Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die goewerneur van Minnesota, land van n 1000 mere
Die goewerneur van Minnesota, land van n 1000 mere [boodskap #24035] Do, 17 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Watse vete Gloudina, jy het die gewoonte om interessante
brokkies uit te gooi, en dan moet ons mooi vra vir die res
van die storie.

Praat jy van Jesse Ventura en Garrison? Laasgenoemde
is met n Deense vrou getrou, het toe verkas na Denemarke vir
n ruk, maar kon dit nie daar maak nie en is nou terug (ek weet nie
of sy vrou saam met hom terug is nie).

Dis moeilik om te dink dat hy sou wou fight met Jesse, albei jintelmanne
op hulle eie manier.

Soos hy sê, "greetings from Lade Wobegon, where the woman are beautiful,
the men smart and the children out of sight" (of so iets).

Pat

@igs.net wrote in article ...
> e...@dot.com (Johan ) writes:
>
>
>> Jong, ons kyk maar min fliek en televisie. Is hier dalk iemand ander
>> wat dalk rerig weet? Lyk my nie Gloudina weet iets van die ou af nie.
>
>
> Loop jy nie eens verby die advertensie-
> borde van flieks nie?
>
> Maar vergeet nou maar van Mike Myers. Hy is
> net fluff. Die werklike aartappels en vleis
> is reg in jou tweeling-stad. Ken jy Garrison
> Keillor en die Prairie Home Companion se
> "Lake Wobegon" ? Ek hoor hy het nou 'n vete
> met julle Goewerneur.
>
> Gloudina
>
Re: Die goewerneur van Minnesota, land van n 1000 mere [boodskap #24057 is 'n antwoord op boodskap #24035] Vr, 18 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 17 Jun 1999 23:31:42 GMT, "PAT" wrote:
|Praat jy van Jesse Ventura en Garrison? Laasgenoemde
|is met n Deense vrou getrou, het toe verkas na Denemarke vir
|n ruk, maar kon dit nie daar maak nie en is nou terug (ek weet nie
|of sy vrou saam met hom terug is nie).

|Soos hy sê, "greetings from Lade Wobegon, where the woman are beautiful,
|the men smart and the children out of sight" (of so iets).
|
Enige iemand wat belangstel in waarvan ons hier praat, gaan kyk en
luister gerus by:

http://phc.mpr.org/

Hier is so 'n paar geure van aksente wat ek al begin herken onder die
Minnesotans, en Garrison se aksent is een van hulle.

Disclaimer: Wat ek hier beskryf is my eie observasies en word hier vertel om
dalk vir iemand intersant te wees en nie om enige persoon, godsdiensgroep,
bevolkingsgroep, rassegroep, seksuele oortuiging, nasie, land, kontinent, buitenaardse
wezens of enige ander ongenoemde groep af te skiet of te verneder of hofvaardig op
neer te sien nie; en verder is dit nie bedoel om as aanval te dien op enige sodanige
persoon, godsdiensgroep, bevolkingsgroep, rassegroep, seksuele oortuiging,
nasie, land, kontinent, buitenaardse wezens of enige ander ongenoemde groep nie.
Laaste het dit ook nie ten doel om akademiese proefskrifte te wees nie - meerderwaardige
kritiek is dus onvanpas.

=|:^)

Johan
Re: Die goewerneur van Minnesota, land van n 1000 mere [boodskap #24059 is 'n antwoord op boodskap #24035] Vr, 18 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 17 Jun 1999 23:31:42 GMT, "PAT" wrote:
|
|Soos hy sê, "greetings from Lade Wobegon, where the woman are beautiful,
|the men smart and the children out of sight" (of so iets).
|
Pat, en jy sal met my saamstem, daar is net een stem wat dit KAN
sê...!
Re: Die goewerneur van Minnesota, land van n 1000 mere [boodskap #24060 is 'n antwoord op boodskap #24035] Vr, 18 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 17 Jun 1999 23:31:42 GMT, "PAT" wrote:
|
|Soos hy sê, "greetings from Lade Wobegon, where the woman are beautiful,
|the men smart and the children out of sight" (of so iets).
|
Gaan luister gerus by

http://phc.mpr.org/performances/19990605/

Dis verlede week se program waar hy 'n Cowboy Poet as gas gehad het -
dis werklik 'n kunsvorm wat baie besonders is.

Kyk op elkeen van die volledige programme waarna 'n mens kan luister,
is daar apart die "News from Lake Wobegon".

Pat, die einde moes ek mooi na luister, maar dit klink my dit is:

...where all the women are strong, the men are good looking and all
the children are....

en so tussen al die applous deur klink dit of hy elke week iets anders
vir die kinders sê.

Disclaimer: Wat ek hier beskryf is my eie observasies en word hier vertel om
dalk vir iemand intersant te wees en nie om enige persoon, godsdiensgroep,
bevolkingsgroep, rassegroep, seksuele oortuiging, nasie, land, kontinent, buitenaardse
wezens of enige ander ongenoemde groep af te skiet of te verneder of hofvaardig op
neer te sien nie; en verder is dit nie bedoel om as aanval te dien op enige sodanige
persoon, godsdiensgroep, bevolkingsgroep, rassegroep, seksuele oortuiging,
nasie, land, kontinent, buitenaardse wezens of enige ander ongenoemde groep nie.
Laaste het dit ook nie ten doel om akademiese proefskrifte te wees nie - meerderwaardige
kritiek is dus onvanpas.

=|:^)

Johan
Re: Die goewerneur van Minnesota, land van n 1000 mere [boodskap #24069 is 'n antwoord op boodskap #24035] Sa, 19 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan wrote in article <
>
> Pat, die einde moes ek mooi na luister, maar dit klink my dit is:
>
> ...where all the women are strong, the men are good looking and all
> the children are....
>
> en so tussen al die applous deur klink dit of hy elke week iets anders
> vir die kinders sê.


Jys reg Johan, dis wat dit so mooi maak, dat hy so
onkonvensioneel met sy beskrywings is.

Pat
Vorige onderwerp: Die Mississippi
Volgende onderwerp: Re: Wat om met +/- R47 miljoen te doen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 22:41:59 MGT 2024