Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Anti Gloudina beweging
Anti Gloudina beweging [boodskap #23275] Wo, 26 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
Charl Marais  is tans af-lyn  Charl Marais
Boodskappe: 12
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Mense

almal wat gatvol is vir al die gereelde ou gediggies en moderatorskap van
hierdie simpel
vroumens, blok haar asb. uit. In Outlook Express: Tools|Message
Rules|Blocked Senders List
Add net vir @igs.net daarin.

Sy sal gou alleen raak en ander NG'e soek waar sy haar snert kan voorsit.
Ferdi kan haar sommer join...
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23343 is 'n antwoord op boodskap #23275] Do, 27 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ou maat, jy is geweeg en te lig bevind. Jy kan jou ou skoene vir
Gloudina agterna gooi. Jy teken nie eers jou naam onder aan jou
skrywes nie. Wie moet jou ernstig opneem?

Gloudina, as daar nie minstens twee nuwe gedigte gepos is binne die
volgende 24 uur nie is jy afbetaal.

Alwyn - uit Perth

@ing.sun.ac.za skryf in boodskap news:7ih1jb$rbu$1@news.adamastor.ac.za...
> Mense
>
> almal wat gatvol is vir al die gereelde ou gediggies en moderatorskap van
> hierdie simpel
> vroumens, blok haar asb. uit. In Outlook Express: Tools|Message
> Rules|Blocked Senders List
> Add net vir @igs.net daarin.
>
> Sy sal gou alleen raak en ander NG'e soek waar sy haar snert kan voorsit.
> Ferdi kan haar sommer join...
>
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23344 is 'n antwoord op boodskap #23275] Do, 27 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
O wow Atting (ek sal jou maar so moet noem, want jy noem nie jou naam nie )

.WAT N UNIEKE voorstel wat jy nou beet het jong, ek wonder hoekom het
niemand nog ooit daaraan gedink nie, Sal dadelik so maak ou maat, dankie
vir die volledige aanwysings, ek weet ek sou nooit weet hoe om dit self te
kon kry nie. Sy weet sal sommer gou alleen voel, en ek vir een
ssssidddddder met antisippppasssieeeeee

Atta boy (sot)

PAT

@ing.sun.ac.za wrote in article
...
> Mense
>
> almal wat gatvol is vir al die gereelde ou gediggies en moderatorskap van
> hierdie simpel
> vroumens, blok haar asb. uit. In Outlook Express: Tools|Message
> Rules|Blocked Senders List
> Add net vir @igs.net daarin.
>
> Sy sal gou alleen raak en ander NG'e soek waar sy haar snert kan voorsit.
> Ferdi kan haar sommer join...
>
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23665 is 'n antwoord op boodskap #23275] Sa, 05 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Toemaar, ek stem saam met jou.
Gloudina is jare verby haar "sell-by date".
Meeste mense wat hierna toe kom om net te gesels het lankal spore gemaak
a.g.v haar

Die ou teef dink sy besit hierdie NG en het alleenreg op opinies.
Ek is al so moeg vir al haar
gesanik-en-gekef-en-jy-praat-nie-suiwer-afrikaans-nie-en-jy
noem-jouself-'n-Afrikaner-maar . . . .kef-kef-kef.

Dis jammer dat die ander Afrikaanse NGs nie pos gevat het nie. Meeste mense
hier kan nie wag dat die ou feeks die emmer skop nie.

Gaan bekyk haar webwerf:
http://www.mbnet.mb.ca/~harms/idiome.html

Sy haat Afrikaners, maar trotseer haarself in wat sy self noem, haar
"moedertaal".
"Doublestandards"

Na 'n ruk forseer jy jouself om haar amusant te vind.

Soos my oorle vader altyd gese het :"Dis kak mense daai, tot in die murg"

@ing.sun.ac.za wrote in message ...
> Mense
>
> almal wat gatvol is vir al die gereelde ou gediggies en moderatorskap van
> hierdie simpel
> vroumens, blok haar asb. uit. In Outlook Express: Tools|Message
> Rules|Blocked Senders List
> Add net vir @igs.net daarin.
>
> Sy sal gou alleen raak en ander NG'e soek waar sy haar snert kan voorsit.
> Ferdi kan haar sommer join...
>
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23713 is 'n antwoord op boodskap #23275] So, 06 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"HKLM" writes:

> Gaan bekyk haar webwerf:
> http://www.mbnet.mb.ca/~harms/idiome.html

Ek hoop Stefan Harms merk op dat daar
'n kuber-skobbejak is wat 'n deel van
sy webwerf steel vir sy eie
beswadderende doeleindes. Ek hoop Stefan
pos sy eie webwerf op die nuusgroep,
sodat mense kan sien watter aantreklike
webwerf hy het. Ek wonder of Stefan
erens kan kla wanneer iemand hierdie
soort rooftog maak? Kan iemand
sy webwerf beskerm teen hierdie soort
vandale?

Ons weet natuurlik wie "Paul Bester"
is.

Sherlock-Holomisa
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23714 is 'n antwoord op boodskap #23275] So, 06 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stefan Harms[2]  is tans af-lyn  Stefan Harms[2]
Boodskappe: 19
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article , wrote:

>> Gaan bekyk haar webwerf:
>> http://www.mbnet.mb.ca/~harms/idiome.html
>
>
> Ek hoop Stefan Harms merk op dat daar
> 'n kuber-skobbejak is wat 'n deel van
> sy webwerf steel vir sy eie
> beswadderende doeleindes. Ek hoop Stefan
> pos sy eie webwerf op die nuusgroep,
> sodat mense kan sien watter aantreklike
> webwerf hy het. Ek wonder of Stefan
> erens kan kla wanneer iemand hierdie
> soort rooftog maak? Kan iemand
> sy webwerf beskerm teen hierdie soort
> vandale?

Ek is regtig verbaas oor hierdie benadering van jou, Gloudina.

Watter sin sou dit hê om te kla?

Terloops, die idiome het in die laaste tyd effens opgedroog.
Hoe lyk dit met 'n paar nuwe Afrikaanse idiome?

http://www.mbnet.mb.ca/~harms/idiome.html

--
Stefan Harms @ Squirrel's End
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23758 is 'n antwoord op boodskap #23275] Ma, 07 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
harm...@mbnet.mb.ca (Stefan Harms) writes:

> Ek is regtig verbaas oor hierdie benadering van jou, Gloudina.
>
> Watter sin sou dit hê om te kla?
>
> Terloops, die idiome het in die laaste tyd effens opgedroog.
> Hoe lyk dit met 'n paar nuwe Afrikaanse idiome?
>
> http://www.mbnet.mb.ca/~harms/idiome.html
>
> --
> Stefan Harms @ Squirrel's End

Is jy nie eens bietjie kwaad dat iemand
'n bladsy uit jou webwerf immobiliseer
en dit dan aan 'n ander persoon toeskryf
nie? Mens kan ten minste die daad veroor-
deel, en verklaar: sies, moet nie my
webblad toeskryf aan daardie ou feeks nie.

Daardie ou feeks.
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23796 is 'n antwoord op boodskap #23275] Di, 08 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 8 Jun 1999 03:55:17 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:
|
|(Ek wonder darem..... Johan, noem hulle dit al die oval oriface [sic] ?)
|
|
Nog nie gehoor nie, maar hier is nie veel respek vir die man nie - is asof almal
sit en wag dat hy moet padgee.

Ek ervaar nie dat mense 'n groot lojaliteit teenoor hom het nie - selfs ouens
wat sê hulle stem demokraat.

=|:^)

Johan
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23797 is 'n antwoord op boodskap #23275] Di, 08 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum"

> Ag toemaar, Gloudina, jy's darem nie altyd 'n feeks nie - eerder 'n gevaar!
>
> Soos as jy pontifiseer oor dinge waarvan jy nie genoeg weet nie.
>
> (En dit sluit enigiets in wat die afgelope halfeeu in SA gebeur het

Verskoon my asseblief, maar ek was in SA vir groot
dele van die afgelope halfeeu. In die ware Suid-
Afrika, en nie in beskermde wit laertjies nie.
En volgens wat jy vertel het, was jy groot dele
van die afgelope halfeeu uit Suid-Afrika uit,
as matroos op skepe of as werker in marmergroewe
(amper soos karakters uit Opperman. Miskien was
ek ook 'n karakter uit Opperman - Kristien.)
En mens hoef nie juis in SA te gewees het om te
weet wat in die WARE Suid-Afrika aan die gang was.
(Terwyl 'n help klomp ouens in hulle laertjies
gesit het met blinkers aan.)

Gloudina
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23798 is 'n antwoord op boodskap #23275] Di, 08 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...

> Mens kan ten minste die daad veroor-
> deel, en verklaar: sies, moet nie my
> webblad toeskryf aan daardie ou feeks nie.
>
> Daardie ou feeks.

Ag toemaar, Gloudina, jy's darem nie altyd 'n feeks nie - eerder 'n gevaar!

Soos as jy pontifiseer oor dinge waarvan jy nie genoeg weet nie.

(En dit sluit enigiets in wat die afgelope halfeeu in SA gebeur het - of in
die oval office :-)

Maar partykeer skryf jy mooi oor Kanada. Ek wens jy wil dit meer dikwels
doen.

(Ek wonder darem..... Johan, noem hulle dit al die oval oriface [sic] ?)
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23828 is 'n antwoord op boodskap #23275] Wo, 09 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Leendert van Oostrum"
>
>> Ag toemaar, Gloudina, jy's darem nie altyd 'n feeks nie -
> eerder 'n gevaar!
>>
>> Soos as jy pontifiseer oor dinge waarvan jy nie genoeg weet nie.
>>
>> (En dit sluit enigiets in wat die afgelope halfeeu in SA gebeur het
>
>
> Verskoon my asseblief, maar ek was in SA vir groot
> dele van die afgelope halfeeu. In die ware Suid-
> Afrika, en nie in beskermde wit laertjies nie.
> En volgens wat jy vertel het, was jy groot dele
> van die afgelope halfeeu uit Suid-Afrika uit,
> as matroos op skepe of as werker in marmergroewe
> (amper soos karakters uit Opperman. Miskien was
> ek ook 'n karakter uit Opperman - Kristien.)

Ek verstaan nou nie. Vertel jy hier vir my dat mense wat in Suid-Afrika is,
beter weet wat hier aangaan as mense wat nie hier is nie? Of hoekom
hoegenaamd hierdie argumente te berde bring?

> En mens hoef nie juis in SA te gewees het om te
> weet wat in die WARE Suid-Afrika aan die gang was.
> (Terwyl 'n help klomp ouens in hulle laertjies
> gesit het met blinkers aan.)

Want nou vertel jy weer die teenoorgestelde. En dan suggereer jy verder wat
daar 'n WARE Suid-Afrika is, en 'n ONWARE een?

Nee, wat, ou Gloudina. Hier demonstreer jy maar weereens wat ek hierbo gesê
het - jy is bloot 'n gevaar vir ou eie kredietwaardigheid.

Veral as jy die Engelse woord "blinkers" gebruik waar jy klaarblyklik
"oogklappe" bedoel - jy wat so te velde trek teen Engels op hierdie
nuusgroep!

(Ten minste net so verward soos ons mooi kerktoegaanmaatjie Johan wat sy
neus so optrek vir mense wat eeue voor Luther al deur Die Kerk vervolg is,
en nou nog steeds deur mense soos Johan verguis word.)
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23860 is 'n antwoord op boodskap #23275] Do, 10 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote:
>
> Ek verstaan nou nie. Vertel jy hier vir my dat mense wat in Suid-Afrika is,
> beter weet wat hier aangaan as mense wat nie hier is nie? Of hoekom
> hoegenaamd hierdie argumente te berde bring?
>
Leendert - waar was jy al die tyd. Die mense wat nie van SA is weet
natuurlik beter as iemand wat hier bly! Dit is tog telkemale bewys in
die nuusgroep! Hulle sien tog alles op www.24.com, CNN en BBC en die
briewe wat hulle van familie van die huis af kry. Ons arme sotte wat
vasbyt hier weet mos niks nie.
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23861 is 'n antwoord op boodskap #23275] Do, 10 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou writes:

> Leendert - waar was jy al die tyd. Die mense wat nie van SA is weet
> natuurlik beter as iemand wat hier bly! Dit is tog telkemale bewys in
> die nuusgroep! Hulle sien tog alles op www.24.com, CNN en BBC en die
> briewe wat hulle van familie van die huis af kry. Ons arme sotte wat
> vasbyt hier weet mos niks nie.

As mens gaan op wat jy op CNN en BBC
sien, sal jy wel vir die Lou's en die
Leenderts en al die snare glo. Dis
wanneer jy briewe van jou familie uit
Suid-Afrika kry, dat jy diepte-insig
kry oor dinge in SA. Want sien, ou
Leendert pos met sy eie ou agendatjie,
en ou Lou en al die broers pos met
hulle ou agendatjies. Maar as jy van
verskillende familie en vriende 'n
portret kan kry van die huidige SA,
dan lyk die prentjie heeltemal anders
as wat ou Leendert en ou Lou en die ou
en daardie ou vir jou wil wys maak.
Word wakker, ons leef in 'n kuberwereld.

Gloudina
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23876 is 'n antwoord op boodskap #23275] Vr, 11 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Want sien, ou Leendert pos met sy eie ou agendatjie,
> en ou Lou en al die broers pos met
> hulle ou agendatjies.

Moet tog asb. nie weer met jou paranoiese aantygings begin nie... Sê ons
liewer wat is jou agendatjie?

Ek is is in dagelikse kontak met my familie, vriende en meisie en om eerlik
te sê my protret is maar vaag, want jy kry al jou informasie tweedehands.
Dit kom ook van iemand se perspektief van die situasie, en kan nie as
betroubaar aanvaar word nie - net soos BBC CNN ens.

m.v.groet
Pijotter
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23877 is 'n antwoord op boodskap #23275] Vr, 11 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> lou writes:
>
>> Leendert - waar was jy al die tyd. Die mense wat nie van SA is weet
>> natuurlik beter as iemand wat hier bly! Dit is tog telkemale bewys in
>> die nuusgroep! Hulle sien tog alles op www.24.com, CNN en BBC en die
>> briewe wat hulle van familie van die huis af kry. Ons arme sotte wat
>> vasbyt hier weet mos niks nie.
>
>
> As mens gaan op wat jy op CNN en BBC
> sien, sal jy wel vir die Lou's en die
> Leenderts en al die snare glo. Dis
> wanneer jy briewe van jou familie uit
> Suid-Afrika kry, dat jy diepte-insig
> kry oor dinge in SA. Want sien, ou
> Leendert pos met sy eie ou agendatjie,
> en ou Lou en al die broers pos met
> hulle ou agendatjies. Maar as jy van
> verskillende familie en vriende 'n
> portret kan kry van die huidige SA,
> dan lyk die prentjie heeltemal anders
> as wat ou Leendert en ou Lou en die ou
> en daardie ou vir jou wil wys maak.
> Word wakker, ons leef in 'n kuberwereld.

En Gloudienkie het nie 'n agendatjie ?

En haar besadigde sustertjie ook nie?

Volgens wat ek al van jou familie gesien het, Gloudina, verberg hulle hulle
agendas net so min as jy. En volgens wat jy self vertel, kruip hulle nou gat
by die nuwe regering net soos hulle by die oue ingekruip was.

Jy's heeltemal reg. Ons leef nou in 'n kuberwêreld. Maar mens bly mens en
veral: slange bly slange, al skryf hulle ook in nuusgroepe.

Selfs in die kuberruimte geld die ou meganisme nog steeds: Jou familie en
vriende voer jou met inligting wat reeds deur hulle persepsies gekleur is.
En jy maak daarvan net wat jy wil deur die bril van jou massiewe
vooroordele. Onthou Angelina?
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23878 is 'n antwoord op boodskap #23275] Vr, 11 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 11 Jun 1999 10:20:58 +0200, "Pijotter" wrote:

|Ek is is in dagelikse kontak met my familie, vriende en meisie en om eerlik
|te sê my protret is maar vaag, want jy kry al jou informasie tweedehands.
|Dit kom ook van iemand se perspektief van die situasie, en kan nie as
|betroubaar aanvaar word nie - net soos BBC CNN ens.
|
Ek stem saam. Dis soos om 'n groot stad vanuit die lug te sien terwyl 'n swaar
laag wolke oor die stad lê - jy onthou nie meer te mooi hoe die strate daaronder
lyk nie en al wat jy kan sien, is die paar geboue wat bo die wolke uitsteek.
Dis nou die nuusberigte en e-mail van die huis af. Groter geboue is die mense
wat hier besoek aflê of terugkeer na hulle in SA op besoek was. En omdat dit
iemand anders se siening is, is dit ook maar net die buitekant van die gebou.

=|:^)

Johan
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23879 is 'n antwoord op boodskap #23275] Vr, 11 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> lou writes:
>
>> Leendert - waar was jy al die tyd. Die mense wat nie van SA is weet
>> natuurlik beter as iemand wat hier bly! Dit is tog telkemale bewys in
>> die nuusgroep! Hulle sien tog alles op www.24.com, CNN en BBC en die
>> briewe wat hulle van familie van die huis af kry. Ons arme sotte wat
>> vasbyt hier weet mos niks nie.
>
> As mens gaan op wat jy op CNN en BBC
> sien, sal jy wel vir die Lou's en die
> Leenderts en al die snare glo. Dis
> wanneer jy briewe van jou familie uit
> Suid-Afrika kry, dat jy diepte-insig
> kry oor dinge in SA. Want sien, ou
> Leendert pos met sy eie ou agendatjie,
> en ou Lou en al die broers pos met
> hulle ou agendatjies. Maar as jy van
> verskillende familie en vriende 'n
> portret kan kry van die huidige SA,
> dan lyk die prentjie heeltemal anders
> as wat ou Leendert en ou Lou en die ou
> en daardie ou vir jou wil wys maak.
> Word wakker, ons leef in 'n kuberwereld.
>
> Gloudina
>
>

O die familie pos nie hulle 'eie ou agendatjies nie'. So lank jy dit bly
glo, Anti Gloudina sal jy maar in daai waas moet voortbestaan. Die groot
ding is ons het almal ons eie filters en glo net dit wat ons pas. Maar
ek kan net dit herhaal wat ek sien, lees , ervaar en van vriende,
kollegas en familie hoor. Wat baie meers is as wat jy 'n Kanada kan
doen.

Maar ek sê steeds dat mense in SA 'n beter insig het as ouens wat in 'n
ander land en agt tydlynne ver weg lewe. Maar dis maar net my siening -
jy sal seker weer beter weet!
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23880 is 'n antwoord op boodskap #23275] Vr, 11 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Jy moet werklik 'n poging aanwend om al tou toutjies bymekaar te trek.

Kom ons begin met die afrikaans. Jy het my telkemale oor die fingers getik
oor my spelling, en 'n aksie geloods teenoor diegene wat engels praat op die
NG. Tog het jy self in engels, nederlands, en 'n paar ander tale wat ek nie
eers weet waar dit vandaan kom nie geskryf.

Jy plaas gedigte op die NG, bv "die dye trek die dye aan" wat uiters
debateerbaar is of dit platvloerse pornografie is en of dit sogenaamde
"kuns" is.

Jy praat jou om elke draai in 'n hoek vas. Dink jy nie dit is tyd om stil te
staan en vir jouself te sê jy is besig om aan te jaag nie. ?

Ek weet waarvan ek praat, jy sien ek het ook in die verlede die NG met 'n
"force" geslaan, iets kwytgeraak en vir 'n ruk lank verdwyn. Maar nie meer
nie. Ek probeer nou "en ek moet bysê dat ek nie weet of ek suksesvol is of
nie" om meer "besadig" te skryf.

Dit wat ek probeer vermag is om my boodskap watookal dit is op so manier uit
te dra dat dit hopelik aanvaar sal word as 'n ONDERWERP, eerder as 'n poging
van my om iemand aan te val. Ek moet erken dat dit nogal moeilik is,
aangesien ek regtig 'n paar ouens hier presies wil vertel wat ek van hulle
dink, ........maar met my nuwe houding dit nie sal doen nie.

"So by the way", ek het jou van my kill file afgehaal vir net een rede. Van
nou af sal jy nie net van jou groot vyand Leendert kritiek ontvang nie, maar
ook van my kant af. Maar ek moek ook bysê dat ek sal probeer om jou so
regverdig as moontlik te behandel.

Vir diegene wat wonder oor my skielike gedrags verandering net die volgende:
My seun wat nou amper een jaar oud is was amper dood as gevolg van 'n
epilepsie aanval waarvoor daar in mediese kringe geen verduideliking voor is
nie. So ek glo elke persoon geniet 'n tweede kans.

Daarmee vra ek verskoning vir elke persoon wat ek al ooit op die NG
onverdienstelik aangeval het.

Maar ek moet bysê, dat van vandag af ek elke persoon, ongeag ras of kleur
sal aanvat op grond van wat hy/sy te sê het waarmee ek nie saamstem
nie......maar ek sal probeer om dit nie persoonlik te maak nie.

Groete

Riaan
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23898 is 'n antwoord op boodskap #23275] Sa, 12 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> lou writes:
>
>
> Dis vir my op die oomblik so
> snaaks dat die meeste klaery oor SA kom
> van Engelse Natallers, en my familie en
> aangetroude familie bly doodgelukkig
> daar en dink nie vir een oomblik daaraan
> om uit die land te gaan nie. Hulle kom
> en gaan soos hulle wil. Wie moet ek nou
> glo - die mense wat moord en doodslag
> morning noon en night agter elke bos
> sien, of die mense wat die drie tenore
> voor die Uniegebou gaan kyk in die
> donker. (Terloops, noem hulle dit nog
> die Uniegebou?)

Glo wie jy wil, Gloudina. Jy het nog altyd net geglo wat jou bepaalde
vooroordele pas, en die res het jy as verwerplik afgemaak.

Onthou Angelina? Jy het behoorlik die toi-toi gedans op grond van geen
inligting hoegenaamd nie!
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23899 is 'n antwoord op boodskap #23275] Sa, 12 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum"

> Onthou Angelina? Jy het behoorlik die toi-toi gedans op grond van geen
> inligting hoegenaamd nie!

Ek sien jy juk nou om weer oor "Angelina"
te praat, nou plant jy dit elke keer in
jou poste. Wat wil jy nou weer kekkel oor
jou ikoon "Angelina"? ('n Saak waaroor ek
my sover ek weet geensins uitgespreek het
nie, maar waaroor jy 'n verband tussen
my en "Angelina" gefabriseer het sodat jy
kan praat totdat die skuim om jou mond
staan.) Pos nou asseblief uit die argiewe
alles wat ek oor die insident van Angelina
geskryf het, sodat ons ons geheues kan
verfris.

Gloudina
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23901 is 'n antwoord op boodskap #23275] Sa, 12 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou writes:

> O die familie pos nie hulle 'eie ou agendatjies nie'. So lank jy dit bly
> glo, Anti Gloudina sal jy maar in daai waas moet voortbestaan. Die groot
> ding is ons het almal ons eie filters en glo net dit wat ons pas. Maar
> ek kan net dit herhaal wat ek sien, lees , ervaar en van vriende,
> kollegas en familie hoor. Wat baie meers is as wat jy 'n Kanada kan
> doen.
>
> Maar ek sê steeds dat mense in SA 'n beter insig het as ouens wat in 'n
> ander land en agt tydlynne ver weg lewe. Maar dis maar net my siening -
> jy sal seker weer beter weet!

Natuurlik, ou Lou. Dis daarom dat ek die
eerste een is wat vir Johan aanval as hy
hier van Noord-Amerika sit en pontifikeer.
(Terloops, ek is op die oomblik ses uur
verskillend van jou, Johan sewe.)
Maar ek is darem ook nie onder 'n kalkoen
uitgebroei nie, en eet nie vir soetkoek
al die opruiende dinge wat julle opdis
nie. Ek het familie wat doodgelukkig in
SA bly. Dis vir my op die oomblik so
snaaks dat die meeste klaery oor SA kom
van Engelse Natallers, en my familie en
aangetroude familie bly doodgelukkig
daar en dink nie vir een oomblik daaraan
om uit die land te gaan nie. Hulle kom
en gaan soos hulle wil. Wie moet ek nou
glo - die mense wat moord en doodslag
morning noon en night agter elke bos
sien, of die mense wat die drie tenore
voor die Uniegebou gaan kyk in die
donker. (Terloops, noem hulle dit nog
die Uniegebou?)

Gloudina
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23902 is 'n antwoord op boodskap #23275] Sa, 12 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum"


> Volgens wat ek al van jou familie gesien het, Gloudina, verberg hulle hulle
> agendas net so min as jy. En volgens wat jy self vertel, kruip hulle nou gat
> by die nuwe regering net soos hulle by die oue ingekruip was.

Hier kom die tipiese Leendert-arrogansie
wat maak asof hy al baie van my familie
"gesien" het. Wat weet jy van my familie
en aangetroude familie - 'n diverse klomp
wat omtrent die hele spektrum van die
Suid-Afrikaanse politieke toneel beset.
Praat jy miskien van die neef wat op die
Goldstone Kommissie was ('n maaksel van
die ou regime, maar tog 'n brug na die
nuwe) wat uiteindelik man genoeg was om
met 'n paar ander Prokureur-Generaals
verskoning te vra voor die WVK vir dit
wat hulle in die verlede in die naam van
die reg gedoen het? Of praat jy van my
suster wie se naam saam met Christina
Landman se naam verskyn op navorsing oor
die geskiedenis van die Christelike Kerk
in Suider Afrika? Praat liewer van my
naamgenoot wat onlangs 'n oud-Springbok
rugbyspeler gedagvaar het toe hy haar uit
haar plaas wou verneuk. (Sy het die eerste
en heelwaarskynlik enigste Afrikaanse
handleiding vir die opleiding van verpleegsters
geskryf.) Nee, ou Leendert, my familie is
soos die van Helsdingens - as die ou laertjie
wil toetrek, dan trek hulle dit oop.

Gloudina
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23918 is 'n antwoord op boodskap #23275] So, 13 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Leendert van Oostrum"
>
>
>> Volgens wat ek al van jou familie gesien het, Gloudina, verberg hulle hulle
>> agendas net so min as jy. En volgens wat jy self vertel, kruip hulle nou gat
>> by die nuwe regering net soos hulle by die oue ingekruip was.
>
> Hier kom die tipiese Leendert-arrogansie
> wat maak asof hy al baie van my familie
> "gesien" het. Wat weet jy van my familie
> en aangetroude familie -

Net wat jy hier bekend gemaak het - dit is "wat ek al van jou familie gesien
het". Aangetroud of te not.
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23919 is 'n antwoord op boodskap #23275] So, 13 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
wrote:
> "Leendert van Oostrum"
>
>> Onthou Angelina? Jy het behoorlik die toi-toi gedans op grond van geen
>> inligting hoegenaamd nie!
>
> Ek sien jy juk nou om weer oor "Angelina"
> te praat, nou plant jy dit elke keer in
> jou poste. Wat wil jy nou weer kekkel oor
> jou ikoon "Angelina"?

Dis _jy_ wat groot genot gekry het uit die "ikoon", ou Gloudina. Jou
woord, onthou.

> ('n Saak waaroor ek
> my sover ek weet geensins uitgespreek het
> nie, maar waaroor jy 'n verband tussen
> my en "Angelina" gefabriseer het sodat jy
> kan praat totdat die skuim om jou mond
> staan.)

Ek dink jy skuld my 'n verskoning (iets wat jy nooit doen nie, selfs al
beloof jy dit)

> Pos nou asseblief uit die argiewe
> alles wat ek oor die insident van Angelina
> geskryf het, sodat ons ons geheues kan
> verfris.

Done! (En daar is nog die fasineerende thread oor mutimoorde wat daarop
gevlog het. Onthou jy?)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23920 is 'n antwoord op boodskap #23275] So, 13 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
"Namedropping" doen nie veel vir jou nie......

On 12 Jun 1999 14:28:09 GMT, wrote:
| Hier kom die tipiese Leendert-arrogansie
| wat maak asof hy al baie van my familie
| "gesien" het. Wat weet jy van my familie
| en aangetroude familie - 'n diverse klomp
| wat omtrent die hele spektrum van die
| Suid-Afrikaanse politieke toneel beset.
| Praat jy miskien van die neef wat op die
| Goldstone Kommissie was ('n maaksel van
| die ou regime, maar tog 'n brug na die
| nuwe) wat uiteindelik man genoeg was om
| met 'n paar ander Prokureur-Generaals
| verskoning te vra voor die WVK vir dit
| wat hulle in die verlede in die naam van
| die reg gedoen het? Of praat jy van my
| suster wie se naam saam met Christina
| Landman se naam verskyn op navorsing oor
| die geskiedenis van die Christelike Kerk
| in Suider Afrika? Praat liewer van my
| naamgenoot wat onlangs 'n oud-Springbok
| rugbyspeler gedagvaar het toe hy haar uit
| haar plaas wou verneuk. (Sy het die eerste
| en heelwaarskynlik enigste Afrikaanse
| handleiding vir die opleiding van verpleegsters
| geskryf.) Nee, ou Leendert, my familie is
| soos die van Helsdingens - as die ou laertjie
| wil toetrek, dan trek hulle dit oop.
|
| Gloudina
|
|

=|:^)

Johan
Re: Anti Gloudina beweging [boodskap #23957 is 'n antwoord op boodskap #23275] Ma, 14 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> lou writes:
>
>> O die familie pos nie hulle 'eie ou agendatjies nie'. So lank jy dit bly
>> glo, Anti Gloudina sal jy maar in daai waas moet voortbestaan. Die groot
>> ding is ons het almal ons eie filters en glo net dit wat ons pas. Maar
>> ek kan net dit herhaal wat ek sien, lees , ervaar en van vriende,
>> kollegas en familie hoor. Wat baie meers is as wat jy 'n Kanada kan
>> doen.
>>
>> Maar ek sê steeds dat mense in SA 'n beter insig het as ouens wat in 'n
>> ander land en agt tydlynne ver weg lewe. Maar dis maar net my siening -
>> jy sal seker weer beter weet!
>
> Natuurlik, ou Lou. Dis daarom dat ek die
> eerste een is wat vir Johan aanval as hy
> hier van Noord-Amerika sit en pontifikeer.

Snorfle!!!!!!! :D
Vorige onderwerp: Angeline vermoord!!!!!!!!!!!!
Volgende onderwerp: Die leier van die Boere is 'n Jood!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:37:37 MGT 2024