Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Taalvraag.
Taalvraag. [boodskap #24259] Ma, 28 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina skryf :
> Serbiese mense ...

Dit is vir my snaaks dat julle in Afrikaans "Serbies" sê. In Nederlands is dit : "Servisch" dus sou ek eerder "Servies" of dalk "Serwies" geskryf het (in Afrikaans). Is dit deur Engels beïnvloed ?
Groete.
Hilda.


--
E- mail :gervaas...@ping.be en hilda....@ping.be
Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005 en
http://myhuisie.webjump.com en http://www.oocities.org/EnchantedForest/Tower/9054
Re: Taalvraag. [boodskap #24304 is 'n antwoord op boodskap #24259] Di, 29 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die verduideliking, Leendert. Ja, ek het klassieke Grieks
gestudeer, maar ons het nooit oor die uitspraak gepraat nie - en moderne
Grieks ken ek nie. Jy's reg wat Spaans betref : die v-klank word wat min of
meer soos 'n "b" uitgespreek - bv. vivir (die ww. leef) word amper "bibir"
uitgespreek - dis iets tussen 'n "v" en 'n "b" maar digter by die "b" as jy
sien wat ek bedoel :-)).
Die Franse sê/skryf ook "serbes - la Serbie" met 'n "b" .
Groete.
Hilda.

> Haai Hilda,

> Ek weet nie of dit Englese invloed is nie, maar dit kan verband hou met die
verskuiwing van die "b"-klank in verskeie tale. Die "b" -klank (Beta) in
klassieke Grieks het byvoorbeeld 'n "w"-klank (Vita) geword in demotiese
Grieks.

Mens sien dit ook in die uitspraak van, byvoorbeeld, Pablos, Pavlos, Paulus
in Spaans, (wat miskien die klassieke uitspraak behou het), Demotiese Grieks
(en Russies) en in die meer "moderne" tale.

In elk geval - as ek reg is, impliseer dit dat "Serbië" 'n ouer uitspraak is
as "Serwië".
Gervaas Hellin wrote in message ...
Gloudina skryf :
>Serbiese mense ...

Dit is vir my snaaks dat julle in Afrikaans "Serbies" sê. In Nederlands
is dit : "Servisch" dus sou ek eerder "Servies" of dalk "Serwies" geskryf
het (in Afrikaans). Is dit deur Engels beïnvloed ?
Groete.
Hilda.

--
E- mail :gervaas...@ping.be en hilda....@ping.be
Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005 en
http://myhuisie.webjump.com en
http://www.oocities.org/EnchantedForest/Tower/9054

--
Re: Taalvraag. [boodskap #24305 is 'n antwoord op boodskap #24259] Di, 29 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Willem-Jan Markerink wrote in message ...
> In article ,
> "Leendert van Oostrum" wrote:
>>
>> Willem-Jan Markerink wrote in message
>>>
>>> De Serven zelf schrijven het ook met een 'b', dus ik denk eerder dat het
>>> Nederlands afwijkt van de meeste andere vertalingen....
>>
>>
>> Gebruik die Serbe die Latynse alfabet, of het hulle nog 'n
> Grieks-gebaseerde
>> een?
>
> Ik had beter 'spreken' kunnen gebruiken in plaats van 'schrijven', van dat
> laatste weet ik het niet 100% zeker.
> Ook in het Russisch/Cyrrillisch wordt de 'b' vaak geschreven als 'w, zoals
> in Kiev....oudere foto kameras hebben het opschrift Kieb.

Ek sien Beeld gebruik beide "Serwies" en "Serbies". Maar "Serwies" verskyn
veel meer dikwels. Vermoedelik word "Serbies", "Serbe", ens. dan as
Anglisisties beskou
Re: Taalvraag. [boodskap #24306 is 'n antwoord op boodskap #24259] Di, 29 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Haai Hilda,

Ek weet nie of dit Englese invloed is nie, maar dit kan verband hou met die
verskuiwing van die "b"-klank in verskeie tale. Die "b" -klank (Beta) in
klassieke Grieks het byvoorbeeld 'n "w"-klank (Vita) geword in demotiese
Grieks.

Mens sien dit ook in die uitspraak van, byvoorbeeld, Pablos, Pavlos, Paulus
in Spaans, (wat miskien die klassieke uitspraak behou het), Demotiese Grieks
(en Russies) en in die meer "moderne" tale.

In elk geval - as ek reg is, impliseer dit dat "Serbië" 'n ouer uitspraak is
as "Serwië".
Gervaas Hellin wrote in message ...
Gloudina skryf :
>Serbiese mense ...

Dit is vir my snaaks dat julle in Afrikaans "Serbies" sê. In Nederlands
is dit : "Servisch" dus sou ek eerder "Servies" of dalk "Serwies" geskryf
het (in Afrikaans). Is dit deur Engels beïnvloed ?
Groete.
Hilda.

--
E- mail :gervaas...@ping.be en hilda....@ping.be
Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005 en
http://myhuisie.webjump.com en
http://www.oocities.org/EnchantedForest/Tower/9054
Re: Taalvraag. [boodskap #24307 is 'n antwoord op boodskap #24259] Di, 29 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Gervaas Hellin" wrote:
> This is a multi-part message in MIME format.
>
>
> Gloudina skryf :
>> Serbiese mense ...
>
> Dit is vir my snaaks dat julle in Afrikaans "Serbies" sê. In Nederlands is
dit : "Servisch" dus sou ek eerder "Servies" of dalk "Serwies" geskryf het
(in Afrikaans). Is dit deur Engels beïnvloed ?

De Serven zelf schrijven het ook met een 'b', dus ik denk eerder dat het
Nederlands afwijkt van de meeste andere vertalingen....

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Taalvraag. [boodskap #24308 is 'n antwoord op boodskap #24259] Di, 29 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Leendert van Oostrum" wrote:
>
> Willem-Jan Markerink wrote in message
>>
>> De Serven zelf schrijven het ook met een 'b', dus ik denk eerder dat het
>> Nederlands afwijkt van de meeste andere vertalingen....
>
>
> Gebruik die Serbe die Latynse alfabet, of het hulle nog 'n Grieks-gebaseerde
> een?

Ik had beter 'spreken' kunnen gebruiken in plaats van 'schrijven', van dat
laatste weet ik het niet 100% zeker.
Ook in het Russisch/Cyrrillisch wordt de 'b' vaak geschreven als 'w, zoals
in Kiev....oudere foto kameras hebben het opschrift Kieb.

> In elk geval. Dis heel moontlik om "b" te skryf en "w" te sê. Die moderne
> Grieke doen die kosekwent. Tot so 'n mate dat hulle geen simbool meer vir
> die "b"-klank het nie. Leenwoorde soos "Bar" spel hulle "mpar".
>
>

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Taalvraag. [boodskap #24309 is 'n antwoord op boodskap #24259] Di, 29 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Willem-Jan Markerink wrote in message
>
> De Serven zelf schrijven het ook met een 'b', dus ik denk eerder dat het
> Nederlands afwijkt van de meeste andere vertalingen....

Gebruik die Serbe die Latynse alfabet, of het hulle nog 'n Grieks-gebaseerde
een?

In elk geval. Dis heel moontlik om "b" te skryf en "w" te sê. Die moderne
Grieke doen die kosekwent. Tot so 'n mate dat hulle geen simbool meer vir
die "b"-klank het nie. Leenwoorde soos "Bar" spel hulle "mpar".
Re: Taalvraag. [boodskap #24383 is 'n antwoord op boodskap #24259] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Marius skryf :
> Serbies? Dit is gans verkeerd! "Serwies" is die korrekte uitspraak in
> Afrikaans, en "Serbies" is nademaal 'n anglisisme. Hiervan is ek oortuig.

Ek het ook so gedink. Gewoonlik, wat die woordeskat betref, volg Afrikaans
dieselfde reëls as Nederlands. Dis hoekom die "Serbies" vir my snaaks gelyk
het.
Wel, ek sal dit maar op "Serwies" hou.
Dankie vir al die reaksies op my vraag !
Groete.
Hilda.

--
E- mail :gervaas...@ping.be en hilda....@ping.be
Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005 en
http://myhuisie.webjump.com en
http://www.oocities.org/EnchantedForest/Tower/9054
Re: Taalvraag. [boodskap #24384 is 'n antwoord op boodskap #24259] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marius Grobler  is tans af-lyn  Marius Grobler
Boodskappe: 12
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Serbies? Dit is gans verkeerd! "Serwies" is die korrekte uitspraak in
Afrikaans, en "Serbies" is nademaal 'n anglisisme. Hiervan is ek oortuig.

Gervaas Hellin wrote in message ...
> Dankie vir die verduideliking, Leendert. Ja, ek het klassieke Grieks
> gestudeer, maar ons het nooit oor die uitspraak gepraat nie - en moderne
> Grieks ken ek nie. Jy's reg wat Spaans betref : die v-klank word wat min of
> meer soos 'n "b" uitgespreek - bv. vivir (die ww. leef) word amper "bibir"
> uitgespreek - dis iets tussen 'n "v" en 'n "b" maar digter by die "b" as jy
> sien wat ek bedoel :-)).
> Die Franse sê/skryf ook "serbes - la Serbie" met 'n "b" .
> Groete.
> Hilda.
>
>> Haai Hilda,
>
>> Ek weet nie of dit Englese invloed is nie, maar dit kan verband hou met
die
> verskuiwing van die "b"-klank in verskeie tale. Die "b" -klank (Beta) in
> klassieke Grieks het byvoorbeeld 'n "w"-klank (Vita) geword in demotiese
> Grieks.
>
> Mens sien dit ook in die uitspraak van, byvoorbeeld, Pablos, Pavlos, Paulus
> in Spaans, (wat miskien die klassieke uitspraak behou het), Demotiese Grieks
> (en Russies) en in die meer "moderne" tale.
>
> In elk geval - as ek reg is, impliseer dit dat "Serbië" 'n ouer uitspraak is
> as "Serwië".
> Gervaas Hellin wrote in message ...
> Gloudina skryf :
>> Serbiese mense ...
>
> Dit is vir my snaaks dat julle in Afrikaans "Serbies" sê. In Nederlands
> is dit : "Servisch" dus sou ek eerder "Servies" of dalk "Serwies" geskryf
> het (in Afrikaans). Is dit deur Engels beïnvloed ?
> Groete.
> Hilda.
>
>
> --
> E- mail :gervaas...@ping.be en hilda....@ping.be
> Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
> http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005 en
> http://myhuisie.webjump.com en
> http://www.oocities.org/EnchantedForest/Tower/9054
>
>
>
> --
>
Re: Taalvraag. [boodskap #24422 is 'n antwoord op boodskap #24259] Vr, 02 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sover as wat ek kan agterkom gebruik hulle die sirilliese alfabet. (Verwant
aan die grieks, maar nie met al die sterretjies en kruisies nie, maar weer
nog van hulle eie. Sirillies word ook deur die Russe gebruik...)

In sirillies word die 'w' klank as 'n 'B' geskryf. Ons was 7 jaar gelede
vir 3 weke in Bulgarye, en moes die skrif leer lees. Alle openbare tekens
en geskrifte was in sirillies. So moes ons klank: "Pectopaht" in sirillies
is toe 'restorant' 'Apoteka" was meer gangbaar as Apteek ens. So is my van
op die visum aansoek toe in bulgaars as "de Bet" aangedui... You wanna bet!

Leendert van Oostrum wrote in message ...
>
> Willem-Jan Markerink wrote in message
>>
>> De Serven zelf schrijven het ook met een 'b', dus ik denk eerder dat het
>> Nederlands afwijkt van de meeste andere vertalingen....
>
>
> Gebruik die Serbe die Latynse alfabet, of het hulle nog 'n Grieks-gebaseerde
> een?
>
> In elk geval. Dis heel moontlik om "b" te skryf en "w" te sê. Die moderne
> Grieke doen die kosekwent. Tot so 'n mate dat hulle geen simbool meer vir
> die "b"-klank het nie. Leenwoorde soos "Bar" spel hulle "mpar".
>
Vorige onderwerp: Forts Snelling Verwysings
Volgende onderwerp: Uit "Die Vlakte" van JAN F. E. CELLIERS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:50:01 MGT 2024