Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » MAC Rides Again 2
MAC Rides Again 2 [boodskap #2379] So, 31 Augustus 2003 11:14 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote:

> Albei, hy weet dat die lekker lê tussen die 2 snye brood, nl. Gouestroop. Later
> sal hy vir hom 'n stukkie brood afbreek en dit in die tee wil doop, omdat die
> tee te warm is vir gaai bekkies, sal Elna dan die stukkie doop in die tee,
> koudblaas en dan vir hom gee.

Is hulle oor die algemeen lief vir soetgoed?


> Ns. Intussen sal die fopspeen sorg dat die babagaai nie huil nie ;-)
>

Wat maak hy regtig met die fopspeen?

Die fotos is pragtig. Dit klink na baie werk om die klein voeltjies te
voer, dis amper soos 'n voltydse werk!

Lorinda
Re: MAC Rides Again 2 [boodskap #2382 is 'n antwoord op boodskap #2379] So, 31 Augustus 2003 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BF Computer Office  is tans af-lyn  BF Computer Office
Boodskappe: 15
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Jy weet jy mag nie brood vir voels gee nie !! ???

Greetings
Pieter


"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0308310314.3c7be9c3@posting.google.com...
> "Tobie" wrote:
>
>> Albei, hy weet dat die lekker lê tussen die 2 snye brood, nl. Gouestroop. Later
>> sal hy vir hom 'n stukkie brood afbreek en dit in die tee wil doop, omdat die
>> tee te warm is vir gaai bekkies, sal Elna dan die stukkie doop in die tee,
>> koudblaas en dan vir hom gee.
>
> Is hulle oor die algemeen lief vir soetgoed?
>
>
>> Ns. Intussen sal die fopspeen sorg dat die babagaai nie huil nie ;-)
>>
>
> Wat maak hy regtig met die fopspeen?
>
> Die fotos is pragtig. Dit klink na baie werk om die klein voeltjies te
> voer, dis amper soos 'n voltydse werk!
>
> Lorinda
Re: MAC Rides Again - part 3 [boodskap #2396 is 'n antwoord op boodskap #2379] Ma, 01 September 2003 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda"
: Is hulle oor die algemeen lief vir soetgoed?
---
baie lief, maar eintlik behoort hulle weg te bly daarvan, so ook van 'tjoklits',
avokadopeer. (hoë vet wat hul liggaam nie kan verwerk nie.) So ook melk produkte
waaroor hulle mal is.
---
: >Ns. Intussen sal die fopspeen sorg dat die babagaai nie huil nie ;-)
:
: Wat maak hy regtig met die fopspeen?
---
Hy sal dit ondersoek het met sy tong en dan vernietig. Interessante ding van hul
tong is dat dit altyd droog is. As hy egter iets wil proe, sal hy speeksel op sy
tong sit en dit na agter op die tong voer. Die Macaw se sig 'monocular' sowel as
'binocular' Hy kan tot op die punt van sy voorste snawel sien om die kos in te
drup in die bek van 'n 19 - 21 gm babagaai.
Om dié sig te kan hê, het die Macaw kraakbeen ringe wat in die oogkaste sit om
dit moontlik om die oog ekstra te kan draai om tot 50mm voor hom te kan sien. Sy
kop is ook in 'n 'wedge' vorm om sig te vergemaklik. Hy kan 7 keer beter sien as
jy en ek.
---
: Die fotos is pragtig. Dit klink na baie werk om die klein voeltjies te voer,
dis amper soos 'n voltydse werk!
---
Dit kan word dat jy slaaploos kan word as babagaaie elke twee ure gevoed moet
word en jy het verskillende ouderdomme. Dit is natuurlik wanneer hulle baie
klein is.
Ek het deur die nag kos gegee tot op 'n sekere ouderdom. Hulle is ook voor elke
ete geweeg om te sien of hulle gewig optel. Baie belangrik om dit te weet. So as
jy babagaaie wil grootmaak, stel ek voor dat jy eers bietjie oefening moet kry
om kos voor te berei en te gee. Hier plaaslik was 'n vrou wat gaaie grootgemaak
het vir iemand wat met gaaie broei, as vergoeding kry sy een African Grey vir
elke 2 wat sy groot gemaak het tot 3 maande of totdat die papagaai self eet. Sy
doen dit egter nie meer nie. Sy het al 2 Greys en sy sê dis genoeg. :-)
Re: MAC Rides Again 2 [boodskap #2397 is 'n antwoord op boodskap #2382] Ma, 01 September 2003 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
'BF Computer Office'
: Jy weet jy mag nie brood vir voels gee nie !! ???
---
Brood is nog ok, maar die gouestroop tussen in, is eintlik taboe vir gaaie, maar
as Sammy so op jou skouer of skoot kom sit en hy sê met sagte stemmetjie "Hello
Pa", en hy kou so aan sy 'chops' en klap met sy tong soos jy en ek as iets
lekker is, dan laat jy maar die onwettige lekseltjie toe. Na die lekseltjie dan
sê hy nog 'lekker', nou ja, watter pa of ma se hart kan dit nou weerstaan?
---
Re: MAC Rides Again - part 3 [boodskap #2404 is 'n antwoord op boodskap #2396] Di, 02 September 2003 02:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bj02gv$hnf$1@ctb-nnrp2.saix.net...

> : Wat maak hy regtig met die fopspeen?
> ---
> Hy sal dit ondersoek het met sy tong en dan vernietig.

Sluk hy dan nie stukkies daarvan in nie?


> Dit kan word dat jy slaaploos kan word as babagaaie elke twee ure gevoed moet
> word en jy het verskillende ouderdomme. Dit is natuurlik wanneer hulle baie
> klein is.
> Ek het deur die nag kos gegee tot op 'n sekere ouderdom. Hulle is ook voor elke
> ete geweeg om te sien of hulle gewig optel. Baie belangrik om dit te weet. So as
> jy babagaaie wil grootmaak, stel ek voor dat jy eers bietjie oefening moet kry
> om kos voor te berei en te gee.


Maar waarom het jy dan soveel babagaaie? Wat het van hulle ouers geword?

Lorinda
Re: MAC Rides Again 2 [boodskap #2406 is 'n antwoord op boodskap #2397] Di, 02 September 2003 10:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bj02h0$hnf$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'BF Computer Office'
> : Jy weet jy mag nie brood vir voels gee nie !! ???
> --- Na die lekseltjie dan
> sê hy nog 'lekker', nou ja, watter pa of ma se hart kan dit nou weerstaan?
> ---
>

Wat zullen je kinderen ook blij zijn geweest met zo'n pa en zo'n ma ! :-))
Of je buurkinderen met zo'n buurman!

groeten van Roely, die haar huisdieren ook weleens iets toestopt wat
helemaal verkeerd is voor tanden of gewicht
Re: MAC Rides Again 2 [boodskap #2407 is 'n antwoord op boodskap #2379] Di, 02 September 2003 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f54bde0$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Roely" wrote in message
> news:bj1rn5$ecntg$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>>
>> groeten van Roely, die haar huisdieren ook weleens iets toestopt wat
>> helemaal verkeerd is voor tanden of gewicht
>>
>
> Watter soort huisdiere het jy Roely?
>
> Lorinda
>
>
>
Ik heb een oranjebruine kat, hij heet Pim en is zes jaar. Hij sleept
voortdurend dode vogels, of halfdode vogels mee naar huis, en soms muizen.
Ik heb overwogen om hem alleen nog maar 's nachts naar buiten te laten, om
de vogelstand niet te erg te verlagen, maar dat vind ik een moeilijke
beslissing. Ik doe dat wel eens als de vogels aan het broeden zijn, maar de
zon komt 's zomers al vroeg op..... .
Mijn laatste ontdekking is dat hij chips lust, dat zijn potato crisps. Vet
en zout, dat vinden niet alleen wij mensen lekker ...
Verder hebben we een aquarium, eigenlijk is dat van mijn middelste zoon,
maar zoals dat zo vaak gaat met kinderen: na een paar weken zorgt moeder
voor de beesten. Vooral de corydorassen vind ik heel leuke vissen, ze leven
op de bodem.
Als laatste heb ik nog drie kinders :-))

Kun jij huisdieren houden in Londen?

Roely
Re: MAC Rides Again 2 [boodskap #2410 is 'n antwoord op boodskap #2379] Di, 02 September 2003 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Toe ek 'n kind was in Suid-Afrika het ons 'n kat gehad wat altyd dooie of
> half-dooie (!) slange die huis ingesleep het... dit was om van 'n hartaanval
> te kry!
Iiiiiekkkk!!! je mag blij zijn dat je nog leeft! Ik heb net een boek van
Kuki Gallman gelezen, met haar zoon die liefhebber van slangen was is het
niet goed afgelopen .,..

Pim word seker vreeslik vies .....
Wat betekent vies hier? Vuil, smerig?

.....as jy hom heeldag lank
> in die huis hou, krap hy nie die deur met sy naels nie?

Soms is hij 's nachts binnen en dan krabt hij aan ieders slaapkamerdeur, net
zo lang tot hij ergens wordt binnengelaten en hij bij iemand op bed kan.
Mijn man wordt er stapelgek van.

> Toe Tobie so van Sammy
> vertel was ek nogal lus om een of ander papegaai te kry, maar dalk sal
> hy/sy alleen voel.

Ja, zielig! Ik heb gehoord dat papegaaien in een groep thuishoren, het zijn
geen beesten om alleen te houden. Kennissen van ons hadden een papegaai
geërfd, die is vorig jaar op 34-jarige leeftijd gestorven. Wij hadden
vroeger een schildpad, die is 21 geworden. Hij is door mijn onachtzaamheid
doodgegaan :-( .


Roely
Re: MAC Rides Again - part 3 [boodskap #2422 is 'n antwoord op boodskap #2404] Di, 02 September 2003 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda"
: Sluk hy dan nie stukkies daarvan in nie?
---
ek hou van die 'part 3' in die onderwerp van bespreking ..heheh :-)

wat nie kos is nie soos sagte plastiek, hout sal hy nie eet nie, hy is darem nou
nie regtig 'n baba meer nie :-) Slegs die kos en water gaan in die keelgat af.
As ek 'n nuwe kossoort aan hom voorstel sal hy so proe - proe en as hy van die
smaak hou, sal hy dit fyn kou en eet.
---
: Maar waarom het jy dan soveel babagaaie? Wat het van hulle ouers geword?
---
Die gaaie het ek help grootmaak vir 'n vriend van my. Wat gebeur is as hy 'n
bevrugte eier in die nes gedurende broeiseisoen kry, sal hy dit uithaal en in
broeimasjien sit. Die mamagaai lê dan gewoontlik weer eiers, anders sou sy dit
nie gedoen het nie en dan die 2 of drie babas groot gemaak het totdat hulle self
kan eet en vlieg en dan eers haar tweede klomp eiers lê.
---
Toe Tobie so van Sammy vertel was ek nogal lus om een of ander papegaai te kry,
maar dalk sal hy/sy alleen voel.
---
'n Sun Conure of iets groter soos byvoorbeeld 'n African Grey kan wel saam met
jou reis want hulle hokke is natuurlik klein genoeg om in 'n motor in te pas.
Nadat ek Roely se briewe gelees het kan jy sien hoekom ek gesê het hoekom katte
en gaaie nie bymekaar pas nie. :-)
---
Ek het vriende wat 'n doodgewone Kaketiel het en hulle is mal oor hom / haar. Hy
is so vriendelik, as ek die huis by hulle inkom, wikkel hy sy vlerkies om my te
wys hy wil na my toe kom. Ek gaan haal hom van sy hok af en sit hom op my
skouer. Hy leun so oor na my wang toe en sê dan saggies in 'n vroulike stem
"Hallo Kuifie" dan sê ek ook hallo Kuifie, want dit is sy naam. Dan begin die
'wolfwhistles' en ek sê 'mooi meisie' so van liefdevol van so 'n klein
papagaaitjie is iets om te ervaar. Die grootste kompliment wat 'n gaai jou kan
gee as hy by jou op die skouer sit en dan vir jou kos wil gee. Ek weet nie of jy
weet wat dit is nie, maar hy / sy sal die kop so paarmaal buig en dan kos uit
die krop uitbring om vir jou te gee. As 'n gaai eers dit doen kan jy amper enige
iets met hom aanvang. Dan het jy sy maat geword.
Ek het nou so paar weke gelede na iemand se Cogo Grey gekyk Sy is sowat 6-8 jaar
oud en het al haar vere. Slegs haar eienaares kan haar hanteer. Haar man het nie
'n kans om enige iets uit te voer met Doodles nie. Maryna het Doodles gehad
voordat hulle getrou het. Ok, gaaie sien altyd die vriend as 'n bedreiging en
meeste van die tyd verllor die papagaai die geveg en die meisie raak ontslae van
die gaai, 'very unfair I would say'! In hulle geval het Maryna vir Doodles gehou
selfs na sy haar baba gehad het. Dit is ook partykeer 'n 'issue' want die
verestof van die papagaai is nadelig vir baba ens ens, wat ek nie glo nie want
baba slaap nie in papagaai se hok nie. Nou nadat Doodles gesien het dat my
liggaamstaal sê ek hou van haar, het sy oor haar ore op my verlief geraak. Sy
het ook vlerke gewikkel en haar kop laat sak. Dit sê "ek wil by jou wees" ek het
my hand versigtig na haar uitgesteek met die hoop sy sal opklim maar sy is nooit
geleer die opklim en afklim bevele nie. Al wat ek kan dink is dat die eienaar
bang is vir byt. Sy't onder my hand ingekruip en haar nek en kop teen my hand
gedruk en sy't gehou daarvan dat ek haar rug liggies krap. Sy't haar stert ook
opgelig terwyl sy op haar hurke gaan sit het. Jy kan self aflei wat dit beteken.
Wat praat aanbetref is haar spraak duidelik, van die mikrogolf se ping - ping
geluide as jy die tyd of hitte wil stel. Selfoon se lui. Antwoordmasjien se
gesprek wat so gaan. "Peep, dit is die huis van Pieter en Maryna en ons is nie
nou beskikbaar nie, laat asb 'n boodskap ... peep, .... Hallo, mompel mompel bla
bla mompel ...... ok .... bye"
Dan hoor jy iemand wat 'n telefoon terug op die mik sit, presies soos plastike
op plasiek klink. As sy moet gaan slaap sê sy "In jou hok, in jou hok" en klim
dan in. Sy het 'n hoes wat skrik vir niks nie, 'n regte emfiseem hoes, 'n ou
rokers hoes met 'n fluit geluid daarin. Ag ons het almal stories gehoor oor die
dinge van gaaie. Soos jy kan agterkom, dis al waaroor ek kan praat en wil praat.
---



---
Re: MAC Rides Again 2 [boodskap #2424 is 'n antwoord op boodskap #2379] Di, 02 September 2003 23:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Iiiiiekkkk!!! je mag blij zijn dat je nog leeft! Ik heb net een boek van
>> Kuki Gallman gelezen, met haar zoon die liefhebber van slangen was is het
>> niet goed afgelopen .,..
>
> Wat het met hom gebeur?

Hij is op zijn 17e jaar gebeten door een pofadder en daarna gestorven. Hij
mocht van zijn moeder eigenlijk geen gifslangen houden, deed dat toch en is
waarschijnlijk wel vaker gebeten. Dan is dat op een keer fataal .....
Kuki Gallman, Italiaanse van oorsprong, beschrijft haar leven op een
Keniaans landgoed. Ze doet veel voor het behoud van het wild in Kenia, waar
ze al meer dan dertig jaar woont. "I dreamed of Africa" is een van haar
boeken. Ik heb het gelezen omdat wij deze zomer naar Kenia zijn geweest.
Laatst was de verfilming van dit boek op de televisie, behoorlijk
geromantiseerd. Maar ze heeft een tragisch leven (gehad), want drie jaar
voordat haar zoon stierf , is haar man bij een auto-ongeluk overleden. Hij
haalde het wiegje op voor hun aanstaande baby ......

Roely
Re: MAC Rides Again - part 3 [boodskap #2425 is 'n antwoord op boodskap #2422] Di, 02 September 2003 23:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ons het almal stories gehoor oor die
> dinge van gaaie. Soos jy kan agterkom, dis al waaroor ek kan praat en wil
praat.

En leuk praat! Hulde!!
Ek moes lag oor jou Doodles-story :-)))

Roely
Re: MAC Rides Again 2 [boodskap #2427 is 'n antwoord op boodskap #2406] Wo, 03 September 2003 00:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bj1rn5$ecntg$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
> groeten van Roely, die haar huisdieren ook weleens iets toestopt wat
> helemaal verkeerd is voor tanden of gewicht
>

Watter soort huisdiere het jy Roely?

Lorinda
Re: MAC Rides Again 2 [boodskap #2429 is 'n antwoord op boodskap #2407] Wo, 03 September 2003 03:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bj2ns5$enbjj$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> Ik heb een oranjebruine kat, hij heet Pim en is zes jaar. Hij sleept
> voortdurend dode vogels, of halfdode vogels mee naar huis, en soms muizen.
> Ik heb overwogen om hem alleen nog maar 's nachts naar buiten te laten, om
> de vogelstand niet te erg te verlagen, maar dat vind ik een moeilijke
> beslissing. Ik doe dat wel eens als de vogels aan het broeden zijn, maar de
> zon komt 's zomers al vroeg op..... .
> Mijn laatste ontdekking is dat hij chips lust, dat zijn potato crisps. Vet
> en zout, dat vinden niet alleen wij mensen lekker ...
> Verder hebben we een aquarium, eigenlijk is dat van mijn middelste zoon,
> maar zoals dat zo vaak gaat met kinderen: na een paar weken zorgt moeder
> voor de beesten. Vooral de corydorassen vind ik heel leuke vissen, ze leven
> op de bodem.
> Als laatste heb ik nog drie kinders :-))
>
> Kun jij huisdieren houden in Londen?
>
> Roely

Toe ek 'n kind was in Suid-Afrika het ons 'n kat gehad wat altyd dooie of
half-dooie (!) slange die huis ingesleep het... dit was om van 'n hartaanval
te kry! En dan natuurlik ook muise en voëls. Katte is regte gun slingers:-),
maar mens raak so lief vir hulle, al weet mens nie aldag met katte of hulle
vir jou ook lief is nie. Pim word seker vreeslik vies as jy hom heeldag lank
in die huis hou, krap hy nie die deur met sy naels nie? Dit lyk asof mense
en diere maar van sout en suiker hou.... so dis 'n swakheid wat nie spesie
gebonde is nie:-)

Ek bly in 'n huis met 'n tuin ('n klein tuin) so ek sou diere kon aanhou,
maar ek gaan gereeld weg so dit is maar 'n probleem. Toe Tobie so van Sammy
vertel was ek nogal lus om een of ander papegaai te kry, maar dalk sal
hy/sy alleen voel.

Lorinda
Re: MAC Rides Again 2 [boodskap #2432 is 'n antwoord op boodskap #2410] Wo, 03 September 2003 04:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bj2su6$epubg$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...

> Iiiiiekkkk!!! je mag blij zijn dat je nog leeft! Ik heb net een boek van
> Kuki Gallman gelezen, met haar zoon die liefhebber van slangen was is het
> niet goed afgelopen .,..

Wat het met hom gebeur?


> Pim word seker vreeslik vies .....
> Wat betekent vies hier? Vuil, smerig?

Nee! Dit beteken kwaad, of omgekrap.Katte word mos nie vuil nie:-))

> Ja, zielig! Ik heb gehoord dat papegaaien in een groep thuishoren, het zijn
> geen beesten om alleen te houden. Kennissen van ons hadden een papegaai
> geërfd, die is vorig jaar op 34-jarige leeftijd gestorven. Wij hadden
> vroeger een schildpad, die is 21 geworden. Hij is door mijn onachtzaamheid
> doodgegaan :-( .
>

Ek is jammer oor die skilpad; mens voel so sleg as daar iets met die diere
gebeur.

Lorinda
Re: MAC Rides Again - part 3 [boodskap #2436 is 'n antwoord op boodskap #2422] Wo, 03 September 2003 17:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Congo Grey
---
"Tobie"
: Ek het nou so paar weke gelede na iemand se Cogo Grey gekyk Sy is sowat 6-8
jaar
: oud en het al haar vere.
---
Re: MAC Rides Again 2 [boodskap #2437 is 'n antwoord op boodskap #2424] Wo, 03 September 2003 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bj38cp$f2egn$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
> Hij is op zijn 17e jaar gebeten door een pofadder en daarna gestorven. Hij
> mocht van zijn moeder eigenlijk geen gifslangen houden, deed dat toch en is
> waarschijnlijk wel vaker gebeten. Dan is dat op een keer fataal .....
> Kuki Gallman, Italiaanse van oorsprong, beschrijft haar leven op een
> Keniaans landgoed. Ze doet veel voor het behoud van het wild in Kenia, waar
> ze al meer dan dertig jaar woont. "I dreamed of Africa" is een van haar
> boeken. Ik heb het gelezen omdat wij deze zomer naar Kenia zijn geweest.
> Laatst was de verfilming van dit boek op de televisie, behoorlijk
> geromantiseerd. Maar ze heeft een tragisch leven (gehad), want drie jaar
> voordat haar zoon stierf , is haar man bij een auto-ongeluk overleden. Hij
> haalde het wiegje op voor hun aanstaande baby ......
>

Dit moet 'n aaklige ondervinding wees om 'n kind te verloor, en dit klink
inderdaad asof sy 'n tragiese lewe gehad het. Ek dink meer as 90% van
slangbyte in Suid-Afrika is deur pofadders. Gewoonlik as mense op hulle trap
waar hulle in voetpaadjies in die son lê en bak. Baie mense in Afrika
versamel slange, seker omdat daar so baie verskillende soorte is. 'n Kind in
my klas op skool het slange aangehou; hy het hulle self in die veld gevang
en dit het sy ma (en besoekers) ook vreeslik ontstel. Gelukkig het hy
(sover ek weet) niks oorgekom nie.

Lorinda
Re: MAC Rides Again - part 3 [boodskap #2442 is 'n antwoord op boodskap #2422] Wo, 03 September 2003 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bj35ur$boj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat praat aanbetref is haar spraak duidelik, van die mikrogolf se ping - ping
> geluide as jy die tyd of hitte wil stel. Selfoon se lui. Antwoordmasjien se
> gesprek wat so gaan. "Peep, dit is die huis van Pieter en Maryna en ons is nie
> nou beskikbaar nie, laat asb 'n boodskap ... peep, .... Hallo, mompel mompel bla
> bla mompel ...... ok .... bye"

Dit moet Maryna darem parykeer gek maak as Doodles haar selfoon se lui
namaak! :-)
Jy het sover min van Kandas geskryf, praat hy ook baie? Kom hy en Sammy goed
klaar?

Lorinda
Re: MAC Rides Again - part 3 [boodskap #2471 is 'n antwoord op boodskap #2436] Do, 04 September 2003 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oooooo....ek het nogal gewonner oor die Cogo gedierte. Toe dog ek dis
seker maar 'n Cockatiel op 'n Pogo stick of so iets.
Of kaketielje op een pogo stokken, voor de 'Ollanners? ;->
Yikes, ek sien nou net dat hulle "Nymphicus hollandicus" genoem word.
Dit klink darem nie reg nie. Arme voëls...wonder wat hulle gedoen het
om met so naam opgesaal te sit?
:-))

"Tobie" wrote:

> Congo Grey
> ---
> "Tobie"
> : Ek het nou so paar weke gelede na iemand se Cogo Grey gekyk Sy is sowat 6-8
> jaar
> : oud en het al haar vere.
> ---
>
Re: MAC called to a halt [boodskap #2478 is 'n antwoord op boodskap #2442] Vr, 05 September 2003 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
bye bye papagaai ..................
Re: MAC called to a halt [boodskap #2481 is 'n antwoord op boodskap #2478] Sa, 06 September 2003 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:...
> bye bye papagaai ..................

Tobie, jy het gesê die einde van die maand!

Lorinda
Re: MAC called to a halt [boodskap #2484 is 'n antwoord op boodskap #2481] Sa, 06 September 2003 16:29 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ek bedoel hierdie thread "Mac rides again" :-)
---
"Lorinda"
: Tobie, jy het gesê die einde van die maand!
Vorige onderwerp: Re: Katryn se berge
Volgende onderwerp: Museums en die Dinosaurs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 12:15:05 MGT 2024