Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Angeline vermoord!!!!!!!!!!!!
Angeline vermoord!!!!!!!!!!!! [boodskap #23936] So, 13 Junie 1999 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Subject: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!!
Date: 1998/05/12
Author: arno Vdh
Posting History

hallo nuusgroep

ik denk dat deze nuusgrope vooral uit blanke afrikanen bestaat, maar wat ik
vanavond hier in nederland op die tv zag was werkelijk verschrikkelijk

een blanke boer schiet een baby van 6 maanden dood, een zwarte baby en men,
de blanken, noemen het just a shooting accident

hoe denkt men hierover in Suid-Afrika????????

groeten Arno
Re: Subject: Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!! [boodskap #23939 is 'n antwoord op boodskap #23936] So, 13 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 13 Jun 1999 06:16:59 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

|Subject: Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!!
|Date: 1998/05/13
|Author:
| Posting History .....

Ek dink nie Leendert moet so laatnag op die internet speel nie - hy
lyk hier effens verward.

Kan jy nie maar net vir ons 'n lysie verwysings plaas sodat ons self
op Dejavu kan gaan kyk nie, Leendert?

En dan antwoord jy nu nog jouself ook...?

Probeer dinge eerder eenvoudig hou sodat sotte soos ek ook kan
verstaan - en wat dan nog van ouens soos Ferdi en Gloudina!!?!?!

Disclaimer: Wat ek hier beskryf is my eie observasies en word hier vertel om
dalk vir iemand intersant te wees en nie om enige persoon, godsdiensgroep,
bevolkingsgroep, rassegroep, seksuele oortuiging, nasie, land, kontinent, buitenaardse
wezens of enige ander ongenoemde groep af te skiet of te verneder of hofvaardig op
neer te sien nie; en verder is dit nie bedoel om as aanval te dien op enige sodanige
persoon, godsdiensgroep, bevolkingsgroep, rassegroep, seksuele oortuiging,
nasie, land, kontinent, buitenaardse wezens of enige ander ongenoemde groep nie.
Laaste het dit ook nie ten doel om akademiese proefskrifte te wees nie - meerderwaardige
kritiek is dus onvanpas.

=|:^)

Johan
Re: Subject: Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!! [boodskap #23940 is 'n antwoord op boodskap #23939] So, 13 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2176
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" writes:

> Subject: Re: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!!
> Date: 1998/05/13
> Author:
> Posting History
>
>
> Jennifer Lynne writes:
>
>
>> Hoe weet jy of dit nie eers werklik een ongeluk was nie, hmmm? As 'n
>> swartman soiets doen hoor jy dit nie of hy moet eers sy kind in 10
>> stukkies opsny sodat hy die "onderdele" kan verkoop vir sy inyanga om hom
>> medisyn te gee om hom sterker te maak of meer libido te gee in sy piepie.
>
>
>> Jennifer
>
>
> Dis hierdie soort vieslike en beledigende
> gepraat wat mense uit die buiteland later
> 'n renons vir mense in SA laat kry het. Ek
> neem aan jy is nie eers 'n Afrikaner nie,
> maar 'n Engels-sprekende vroeere Suid-
> Afrikaner. Ek vra jou nou beleef om op te
> hou om sulke walglike taal te gebruik wanneer
> jy Afrikaans op hierdie nuusgroep praat. Jy
> kan ten minste respek toon vir die Afrikaners
> en Vlaminge en Nederlanders wat nie sulke
> taal gewoond is nie. Hou jou rassistiese
> opinies vir jouself. Jy is nou uit SA uit.
> Jy het dus 'n agenda as jy aanhoudend nog
> jou rassistiese opinies wil uitbasuin aan
> die wereld.
>
> Die Skietkommando van die Boerestaat na
> die Derde Vryheidsoorlog.

Nogal oulik dat jy die stuk opgediep het. Ons
het toe uiteindelik uitgevind dat die dame
van Duitse oorsprong was, eers in SA gebly het,
toe na Paraguay uitgewyk het, en in die VSA
was vir mediese hulp vir haar ma. Sy moes seker
iemand anders se epos-adres tydelik gebruik het,
want na 'n ruk het sy weer net so skielik verdwyn
soos sy gekom het. Maar terwyl sy op die nuusgroep
was, het ons baie lelike en aggressiewe taal
gehoor. Dit het haar ook baie kwaad gemaak dat
my epos-adres nie volledig bo-aan my poste was
nie, so sy wou my seker persoonlik aanval.

Ai, die goeie ou dae.

Tant Hessie
Vorige onderwerp: Flaming .... brand
Volgende onderwerp: Anti Gloudina beweging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 05:44:24 MGT 2024