Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AFRIKAANS OPPI NET
AFRIKAANS OPPI NET [boodskap #23699] So, 06 Junie 1999 00:00
SMS  is tans af-lyn  SMS
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 1998
Karma: 0
Junior Lid
++++++++++++++++++++

NET VET PRET oppi NET

Ons probeer Afrikaans op die Internet bevorder.
Stuur ASSEBLIEF hierdie omsendbief aan soveel
as moontlik Internetters.

1] Ons het 'n webwerf http://www.ruil.co.za
waar jy enige ding GRATIS kan adverteer om
te verkoop, skenk, weggee, smous of doen net
wat jy wil. Net jou dierbare skoonmoeder mag
nie geadverteer word nie. Besoek gerus die webwerf!!

2] Ons pos elke Maandag, Woensdag en Vrydag 'n
GRATIS E-pos aan enige persoon wat dit wil ontvang.
Dit bevat SKOON, kostelike kinder kwinkslae, asook
wenke, wyshede, resepte, verleenthede en les bes 'n
gepaste oordenking vir die dag. Ons noem dit:
"Begin jou dag 'n slag met 'n lag!!"

Om hiervoor in te skryf, stuur net jou E-pos
adres aan: Danie by dm...@yebo.co.za Ek belowe dat ek
NIE aan jou gemorspos of swak grappe sal stuur nie.

[Terloops, die woord "oppi" is nie erkende Afrikaans
nie, maar dit was sommer net om jou aandag te trek.]

++++++++++++++++++++
Vorige onderwerp: Daasy - gestem
Volgende onderwerp: GRATIS AFRIKAANSE ADVERTENSIEBLAD
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 05:19:15 MGT 2024