Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Riaan
Nuwe Riaan [boodskap #23900] Sa, 12 Junie 1999 00:00
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Welkom by ons (nuwe) Riaan, en ek hoop jou seuntjie sal OK wees, en dat dit
nie n blywende of ernstige ding sal wees nie.

Ek respekteer jou eerlikheid en nuwe mantel, en ja, ons kan lekker menings
wissel en stry solank ons nie die man self beledig of kritiseer nie, wel
net sy idees.

Pat

>
> Maar ek moet bysê, dat van vandag af ek elke persoon, ongeag ras of kleur
> sal aanvat op grond van wat hy/sy te sê het waarmee ek nie saamstem
> nie......maar ek sal probeer om dit nie persoonlik te maak nie.
>
>
> Groete
>
>
>
> Riaan
>
Vorige onderwerp: GRATIS AFRIKAANSE ADVERTENSIEBLAD
Volgende onderwerp: Flaming .... brand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 09:28:27 MGT 2024