 is 'n antwoord op boodskap #24265] Di, 29 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
hvl  is tans af-lyn  hvl
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
'Pleur' is 'val' of 'gooi' in die sin van 'moer' in Afrikaans, m.a.w.
'wegpleuren' is 'wegmoer' en 'van de balkon pleuren' is van die balkon af
moer.

Hou van die lewe
Hou van die son
Maak oop die deur
En moer van die balkon

Dis mos reg so, of hoe? Als je het niet goed vindt, krijg de pleuris! ;-)

of miskien nog Afrikaanser:

Lief vir die lewe
Lief vir die son
Maak oop die deur
En moer van die balkon

groete,
Hansie Donsie

Gervaas Hellin skryf in boodskap news:7l8o32$16s$1@news3.Belgium.EU.net...
>> En pleur van het balkon
>
> Wat is 'pleur' ???
> Groetjes.
> Hilda.
>
>
>
>
> --
> E- mail :gervaas...@ping.be en hilda....@ping.be
> Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
> http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005 en
> http://myhuisie.webjump.com en
> http://www.oocities.org/EnchantedForest/Tower/9054
>
Re: "hou van het leven" van André van Duin [boodskap #24324 is 'n antwoord op boodskap #24265] Di, 29 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
hvl  is tans af-lyn  hvl
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
(maar is 'moer' nie 'n bietjie plat ?) :-).
> Groete.
> Hilda.

Ja, maar dis aspris plat: 'pleur' is ook plat.

Groete
Hansie Donsie
Vorige onderwerp: Re: History
Volgende onderwerp: "Tante Marie" van Hans Dorrestein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:31:22 MGT 2024