Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Katryn se berge
Re: Katryn se berge [boodskap #2411] Di, 02 September 2003 20:02 na volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f54eedd_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Katryn, ons wil nog hoor van die berge.... Byvoorbeeld hoeveel bottels wyn
> gedrink is :-), hoe ver daar gestap is, ens.
>
> Lorinda

Volgens mij slaapt ze ergens hoog in die bergen haar roes uit

roely
Re: Katryn se berge [boodskap #2412 is 'n antwoord op boodskap #2411] Di, 02 September 2003 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Sep 2003 22:02:47 +0200, "Roely" wrote:
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f54eedd_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>> Katryn, ons wil nog hoor van die berge.... Byvoorbeeld hoeveel bottels wyn
>> gedrink is :-), hoe ver daar gestap is, ens.
>>
>> Lorinda
>
> Volgens mij slaapt ze ergens hoog in die bergen haar roes uit
>
> roely
>

meen jy dan dat sy hoog in die takke is daar hoog in die berge, Roely?

Speedy
Re: Katryn se berge [boodskap #2413 is 'n antwoord op boodskap #2412] Di, 02 September 2003 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 02 Sep 2003 22:44:11 +0200, Speedy Gonzales wrote:

> On Tue, 2 Sep 2003 22:02:47 +0200, "Roely" wrote:
>
>>
>
> meen jy dan dat sy hoog in die takke is daar hoog in die berge, Roely?
>
> Speedy
>

en as die woordspeling nie bekend is in Nederland nie
sal Lorinda dit verduidelik. Ek meen, met die ervaring wat
sy met Hans opgedoen het:-)

SC
Re: Katryn se berge [boodskap #2414 is 'n antwoord op boodskap #2411] Di, 02 September 2003 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

>> "Roely" wrote in message
>> Volgens mij slaapt ze ergens hoog in die bergen haar roes uit
>> roely

> LOL. Dis verregaande, dat sy nou so sonder ons die berge invaar en haar aan
> wyn vergryp..:-))
> Lorinda

ROTFL!! Agge nee NEEEEee!!! :-))
Ek's gister al terug van die "berge", en sal nog alles vertel. Net
sodra as ek 'n kansie kry. :-)

Ai, as julle die heuwels hier sien wat hulle berge noem, sal julle
dalk nog simpatiseer met my!! :-)
Dis nouwel oud en alles, en mens moet seker hierdie ou heuwels
respekteer, maar as mens die Kaapse berge en selfs Drakensberg en ook
die Rockies en Cascades ens., gewoond was/is, en mense wil dan aan jou
vertel dat die heuweltjies hier is BERGE!! Dit
sou julle ook tot drank gedryf het!!
:-)

Tot later....wou net vinnig kom hallo sê. :-)
Re: Katryn se berge [boodskap #2415 is 'n antwoord op boodskap #2413] Di, 02 September 2003 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:d90alv8ggur8f39ji848f4n71bh30313ks@4ax.com...
>
> en as die woordspeling nie bekend is in Nederland nie
> sal Lorinda dit verduidelik. Ek meen, met die ervaring wat
> sy met Hans opgedoen het:-)
>
> SC

Ja, spot maar met my op die straathoeke Speedy Gonzales! Waar was jy toe 'n
verduideliking nodig was?! :-)

Lorinda
Re: Katryn se berge [boodskap #2416 is 'n antwoord op boodskap #2414] Di, 02 September 2003 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:8lv9lv8l5at390n72htiut4056ghogvuha@4ax.com...
>
> Dit
> sou julle ook tot drank gedryf het!!
> :-)

Daar het jy dit nou!! Ons was die hele tyd reg...... Wel, amper reg, jy is
darem veilig terug uit die roes en die takke..:-))

Lorinda
Re: Katryn se berge [boodskap #2417 is 'n antwoord op boodskap #2415] Di, 02 September 2003 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Sep 2003 21:55:41 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:d90alv8ggur8f39ji848f4n71bh30313ks@4ax.com...
>>
>> en as die woordspeling nie bekend is in Nederland nie
>> sal Lorinda dit verduidelik. Ek meen, met die ervaring wat
>> sy met Hans opgedoen het:-)
>>
>> SC
>
> Ja, spot maar met my op die straathoeke Speedy Gonzales! Waar was jy toe 'n
> verduideliking nodig was?! :-)
>
> Lorinda
>

Gevlug:-)
Re: Katryn se berge [boodskap #2418 is 'n antwoord op boodskap #2416] Di, 02 September 2003 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> uit die roes en die takke..:-))
>
> Lorinda
>
Re: Katryn se berge [boodskap #2419 is 'n antwoord op boodskap #2417] Di, 02 September 2003 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:kg1alv8j5l812ndcml9ka6uig92qsfiuob@4ax.com...
>>
>> Ja, spot maar met my op die straathoeke Speedy Gonzales! Waar was jy toe 'n
>> verduideliking nodig was?! :-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> Gevlug:-)

SO gedink, jou hensopper!!

Lorinda
Re: Katryn se berge [boodskap #2420 is 'n antwoord op boodskap #2419] Di, 02 September 2003 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Sep 2003 22:12:20 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:kg1alv8j5l812ndcml9ka6uig92qsfiuob@4ax.com...
>>>
>>> Ja, spot maar met my op die straathoeke Speedy Gonzales! Waar was jy toe 'n
>>> verduideliking nodig was?! :-)
>>>
>>> Lorinda
>>>
>>
>> Gevlug:-)
>
> SO gedink, jou hensopper!!
>
> Lorinda
>

Toe jy die geselsskap so boeiend vind
was daar nie 'n manier waarop ek jou
aandag sou weglei nie:-)
Re: Katryn se berge [boodskap #2423 is 'n antwoord op boodskap #2411] Di, 02 September 2003 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
berge val op my!
---

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f54eedd_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
: Katryn, ons wil nog hoor van die berge.... Byvoorbeeld hoeveel bottels wyn
: gedrink is :-), hoe ver daar gestap is, ens.
:
: Lorinda
:
:
:
Re: Katryn se berge [boodskap #2426 is 'n antwoord op boodskap #2414] Di, 02 September 2003 23:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"> Ai, as julle die heuwels hier sien wat hulle berge noem, sal julle
> dalk nog simpatiseer met my!! :-)
> Dis nouwel oud en alles, en mens moet seker hierdie ou heuwels
> respekteer, maar as mens die Kaapse berge en selfs Drakensberg en ook
> die Rockies en Cascades ens., gewoond was/is, en mense wil dan aan jou
> vertel dat die heuweltjies hier is BERGE!!

Onze hoogste berg is 329 meter :-))))
We hebben ook bergen van 75 meter hoog, hahaha!

Dit
> sou julle ook tot drank gedryf het!!

Ik heb net, zonder dat ik lage bergen inmoest, heerlijke wijn uit Libanon
gedronken. Voortreffelijk! Daar kan ik goed op slapen.
> :-)
>
> Tot later....wou net vinnig kom hallo sê. :-)

Ja, tot later Katryn. En nu maar vast hallo voor jou :-)

Roely
Re: Katryn se berge [boodskap #2433 is 'n antwoord op boodskap #2411] Wo, 03 September 2003 04:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bj2t17$eqhta$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
> Volgens mij slaapt ze ergens hoog in die bergen haar roes uit
>
> roely
>

LOL. Dis verregaande, dat sy nou so sonder ons die berge invaar en haar aan
wyn vergryp..:-))

Lorinda
Re: Katryn se berge [boodskap #2434 is 'n antwoord op boodskap #2420] Wo, 03 September 2003 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:te2alv8td4ua705p0mh8cg4enlfnjr3v2q@4ax.com...
>>
>> SO gedink, jou hensopper!!
>>
>> Lorinda
>>
>
> Toe jy die geselsskap so boeiend vind
> was daar nie 'n manier waarop ek jou
> aandag sou weglei nie:-)
>

Volgende keer as daar 'n taal vraag is, lei maar weg, lei maar gerus
weg..:-))

Lorinda
Re: Katryn se berge [boodskap #2466 is 'n antwoord op boodskap #2423] Wo, 03 September 2003 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
'Kay Tobie. Ek kan 'n skimp vang. Sal dan nou maar NIKS verder sê
nie!!

:-)

"Tobie" wrote:

> berge val op my!
> ---
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f54eedd_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> : Katryn, ons wil nog hoor van die berge.... Byvoorbeeld hoeveel bottels wyn
> : gedrink is :-), hoe ver daar gestap is, ens.
> :
> : Lorinda
> :
> :
> :
>
Re: Katryn se berge [boodskap #2467 is 'n antwoord op boodskap #2426] Wo, 03 September 2003 22:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Onze hoogste berg is 329 meter :-))))
> We hebben ook bergen van 75 meter hoog, hahaha!

LOL! Wat sê mens nou? :-))
Ek dink daar moet wette gemaak word vir wanneer mens 'n berg 'n berg
mag noem!! :-))))
Maar Roely, jy sal dan dalk duiselig word hier in ons "berge" gie
gie... Want Georgia se hoogste berg is Brasstown Bald, wat blykbaar
4,784 voet is. Hoeveel meter is dit? Nou te lui om te dink. :-)
Maar gaan kyk hier:
http://www.fs.fed.us/conf/rec/btb_overview.htm

( Ek persoonlik dink hulle het die hoogte bietjie aangehelp met
daardie spul bakstene. Laat my nou dink aan daardie ou fliek van die
Engelsman en die berg?) :-))
Re: Katryn se berge [boodskap #2470 is 'n antwoord op boodskap #2467] Do, 04 September 2003 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:inrclv0dh02h0r4mh4a6boruuspt9t0gn6@4ax.com...
> Ek dink daar moet wette gemaak word vir wanneer mens 'n berg 'n berg
> mag noem!! :-))))

Maar ik wil hier wel andere wetten dan bij jullie :-)

> Maar Roely, jy sal dan dalk duiselig word hier in ons "berge" gie
> gie... Want Georgia se hoogste berg is Brasstown Bald, wat blykbaar
> 4,784 voet is. Hoeveel meter is dit? Nou te lui om te dink. :-)
> Maar gaan kyk hier:
> http://www.fs.fed.us/conf/rec/btb_overview.htm

Waarom staat dat fort daar? Zijn de omringende staten vijandig? :-)
>
> ( Ek persoonlik dink hulle het die hoogte bietjie aangehelp met
> daardie spul bakstene. Laat my nou dink aan daardie ou fliek van die
> Engelsman en die berg?) :-))

Vertel!

Roely
Re: Katryn se berge [boodskap #2472 is 'n antwoord op boodskap #2470] Do, 04 September 2003 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Maar ik wil hier wel andere wetten dan bij jullie :-)

LOL. Ja, ek reken mens sal seker maar ander standaarde moet gebruik
vir julle heuwels. Dalk sal dit beter in millimeters klink? Sien,
daarom gebruik ons nog voete hier in Amerika. Dit klink net baie hoër
in voet as in meters!
:-))

> Waarom staat dat fort daar? Zijn de omringende staten vijandig? :-)

Gie gie gie.....maar NATUURLIK!!! Uiters vyandig - mens kan nooit te
versigtig wees nie. Ons het nou wel al die Injuns in reserwes gestop,
maar mens weet nooit wanneer een van hulle gaan uitbreek nie!! En om
nie eens van daai wilde spul van Tennessee te praat nie!! Ons maak
almal beurte om te gaan wag staan, en dan kan ons die ure van ons
belasting aftrek.
;->>
Eintlik is daar 'n rede en geskiedenis, maar ek dink jy weet seker
daarvan, so ek sal julle nie verveel nie. :-)

>> ( Ek persoonlik dink hulle het die hoogte bietjie aangehelp met
>> daardie spul bakstene. Laat my nou dink aan daardie ou fliek van die
>> Engelsman en die berg?) :-))
>
> Vertel!

Wil jy vir my vertel jy het nog nooit Hugh Grant se "The Englishman
Who Went Up a Hill, But Came Down a Mountain" gesien nie??? 1995 dink
ek.
Roely!!! :-)))
Re: Katryn se berge [boodskap #2474 is 'n antwoord op boodskap #2466] Do, 04 September 2003 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:nlrclv08bh69t16euhdeolnd61ra55erf0@4ax.com...
>
> 'Kay Tobie. Ek kan 'n skimp vang. Sal dan nou maar NIKS verder sê
> nie!!
>
> :-)

Op 'n "perceived" skimp van Tobie reageer jy, maar aan ons wat jou smeek om
te vertel steur jy jou nie! :-)) Tobie skimp nie, dit was maar net sy
reaksie op ons jaloerse opmerkings dat jy iewers jou roes afslaap terwyl ons
almal by die werk was...:-)

Lorinda
Re: Katryn se berge [boodskap #2476 is 'n antwoord op boodskap #2472] Do, 04 September 2003 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:070flvk1mpm77nf8nf93hs6afq0ui8glqc@4ax.com...
> Wil jy vir my vertel jy het nog nooit Hugh Grant se "The Englishman
> Who Went Up a Hill, But Came Down a Mountain" gesien nie??? 1995 dink
> ek.
> Roely!!! :-)))

Ek het die fliek gesien, maar dalk is Roely siek en sat vir Hugh Grant wat
altyd maar dieselfde karakter van "Four Weddings..." is, maak nie saak
watter rol hy veronderstel is om te speel nie..:-))
Van rolle gepraat, wat is die nuus van California? Hoe gaan Larry Flynt en
die Terminator vaar? :-)

Lorinda
Re: Katryn se berge [boodskap #2477 is 'n antwoord op boodskap #2472] Do, 04 September 2003 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:070flvk1mpm77nf8nf93hs6afq0ui8glqc@4ax.com...
>
> Gie gie gie.....maar NATUURLIK!!! Uiters vyandig - mens kan nooit te
> versigtig wees nie. Ons het nou wel al die Injuns in reserwes gestop,
> maar mens weet nooit wanneer een van hulle gaan uitbreek nie!! En om
> nie eens van daai wilde spul van Tennessee te praat nie!! Ons maak
> almal beurte om te gaan wag staan, en dan kan ons die ure van ons
> belasting aftrek.
> ;->>

LOL! Ja, dis maar altyd beter om paraat te wees, mens wil nie onkant gevang
word deur 'n klomp country sangers wat skielik op trek gaan uit Tennessee
nie..:-) Met al julle wagstaan het hulle steeds daarin geslaag om uit te
breek! En nou weet ons wie om te blameer... (behalwe DD, hy hou van country
musiek, en ons hou van hom, so ek sal nou maar stilbly).


> Eintlik is daar 'n rede en geskiedenis, maar ek dink jy weet seker
> daarvan, so ek sal julle nie verveel nie. :-)
>

Nee!! Verveel ons! ons dring daarop aan...:-) ek weet nie van die
geskiedenis nie, so vertel asb.

Lorinda
Hollywood en lala land...:-) [boodskap #2479 is 'n antwoord op boodskap #2476] Vr, 05 September 2003 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Ek het die fliek gesien, maar dalk is Roely siek en sat vir Hugh Grant wat
> altyd maar dieselfde karakter van "Four Weddings..." is, maak nie saak
> watter rol hy veronderstel is om te speel nie..:-))

Ja, jy's reg. :-) Ekself is nie juis 'n groot Hugh Grant fan nie. :-)
Gepraat van flieks. Good Bye, Lenin! speel NOGSTEEDS nie hier nie.
:-(( En ek kan nou nie meer wag nie. :-( Kan jy nie 'n bootleg gaan
maak en dit vir my stuur nie? Ag toeeeeeeee!!! :-))
Ek sal vir jou die resep stuur as jy nie weet hoe nie. Laat net weet
of ek die serp, donker jas en donkerbril ook moet saamstuur, 'kay?
:-))

> Van rolle gepraat, wat is die nuus van California? Hoe gaan Larry Flynt en
> die Terminator vaar? :-)

LOL!. Het jy my epos hieroor gekry? Flynt crack me up!! :-)))
Maar as ek in Kalifornië gewoon het, sou my stem na Arianna Huffington
gegaan het. Ek hou vreeslik baie van haar!! Sy maak nogal vure onder
die manne daar.

Terloops, jy weet seker dat die rede vir die debakel is dat dit soooo
maklik is om jouself vir goewerneur van CA beskikbaar te stel. Mens
het net sowat $3,500 nodig en ek dink 65 handtekeninge. Dis AL!!
:-)
Re: Katryn se berge [boodskap #2480 is 'n antwoord op boodskap #2477] Vr, 05 September 2003 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

>> Eintlik is daar 'n rede en geskiedenis, maar ek dink jy weet seker
>> daarvan, so ek sal julle nie verveel nie. :-)
>>
>
> Nee!! Verveel ons! ons dring daarop aan...:-) ek weet nie van die
> geskiedenis nie, so vertel asb.

Ag shoot, Lorinda. Trust you! :-)
Sien, eintlik ken ekself nie die geskiedenis nie, en sal dit moet gaan
opsoek. Dit was my manier om myself darem beter en meer ïngelig"te
laat klink. Jy weet - deur dit te laat KLINK asof ek weet, al weet ek
nie rerig nie!!
:-))

Moet ek dit RERIG gaan opsoek en hier oorvertel? En wat doen ek as
daar nie rerig 'n rede en geskiedenis is nie, maar sommer net geboue
sodat mense die "hoogste bergpiek" se uitsigte kan geniet? Gaan ek
ooit weer my gesig hier kan wys?

Danielle - frantically besig om 'n Google soektog te doen!!
:-)))
Re: Katryn se berge [boodskap #2482 is 'n antwoord op boodskap #2480] Sa, 06 September 2003 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> "Lorinda" wrote:
>>
> Moet ek dit RERIG gaan opsoek en hier oorvertel? En wat doen ek as
> daar nie rerig 'n rede en geskiedenis is nie, maar sommer net geboue
> sodat mense die "hoogste bergpiek" se uitsigte kan geniet? Gaan ek
> ooit weer my gesig hier kan wys?
>
> Danielle - frantically besig om 'n Google soektog te doen!!
> :-)))

LOL! Ek is baie jammer Danielle! Moenie gaan soek nie, ons kan sommer
'n geskiedenis opmaak... Iets soos "Onlangse navorsing het onomwonde
bewys dat Custer se "last stand" eintlik op 'n heel ander plek
plaasgevind het.." ens.:-)

Lorinda
Re: Hollywood en lala land...:-) [boodskap #2483 is 'n antwoord op boodskap #2479] Sa, 06 September 2003 14:39 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...

> Ja, jy's reg. :-) Ekself is nie juis 'n groot Hugh Grant fan nie. :-)
> Gepraat van flieks. Good Bye, Lenin! speel NOGSTEEDS nie hier nie.
> :-(( En ek kan nou nie meer wag nie. :-( Kan jy nie 'n bootleg gaan
> maak en dit vir my stuur nie? Ag toeeeeeeee!!! :-))
> Ek sal vir jou die resep stuur as jy nie weet hoe nie. Laat net weet
> of ek die serp, donker jas en donkerbril ook moet saamstuur, 'kay?
> :-))

LOL! Te danke aan die Engelse weer het ek nie 'n tekort aan jasse nie,
maar stuur al die ander goed (serp met die kleure van die "Braves":-))
en verduidelik hoe, dan doen ek dit met plesier!

>> Van rolle gepraat, wat is die nuus van California? Hoe gaan Larry Flynt en
>> die Terminator vaar? :-)
>
> LOL!. Het jy my epos hieroor gekry? Flynt crack me up!! :-)))
> Maar as ek in Kalifornië gewoon het, sou my stem na Arianna Huffington
> gegaan het. Ek hou vreeslik baie van haar!! Sy maak nogal vure onder
> die manne daar.
>
> Terloops, jy weet seker dat die rede vir die debakel is dat dit soooo
> maklik is om jouself vir goewerneur van CA beskikbaar te stel. Mens
> het net sowat $3,500 nodig en ek dink 65 handtekeninge. Dis AL!!
> :-)

Ek het die e-pos gekry, baie dankie. Van hier af lyk dit alles na 'n
baie onstuimige stuitige besigheid....:-) Wat is die volgende stap,
gaan daar darem 'n uitdunning wees?
Vertel van Arianna Huffington..

Lorinda
Vorige onderwerp: Dankie tog !!!!!!
Volgende onderwerp: MAC Rides Again 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 05:38:19 MGT 2024