Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: why can't i read any of these messages??
Re: why can't i read any of these messages?? [boodskap #24080] So, 20 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan ) writes:

> On Mon, 21 Jun 1999 05:03:23 +0200, "LilaM"
> wrote:
>
> |What is wrong with the South African news groups? You can never read any
> |messages!! Or is it just me?
> |Lila M
> |
> |
> Clean glasses - skoon brille, uithou vermoë, geweldige geduld met
> stadiges van verstand, 'n baie dik vel en 'n moerse groot sin vir
> humor is nodig om enigsinds hier iets te lees en/of te verstaan.

Op die oomblik het ons hier 'n baie
deurmekaar gemors op ons Afrikaanse
(en ander) nuusgroep. Ek kan sien dat
ek net hier en daar 'n item kry, en
dan is dit gemeng met items uit klompe
ander diverse nuusgroepe. Ek neem aan
dis ons eie bediener se skuld. Maar
wonder nou. Het iemand anders moeilik-
heid? Veral met items uit ander nuus-
groepe wat op die Afrikaanse een
verskyn? Sal seker ook nie help om my
te antwoord nie, want ek sal dit
heelwaarskynlik nie kan lees nie. Hoop
maar dit kom reg in die nabye toekoms.
Dit duur al 'n hele week.

Gloudina
Re: why can't i read any of these messages?? [boodskap #24081 is 'n antwoord op boodskap #24080] So, 20 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 Jun 1999 05:03:23 +0200, "LilaM" wrote:

|What is wrong with the South African news groups? You can never read any
|messages!! Or is it just me?
|Lila M
|
|
Clean glasses - skoon brille, uithou vermoë, geweldige geduld met
stadiges van verstand, 'n baie dik vel en 'n moerse groot sin vir
humor is nodig om enigsinds hier iets te lees en/of te verstaan.

Disclaimer: Wat ek hier beskryf is my eie observasies en word hier vertel om
dalk vir iemand intersant te wees en nie om enige persoon, godsdiensgroep,
bevolkingsgroep, rassegroep, seksuele oortuiging, nasie, land, kontinent, buitenaardse
wezens of enige ander ongenoemde groep af te skiet of te verneder of hofvaardig op
neer te sien nie; en verder is dit nie bedoel om as aanval te dien op enige sodanige
persoon, godsdiensgroep, bevolkingsgroep, rassegroep, seksuele oortuiging,
nasie, land, kontinent, buitenaardse wezens of enige ander ongenoemde groep nie.
Laaste het dit ook nie ten doel om akademiese proefskrifte te wees nie - meerderwaardige
kritiek is dus onvanpas.

=|:^)

Johan
Re: why can't i read any of these messages?? [boodskap #24087 is 'n antwoord op boodskap #24080] Ma, 21 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
e...@dot.com (Johan ) wrote:
> On Mon, 21 Jun 1999 05:03:23 +0200, "LilaM"
> wrote:
>
> |What is wrong with the South African news groups? You can never read any
> |messages!! Or is it just me?
> |Lila M
> |
> |
> Clean glasses - skoon brille, uithou vermoë, geweldige geduld met
> stadiges van verstand, 'n baie dik vel en 'n moerse groot sin vir
> humor is nodig om enigsinds hier iets te lees en/of te verstaan.

Ik vrees toch echt dat ze de berichten niet eens op het scherm
krijgt....8-))

Schijnt wel vaker voor te komen dat de headers wel te downloaden zijn, maar
de articles zelf niet....

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Vorige onderwerp: Korder homopage
Volgende onderwerp: Re: Melbourne is ook 'n Radys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 18:29:16 MGT 2024